Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Henry M. - 6th May 2016
staying in Bot River, Western Cape
Lekke vir 'n naweek weg. Dorpie met baie karakter.
Urshalla S. - 6th May 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Aangename plek vir toeriste en die atmosfeer by die hawe was fantasties met al die vars snoek op die kaai.
Koos O. - 6th May 2016
staying in Stellenbosch, Western Cape
Die parkering in die dorp is 'n groot frustrasie! Bly een van die mooiste dorpe in die land en die jongmense gee dit 'n loslit atmosfeer.
Annelie M. - 6th May 2016
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Beperkte veilige parkeerplek.
Levona L. - 6th May 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
'n Ware paradys.
Mandi C. - 6th May 2016
staying in Greyton, Western Cape
Pragtige dorpie. Diens by die eetplekke is nie altyd van die vinnigste nie so vat dit rustig en kuier lekker.
Niel G. - 6th May 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Baie lekker blyplek en klein, stil dorp. Die eetplekke is nogal besig en ek sal aanbeveel jy bespreek iets veral oor 'n naweek.
George V. - 6th May 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Sal weer gaan.
Paola M. - 6th May 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Each time we go to Wilderness we find new places to explore, suppose that's what keeps us coming back for more!
Gerhard L. - 6th May 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Great and out of the rush.
Selma M. - 6th May 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort-Wes se motorindustrie is tops wanneer dit kom by kliëntediens. Die AA, Midas en Parte het ons vinnig en mooi gehelp en dit nogal op 'n vakansiedag. Dankie, sonder julle sou ons nie kon Kaap toe ry nie!
Kerneels S. - 6th May 2016
staying in Barrydale, Western Cape
Lekker klein Karoo-dorpie. Die Hotel waar ons aandete by geëet het is absoluut fantasties.
Roeloff N. - 6th May 2016
staying in George, Western Cape
George is 'n pragtige dorp en is lekker sentraal geleë. Ons dink selfs om dalk daar af te tree.
Debmarie S. - 6th May 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Fantasies.
Hilmir J. - 6th May 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Dit is 'n lekker omgewing en is rustig en skoon.
Michael B. - 6th May 2016
staying in Still Bay, Western Cape
Dis ons toekomstige aftree-dorpie. Een woord som Stilbaai die beste op en dit is: amazing!
Petrus Johannes S. - 6th May 2016
staying in Robertson, Western Cape
Mal oor die plek, besoek Robertson gereeld!
Kashiefa S. - 6th May 2016
staying in Golden Mile, Western Cape
One of my favourite weekend getaway spots.
Dennis C. - 6th May 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Baie lekker plekkie.
Ouida W. - 6th May 2016
staying in Franskraal, Western Cape
Ek kom definitief weer. Te klein vir te veel toeriste - dit moet so ongeskonde bly.
Jan P. - 6th May 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Dorp is netjies en baie sentraal geleë. Om regtig waarde vir jou geld te kry sal 'n twee weke verblyf te kort wees want daar is so baie om te sien vir almal. Van historiese gedenkwaardighede tot eetplekkies ens. ens. ens. Ek sal weer 'n draai in Oudtshoorn maak.
Sabelo Y. - 6th May 2016
staying in Paarl, Western Cape
Small town and very clean. Atmosphere is very good for a holiday.
Anke V. - 6th May 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Beslis nou een van ons gunsteling plekkies om te besoek, sien uit na ons volgende kuier daar.
Anje B. - 6th May 2016
staying in Elands Bay, Western Cape
Lovely small town!
Dolf K. - 6th May 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Mense is baie vriendelik en dit bly platteland, weg van al die gejaag van die stad.
Alanka C. - 6th May 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh steel jou hart. Die Saronsberg Teater en De Kreeft Stamkafee is net agter CDQ en moenie gemis word nie - waarde vir geld, huislik, hartlik, ongelooflike kos en karakters. Pure bederf!
Lynette T. - 6th May 2016
staying in Santos Bay, Western Cape
Natuurskoon onvergeetlik mooi.
Lizette S. - 6th May 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Die dorpie is baie mooi, maar dis baie koud. Gerieflike vulstasie en wonderlike diens by Spur.
Frik V. - 6th May 2016
staying in Paarl, Western Cape
Daar is soveel baie gawe verblyfplekke.
Marisa N. - 6th May 2016
staying in Citrusdal, Western Cape
Citrusdal is 'n pragtige plek, dit bring jou baie na aan die natuur met al sy pragtige vakansiebestemmings en kampplekke.
Santi M. - 6th May 2016
staying in Arniston, Western Cape
Pragtige plekkie by die see.
Yolandi J. - 5th May 2016
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Veilig, netjies, skoon, rustige dorpie.
Leon F. - 5th May 2016
staying in Paarl, Western Cape
Goed.
Ian C. - 5th May 2016
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige deel van die Wes-Kaap. Vriendelike mense en diens.
Rene M. - 5th May 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Ons het Paternoster baie meer positief ervaar as wat ons aanvanklik gedink het. Ons het veilig gevoel. Pragtige dorpie, met wonderlike eetplekke.
Maureen V. - 5th May 2016
staying in Bodorp, Western Cape
Gerieflik naby alles.
Eunice M. - 5th May 2016
staying in Knysna, Western Cape
Ek is absoluut versot op Knysna.
Elbe F. - 5th May 2016
staying in Dana Bay, Western Cape
Baie mooi dorpie.
Lora T. - 5th May 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond is a gem of a place. Small, safe town with everything one needs right there. Well worth a visit.
Jan S. - 5th May 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Lekker plek om te rus.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com