Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"Kleinmond makeer meer winkels. Klere winkels bv. Mr Price, sowel as koswinkels soos Shoprite/Checkers. Maar anders as dit, is dit 'n baie lekker plekkie."
"Such a beautiful area, only a one-hour drive from Cape Town. Lots of walking and wonderful wine farms to explore which are so friendly. Plenty of eating options and adventure activities too."
"Pragtige, historiese dorpie met baie om jou besig te hou, maar sou jy kies om te sit en dink en stil te wees is dit een van die mooiste plekke in ons land om dit te doen."
"Magnificent scenery, beautiful venues in the area, quaint town and shops. On the negative side: Social development is obviously an issue, alcohol abuse by local communities on weekend evenings detracts from the attractive facade."
"St Helenbaai het ons harte gesteel, winkels groot genoeg om in al jou selfsorg-behoeftes te voorsien, maar die dorp is klein genoeg om nog steeds die plattelandse vissersdorp-ervaring te gee."
"Pragtige plek, dit doen 'n mens goed om die mooiheid van RSA te aanskou in al haar glorie. Kom definitief terug vir nog."