Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Elmien B. - 7th April 2016
staying in Pringle Bay, Western Cape
Pragtige, stil Weskus-dorpie.
Fleur V. - 7th April 2016
staying in Agulhas, Western Cape
Agulhas het bietjie van alles.
Willemien E. - 7th April 2016
staying in West Coast, Western Cape
Ek is gaande oor die ongerepte deel van die Weskus!
Jan V. - 7th April 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Onontdekte juweel met baie meer fasiliteite as wat ek besef het. Uitmuntende eetplekke!
Abraham V. - 7th April 2016
staying in Riebeek West , Western Cape
Wat 'n plesier om deur die dorp, veral woonbuurt te kon ry. Baie naby aan stad.
Danie K. - 7th April 2016
staying in Rawsonville, Western Cape
Du Toitskloof Melissa's het 'n lekker ontbyt!
Freddie J. - 7th April 2016
staying in West Coast, Western Cape
Gaan gereeld Paternoster toe.
Adriaan D. - 7th April 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Baie interessante plek met hope besienswaardighede en plekke.
Adriaan D. - 7th April 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie interessante plek met puik restaurante, Muisbosskerm is 'n moet.
Liezel V. - 7th April 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
I wanted to stay forever!
Willem L. - 7th April 2016
staying in Tergniet, Western Cape
Die hoof-besienswaardigheid digby Tergniet is De Vette Mossel restaurant (wat 'n moet is).
Schalk V. - 7th April 2016
staying in Witsand, Western Cape
Hoekom is ek nie nog daar nie?
Marile V. - 7th April 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
As jy wil wegkom van die gejaag en eise van die lewe in die stad is dit net die plekkie om heen te vlug!
Anna-mart M. - 7th April 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Wonderlike juweel op pad Noord-Kaap toe.
Charlene M. - 7th April 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Ongelooflike lekker plek!
Mariola K. - 7th April 2016
staying in Breedekloof, Western Cape
Perfect location for the people living in Cape Town and beautiful nature.
Simone T. - 7th April 2016
staying in Bonnievale, Western Cape
Pragtig!
Elzona S. - 7th April 2016
staying in Elands Bay, Western Cape
Elandsbaai is 'n pragtige Weskus-dorpie, so as jy wil wegbreek van stadslewe, is dit net die regte medisyne.
Eloise V. - 7th April 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Ons het gaan eet by Lemon Butta! Wonderlike menu. Beveel beslis aan.
Ian B. - 7th April 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Mooi dorpie.
Kim H. - 7th April 2016
staying in Robertson, Western Cape
So baie om te doen in Robertson en omliggende areas.
Hester V. - 7th April 2016
staying in Seaforth, Western Cape
Seaforth is gerieflik geleë, en ander bestemmings is maklik bereikbaar van hier af. Selfs 'n treinrit tot by Muizenberg met verkenningsuitstappies op elke dorp kan aanbeveel word.
Leslie L. - 7th April 2016
staying in Klawer, Western Cape
Very friendly town :)
Christelle R. - 6th April 2016
staying in Marina Da Gama, Western Cape
Puik bestemming om te rus.
Sydney W. - 6th April 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Sien uit na volgende jaar se Buffalo Rally, het nou blyplek ook.
Marlene W. - 6th April 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Aangenaam verras met ons eerste besoek.
Janet D. - 6th April 2016
staying in Knysna, Western Cape
Vir my is Knysna fantasties!
Johan P. - 6th April 2016
staying in Barrydale, Western Cape
Rustige en veilige bestemming met lekker kuierplekke.
Nanette G. - 6th April 2016
staying in Bloubergrant, Western Cape
Baie stil en netjiese omgewing. Het veilig gevoel.
Daniel S. - 6th April 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
We thoroughly enjoyed the KKNK and plan to visit again.
Louise S. - 6th April 2016
staying in Kleinbaai, Western Cape
Baie netjies, veilig en skoon. As jy stilte soek dan is dit die regte plek om te wees, sal definitief weer daar besoek gaan aflê.
Naretha P. - 6th April 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Mooi en klein dorpie, moeite werd om die ligtoring uit te klim en al die pad te ry tot by Suiderstrand, mooi landskap en ryk in geskiedenis. Gaan eet vis en chips sommer by die hawe, gevolg met softserve roomys! Ontmoet die local 'sting rays' wat in die middae kom vis eet in die hawe, mooi belewenis. Min om te doen, maar dit is die punt! Aan Langezandt Fisherman's Village (At Patat) se kant is die strand poeierwit, en aan Kaap Aghulas se kant groot pebbles met rots formasies, twee mooi konstraste. Sal enige tyd weer gaan.
Darrel V. - 6th April 2016
staying in Ceres, Western Cape
Lieflike plek en sal beslis weer gaan kuier!
Jaco V. - 6th April 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Naby aan alles. Nie te erg wind nie. Besonders mooi. Fantasties.
Claudette D. - 6th April 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Die hoofstraat is baie besig.
Julie S. - 6th April 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Traffic is terrible in Cape Town so Durbanville is a great location - half way between Cape Town and Stellenbosch/Paarl, so easy to get to either.
Alwyn K. - 6th April 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Mooi omgewing!
Rena W. - 6th April 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Heerlike vakansieplek vir enige gesin.
Ingrid J. - 6th April 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Die restaurante het fantastiese kos.
Janine V. - 6th April 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
My volgende blyplek!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com