Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Aneen V. - 5th May 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
Kable Joe's se seekos was heerlik! Daar is baie wynplase in die omgewing, veral naby Hermanus. Dit is 'n lekker "rondry en verken" omgewing.
Lyndall H. - 5th May 2016
staying in Thesen Islands, Western Cape
Wonderful. Lovely bird life on the island. Neat and tidy, great security and guards always friendly.
Megz C. - 5th May 2016
staying in Calypso Beach, Western Cape
It's beautiful and people are very friendly!
Martmarie S. - 5th May 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
Wonderlik! Will sommer weer gaan en langer bly! Letterlik hemel op aarde!
Marais D. - 5th May 2016
staying in West Beach, Western Cape
Die area kalmeer jou geestesgevoelens.
Annabelle K. - 5th May 2016
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Hou dit so natuurlik soos dit is.
Esme K. - 5th May 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons love die Karoo biltong!
Jp D. - 5th May 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtig.
Richart V. - 5th May 2016
staying in Milnerton, Western Cape
Well located with easy access to the city bowl and outer areas of CT. Close to Canal Walk and other malls.
Tisanie A. - 5th May 2016
staying in Parklands, Western Cape
Baie sentrale ligging in die Kaap.
Marcelle F. - 5th May 2016
staying in Sea Point, Western Cape
Seepunt is lekker sentraal geleƫ vir enige uitstappies en ook naby restaurante en winkels.
Hennie V. - 5th May 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Baie mooi en skoon.
Hennie V. - 5th May 2016
staying in Still Bay, Western Cape
Baie mooi plek en ons kan dit aanbeveel.
Anita N. - 4th May 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
My 6 dae in Hartenbos was vreeslik lekker.
Johan A. - 4th May 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is 'n stil, rustige Weskus-dorp.
Lynnette F. - 4th May 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Absoluut stunning!
Rina D. - 4th May 2016
staying in Bloubergrant, Western Cape
Bloubergrant is mooi netjies en veilig.
Antonette C. - 4th May 2016
staying in Century City, Western Cape
One stop shopping!
Frederick G. - 4th May 2016
staying in Strand, Western Cape
Dit is lekker sentraal na die toeriste bestemmings bv. Kaapstad , Franschhoek, Stellenbosch en selfs Hermanus.
Marthie S. - 4th May 2016
staying in Die Boord, Western Cape
Die Boord dink ek persoonlik is 'n baie goeie toeristebestemming.
Frik V. - 4th May 2016
staying in Napier, Western Cape
Dorpie met die pragtigste ou huise.
Marietjie S. - 4th May 2016
staying in Big Bay, Western Cape
Skoon, pragtige omgewing om die Kaap van hieraf te ondersoek! Alle nodige winkelsentrums beskikbaar en pragtige uitsigte op Tafelberg en Robbeneiland!
Marietjie S. - 4th May 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Gasvrye dorp wat Weskus-kultuur skree! Seekos en kreef vars vanaf die hawe, lieflike eetplekke en 'n ligging wat dit die ideale wegspringplek maak vir kuslangse of binnelandse reise! Pragtige dorpie - skoon en netjies!
Marietjie S. - 4th May 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert is 'n oorstop-slaapplek vir die Swartbergpas en dit is ongelukkig al. Sou die pas nie bestaan het nie was dit verseker nie die moeite werd om daar vakansie te probeer hou nie. Baie slaapplekke, pragtige hotel en ander winkeltjies en miskien 'n aftreeplek vir iemand wat die geskiedkundige waarde waardeer!
Hester N. - 4th May 2016
staying in De Rust, Western Cape
Dis 'n pragtige, rustige dorpie, waardeur die trokke en motors jaag. Dit sal hul almal goed doen om net 'n bietjie te stop en die rus en vrede in te drink.
Aldon B. - 4th May 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
If we could find jobs there, we would move in an instant!
Chris F. - 4th May 2016
staying in Agulhas, Western Cape
Ons sal beslis weer by Agulhas/Struisbaai tuis gaan. Die Shipwreck Museum op Bredasdorp is 'n moet om die area beter te waardeer.
Michael A. - 4th May 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan itself is a very quiet town. Not much going on but it makes for a very relaxing holiday destination.
Marlene V. - 4th May 2016
staying in Sedgefield, Western Cape
'n Pragtige plek op die Tuinroete.
Heleen C. - 4th May 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige skoon strand met oulike restaurante.
Marietjie S. - 4th May 2016
staying in Voor-Paardeberg Wine Ward, Western Cape
Die skoonheid, prag en praal van die wynlande kan nie beter beleef word as in die Voor Paardeberg Wyk nie!
Vanraepenbusch Mathieu . - 4th May 2016
staying in Bo-Kaap, Western Cape
Kleurrijke volkswijk met een interessante geschiedenis.
Susan W. - 4th May 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Was 'n positiewe ervaring.
Elsabe S. - 3rd May 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert was nog altyd op my lys van plekke om te besoek en ek is nie teleurgestel nie. Die dorp is netjies en dit het my dadelik opgeval. Julle berge is asemrowend en die wyn baie lekker. Ons het Fernskloof besoek en lekker gesels met die eienaar en wynmaker. Ook die feit dat mens daar veilig voel was 'n groot pluspunt, veral vir ons stedelinge.
Kobus P. - 3rd May 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Leon F. - 3rd May 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Wil daar aftree. Mal oor die dorpie en ligging. Sal weer besoek.
Andri S. - 3rd May 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Houtbaai was wonderlik en sal definitief weer soontoe gaan.
Mildred B. - 3rd May 2016
staying in Strand, Western Cape
Redelike mooi strand, winkels naby aan verblyf.
Michelle R. - 3rd May 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Fantastiese dorpie met die vriendelikste mense!
Tanya W. - 3rd May 2016
staying in Montagu, Western Cape
Beautiful little place.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com