Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Erna G. - 14th April 2016
staying in Die Boord, Western Cape
Die Boord se ligging is uitstekend, dis veilig en gerieflik naby alles.
Gerda J. - 14th April 2016
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Dit is baie mooi daar en ek sal weer Brenton toe gaan.
Enid V. - 14th April 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Sentraal geleë vir besoeke aan wynlande, olyflande en Ceres-vallei.
Deon M. - 14th April 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Always love being in Langebaan!
Enid V. - 14th April 2016
staying in Bonnievale, Western Cape
Heel sentraal geleë om by wynlande, vrugte en diesmeer in die omgewing besoek af te lê.
Linda O. - 14th April 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Hoekom sal mens enigsins ooit na 'n ander plek as Paternoster wou gaan?
Liezl M. - 14th April 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Het die Kango-grotte baie geniet. Die mense was vriendelik en ons het die gids baie geniet.
Steven S. - 14th April 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Mal daaroor gewees en die mense wat daar bly is net so great. Ons het 4 restaurant in Struisbaai besoek en een in L'Agulhas. 55 knots, Michael Collins, Pelican Harbour, Sea Shack en Twisted Fork. By almal ontsaglike goeie diens gekry en baie vriendlike personeel sowel as bestuurders/einaars. Well done aan die Pelican Harbour Café se bestuurder - hy was absoluut 'n vreugde om mee kennis te maak en dan sal ek sê uit die 5 uit is Sea Shack die beste waarde vir geld. Almal was great, maar ek moet die twee punte uitlig. Daar is so baie om te doen in die omgewing so ons sal moet terugkom.
Doreen D. - 14th April 2016
staying in Green Point, Western Cape
Ek is mal oor die buzz. Naby aan alles, maar voel soos 'n dorpie op sy eie. Baie lekker stapplekke.
Jan G. - 14th April 2016
staying in Bellville, Western Cape
Uitstekend.
Jean D. - 14th April 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Met Bikini-beach wat weggespoel het jare gelede het dit die hoeveelheid mense op die strand en ongelukkig ook die gebruik van die strand effe beperk. Die restaurante (bv. Tallas) is goed geprys en meer as billik met hul porsies. Die dorpie is skoon en mooi.
Milena W. - 14th April 2016
staying in Somerset West, Western Cape
Not to be missed! More space, more greenery, more wildlife, less people without any compromise on quality goods or shops.
Elsabe D. - 14th April 2016
staying in Robertson, Western Cape
Mooiste berge ooit!
Louw V. - 14th April 2016
staying in McGregor, Western Cape
Mooi natuur.
Emile L. - 14th April 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
I am a resident in Betty's Bay and enjoyed the evening away from home.
Reinet D. - 14th April 2016
staying in Riversdale, Western Cape
Lieflike plek, ry gewoonlik net deur op pad Kaap toe. Regtig verbaas met die rustigheid van die omgewing waar ons oorgebly het.
Susan M. - 13th April 2016
staying in George, Western Cape
We were fortunate, George put on its best weather for our stay and added to the wonderful experience.
Pieter L. - 13th April 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
'n Mooi Karoo-dorpie.
Jeanette M. - 13th April 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Die kerkgebou van die NG Kerk en die pragtige tuine daar rondom is 'n besienswaardigheid wat mens nie moet verbygaan nie.
Marinus B. - 13th April 2016
staying in Strand, Western Cape
Weer was baie goed.
Corlia S. - 13th April 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n lieflike dorpie maar die restaurante se kombuise sluit hopeloos te vroeg.
Marina T. - 13th April 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Pragtig! Pragtig!
Charmaine B. - 13th April 2016
staying in George, Western Cape
George is 'n baie netjies dorp en ek sal altyd teruggaan na George.
Etienne V. - 13th April 2016
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch is my hartstad. Ek is so lief vir die atmosfeer en die mense en die natuurskoon. As 'n Pretorianer sal ek enige tyd en enige dag in Stellenbosch verwyl.
Yolanda N. - 13th April 2016
staying in Riversdale, Western Cape
Plattelandse dorpie waar ek veilig gevoel het.
Rudolf S. - 12th April 2016
staying in Campher's Drift, Western Cape
Stil en tog baie sentraal vir George.
Cora M. - 12th April 2016
staying in Sedgefield, Western Cape
Baie lekker kuierplek.
Mathys N. - 12th April 2016
staying in De Rust, Western Cape
Pragtige dorp. Heerlike vleis. Mini-mark goed toegerus. Pragtige omgewing. Nie ver van besienswaardighede af nie.
Marina T. - 12th April 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Lieflike plek!
Deon S. - 12th April 2016
staying in Agulhas, Western Cape
Heerlike kuierplek!
Corne B. - 12th April 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
Die Spar is 'n groot pluspunt vir die omgewing en die personeel was baie vriendelik met ons besoek.
Cecilia K. - 12th April 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Dit is definitief die moeite werd om te besoek.
Wanda M. - 12th April 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Pragtig, skoon en veilig.
Michelle O. - 11th April 2016
staying in George, Western Cape
George is 'n goeie voorbeeld van hoe pragtig en skoon 'n stad in SA kan wees. Dit lyk na 'n lieflike stad om te bly.
Ronel V. - 11th April 2016
staying in De Rust, Western Cape
Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel.
Albert H. - 11th April 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige plek, sal weer daar vertoef.
Richard H. - 11th April 2016
staying in Knysna, Western Cape
Knysna is wonderlik!
Elize M. - 11th April 2016
staying in Strand, Western Cape
Ons sal beslis teruggaan, baie positiewe ervaring.
Stephan U. - 11th April 2016
staying in Hoekwil, Western Cape
See, sand, strand, wildernis, soveel om te doen!
Js B. - 11th April 2016
staying in Bellville, Western Cape
Sentraal geleë.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com