Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ellen N. - 18th April 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n pragtige plek met baie om te doen en heerlike eetplekke! Die dorp word goed bestuur en ek sal enige een aanraai om die dorp te besoek! Sal beslis gou weer kom!
Jeanine H. - 18th April 2016
staying in Plattekloof, Western Cape
Goeie plek.
Willie H. - 18th April 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
'n Heerlike afsaal plek!
Willie H. - 18th April 2016
staying in Barrydale, Western Cape
'n Pragtige en rustige dorp waar jy rustig en veilig voel.
Willie H. - 18th April 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Die aand- en oggendmarkte wat ons bygewoon het, was 'n heerlike ervaring.
Fanie K. - 18th April 2016
staying in Cape Route 62, Western Cape
Hierdie roete is uniek, veral die bergpasse.
Gregory M. - 18th April 2016
staying in Caledon, Western Cape
'n Uitstekende wegbreekdorpie.
Lourens D. - 18th April 2016
staying in McGregor, Western Cape
Geen eetplekke oop gedurende die week nie.
Johan N. - 18th April 2016
staying in Barrydale, Western Cape
Slegs 3 plekke oop saans vir ete met 'n baie klein verskeindenheid van kosse. Barrydale is wel besig met 'n verandering en ons glo dit is ten goede. Daar is 'n nuwe Italiaanse restaurant waar ons gaan eet het en dit was absoluut die beste bediening wat ons ooit gehad het. 100% komplimente aan hulle.
Louise B. - 18th April 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Lekker rustig met al die Kaapse besienswaardighede 'n hanetree van Durbanville af.
Danielle S. - 18th April 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Dit is 'n baie mooi plek.
Jacolien O. - 18th April 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Beslis 'n besoek werd. Jy mag dalk net jou hart verloor op Jacobsbaai.
Jacolien O. - 18th April 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n tipiese vissersdorp en heerlike vakansiebestemming. Behuising is net baie duur in vergelyking met ander plekke.
Pieter V. - 18th April 2016
staying in Knysna, Western Cape
Altyd lekker om Knysna te besoek!
Estelle P. - 18th April 2016
staying in Table View, Western Cape
Pragtige natuurskoon.
Edith A. - 17th April 2016
staying in Still Bay, Western Cape
Very neat and tidy village.
Louis J. - 17th April 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Die omgewing en veral Gifbergpas is baie mooi.
Annetjie O. - 17th April 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige dorp.
Amanda B. - 16th April 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Pragtige wynplase in die omgewing.
Eric H. - 16th April 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
I understand that in the spring it is absolutely beautiful, but when we were there - March/April - arid! But it does have a beauty of its own.
Stacey L. - 16th April 2016
staying in Blanco, Western Cape
Naby die lughawe en N2.
Frans Petrus V. - 16th April 2016
staying in Still Bay, Western Cape
Hierdie is 'n pragtige, skoon dorpie!
Frank W. - 16th April 2016
staying in Uniondale, Western Cape
Nice little town.
Carmen P. - 15th April 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Dit is 'n baie oulike dorpie.
Charles P. - 15th April 2016
staying in George, Western Cape
Een van die skoonste dorpe wat ek in jare gesien het en al die mense is vriendelik. George kan Suid-Afrika wys hoe paaie in stand gehou moet word.
Charlene U. - 15th April 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Hemel op aarde!
Gert H. - 15th April 2016
staying in Robertson, Western Cape
Ons was gelukkig om 'n troue in die ou N.G. Kerk by te woon. Wat 'n wonderlike ou gebou! Die diens daar het bygedra tot ons goeie herinneringe aan Robertson en omgewing. Ons sal beslis weer die omgewing besoek!
Loretta C. - 15th April 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Mooi area.
Karen L. - 15th April 2016
staying in Montagu, Western Cape
Ek is mal oor Montagu as toeristebestemming. So baie mooi plekke om te besoek. Ons het geƫet by die Montagu Hotel en dit was 'n wonderlike ervaring. Sowat van goeie diens en voortreflike kos. Daar is soveel te sien wat kuns en handwerk aanbetref in Montagu en die omgewing is ook mooi.
Carlo B. - 15th April 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Dis 'n lieflike klein dorpie.
Martin N. - 15th April 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Lekker rustige klein dorpie.
Ettione F. - 15th April 2016
staying in Somerset West, Western Cape
As jy nie 'n kar het nie, moenie stres nie! Ons het die Uber gebruik om rond te ry en dit was uitstekend. Pragtige area onder die berg en naby aan verskillende plekke soos die Strand en Stellenbosch. Baie wynplase in die omgewing ook.
Baba E. - 15th April 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
Awesome vakansie dorpie met heerlike eetplekke, en al die winkeltjies! Sal weer en weer kom.
Juan V. - 15th April 2016
staying in Jongensfontein, Western Cape
Ek het die see nog nooit so mooi gesien nie.
Deon V. - 15th April 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Ideale vakansie en aftree bestemming.
Hendrik C. - 15th April 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Heerlike atmosfeer.
Roelof S. - 14th April 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Mooiste plek in SA.
Ken R. - 14th April 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Wonderful drives through the Cederberg and a comfortable 40 minute drive to Lamberts Bay.
Marietjie T. - 14th April 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Het die dorp baie geniet.
Kobie K. - 14th April 2016
staying in Green Point, Western Cape
Fantasties.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com