Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Lida C. - 11th April 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Mooi strand!
Mike H. - 11th April 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
The little theatre is a must to go and watch a show or film!
Marinus V. - 11th April 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie mooi strand.
Annelize D. - 11th April 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mooi skoon en pragtige kuslyn was van die hoogtepunte vir ons.
Monique V. - 11th April 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos sal altyd ons hart se punt bly. Net jammer oor die waterwurm en pretpark. Sou baie graag my seuntjie soontoe wou neem. Hopelik as ons weer besoek sal die nuwe ontwikkeling weer lekker vakansie gees aan die dorpie gee.
Rochelle V. - 11th April 2016
staying in Herold's Bay, Western Cape
As jy 'n baie rustige plekkie wil besoek is Heroldsbaai beslis die bestemming. Dit was glad nie besig nie, dit is seker heeltemal anders in Desember.
Myles P. - 11th April 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Would buy property there.
Vivienne G. - 11th April 2016
staying in Thesen Islands, Western Cape
Die eiland is pragtig met so baie besienswaardighede.
Edith A. - 10th April 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Town clean and tidy.
Gert K. - 10th April 2016
staying in Dwarskersbos , Western Cape
'n Plek waar ek wil gaan aftree of selfs gaan bly. Baie rustig en veilig!
Gawie H. - 10th April 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons was aangenaam verras en sal weer daar oornag.
Andrew G. - 10th April 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Skoon en netjiese dorp en baie rustig met goeie restaurante. Vir 'n goeie steak sal ons definitief Angus aanbeveel.
Vena M. - 10th April 2016
staying in Dana Bay, Western Cape
Pragtige plekkie, rustig en veilig.
Mark & Rolina C. - 10th April 2016
staying in Strand, Western Cape
Baie lekker as die wind nie waai nie!
Michiel B. - 10th April 2016
staying in Kommetjie, Western Cape
Baie mooi omgewing en binne bereik van talle ander besienswaardighede.
Michiel B. - 10th April 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Swellendam is in 'n pragtige omgewing geleë en binne bereik van die natuurskone Boland en Klein Karoo. Heelwat te sien in die Swellendam omgewing self.
Johan M. - 10th April 2016
staying in Tergniet, Western Cape
Pragtige plek.
Reinette H. - 10th April 2016
staying in McGregor, Western Cape
Carol's Pub was een van die hoogtepunte van ons verblyf - 'n regte ou pub met die vriendelikste mense en op die ou einde het ons dit so geniet - moenie laat die eenvoudige afwerking julle afsit nie - min op spyskaart, maar heerlike kos.
Alta H. - 10th April 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Franschhoek is 'n mooi plek met lekker restaurante.
Heloise O. - 9th April 2016
staying in Parow, Western Cape
My grootword-omgewing!
Edmond F. - 9th April 2016
staying in Knysna, Western Cape
Alhoewel Knysna alreeds vele te bied het vir die toeris, sal daar altyd ruimte vir verbetering wees. Die groot voordeel is dat al die omliggende plekke soos Sedgefield, George en Plettenbergbaai baie naby geleë is en Knysna dus baie gerieflig sentraal geleë is.
Lucian S. - 9th April 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Dis net wat die dokter voorgeskryf het.
Owen G. - 9th April 2016
staying in Big Bay, Western Cape
Friendly and very neat.
Roelof C. - 9th April 2016
staying in Somerset West, Western Cape
Dis maar net lekker in die Kaap, veral as die weer 'n slag perfek is.
Deon M. - 8th April 2016
staying in Robertson, Western Cape
Lovely town, lots to experience and it has lots to offer.
Mark & Rolina C. - 8th April 2016
staying in Worcester, Western Cape
Mooi, skoon dorpie.
Ravial A. - 8th April 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die plek en sy mense is ongelooflik.
Dawie N. - 8th April 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Heerlike strand en eetplekke met interessante winkeltjies. Dit is ook naby Vredenburg en die Weskus Mall vir inkope.
Benita P. - 8th April 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Juweel van die Karoo!
Chantel D. - 8th April 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Die bestemming is altyd lekker om saam met mens se gesin tyd te spandeer.
Jenny M. - 8th April 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie lekker dorpie. Ons hou van uiteet en sal graag meer eetplekke wil sien.
Justin Q. - 8th April 2016
staying in Reebok, Western Cape
Rustig.
Marlize V. - 8th April 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Fantastiese plek, lekker vibe.
George A. - 8th April 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Baie mooi skoon en netjiese plek.
Norman M. - 8th April 2016
staying in Vredenburg, Western Cape
Vredenburg is sentraal geleë om al die omliggende Weskus-dorpies te besoek.
Stephan G. - 8th April 2016
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Rustige area.
Abri P. - 8th April 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Wonderlike vakansieplek veral vir tieners.
Willie O. - 7th April 2016
staying in George, Western Cape
'n Fantastiese dorp, pragtig en skoon.
Doreen M. - 7th April 2016
staying in Agulhas, Western Cape
Agulhas is 'n pragtige rustige plek, met baie vriendelike mense. 200% vir toeristebestemming!
Nikko M. - 7th April 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Pasop vir die boewe!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com