Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Cecile S. - 10th January 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Ek is seker daar is baie te doen in die omgewing. Vir ons was dit ongelooflik om plasse water in die dorre Karoo te sien en om deel te kon wees van die inwoners se vreugde danse oor die Groot Gewer se genadewater.
Isak B. - 10th January 2020
staying in George, Western Cape
Dis 'n pragtige dorp met baie om te doen en mooi strande. Hartenbos ATKV bied goeie aktiwiteite.
Jennifer V. - 10th January 2020
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Pragtig, ongerep en stil. Rus vir die siel lekker!
Elzabe H. - 10th January 2020
staying in Monte Vista, Western Cape
Baie sentraal geleë en stil area.
Renita K. - 10th January 2020
staying in Duynefontein, Western Cape
Sien sterre.
Roche A. - 10th January 2020
staying in Santos Bay, Western Cape
Water is lekker en min rotse. Restaurant op die see, genoeg parkering en plek op die strand self.
Alfred S. - 10th January 2020
staying in Dana Bay, Western Cape
The place is not too bad!
Alfred S. - 10th January 2020
staying in Strand, Western Cape
Good holiday destination.
Jan B. - 10th January 2020
staying in Strand, Western Cape
Die skoon omgewing het my baie opgeval.
Chris D. - 10th January 2020
staying in Glencairn Heights, Western Cape
Baie oulike plek met alles wat jy nodig het naby aan jou.
Eurika D. - 10th January 2020
staying in Elands Bay, Western Cape
Dit is baie lekker as jy wil wegkom van shopping malls en winkels af.
Amelia R. - 10th January 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Daar is nie veel om te doen nie, maar dis nader aan die Kaap as Gariep of Colesberg. Die volgende dag se rit is egter korter, wat 'n pluspunt is.
Verda V. - 10th January 2020
staying in Klapmuts, Western Cape
Sal dit definitief aanbeveel vir vakansieverblyf.
Anne E. - 10th January 2020
staying in Citrusdal, Western Cape
Loved Citrusdal.
Kobus S. - 10th January 2020
staying in Prince Albert, Western Cape
Karaktervolle Karoo-dorpie in pragtige omgewing met talle goeie eet- en kuierplekke, met iets vir almal in die gesin.
Candace L. - 10th January 2020
staying in Golden Mile, Western Cape
Beach is amazing.
Juanita B. - 10th January 2020
staying in Knysna, Western Cape
Pragtige area.
Nico B. - 10th January 2020
staying in Calitzdorp, Western Cape
Ek is mal oor die ou geboue en die rustigheid van Calitzdorp.
Nina V. - 10th January 2020
staying in Fish Hoek, Western Cape
Vishoek is baie ideaal geleë en oor die algemeen skoon en veilig.
Adiela A. - 10th January 2020
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Dorp goed toegerus met al die bekende winkels. Baie aktiwiteite vir die hele gesin..
Ashley C. - 10th January 2020
staying in George, Western Cape
George is the central point of many nearby holiday destination, such as Knysna, Wilderness, Mosselbaai, Oudtshoorn etc.
Maria Aletta N. - 10th January 2020
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Ek sal elke jaar daar gaan vakansie hou. Dit is 'n skoon en mooi plek. Almal is vriendelik en behulpsaam. Wonderlikste vakansie nog.
Annatjie D. - 10th January 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Het Muisbosskerm baie geniet, asook Isabellas.
George B. - 10th January 2020
staying in Calitzdorp, Western Cape
The port capital of SA! Must visit Boplaas, De Krans and Calitzdorp cellars.
Piet C. - 10th January 2020
staying in Swellendam, Western Cape
Baie mooi ou dorpie met 'n mooi geskiedenis.
Ben P. - 10th January 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Almal is baie vriendelik.
Karlien V. - 10th January 2020
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
Pragtig!
Johan C. - 10th January 2020
staying in Kalk Bay, Western Cape
Fantastiese plek met alle besienswaardighede loopafstand.
David D. - 10th January 2020
staying in Gansbaai, Western Cape
Behalwe dat die wind bietjie onplesierig was, was dit fantasties. Ons het dit geniet.
Susan S. - 10th January 2020
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie warm hierdie tyd van die jaar.
Rudi M. - 10th January 2020
staying in Myoli Beach, Western Cape
Baie mooi, skoon en vriendelike omgewing. Dis duidelik dat die inwoners baie moeite doen om die strande skoon en netjies te hou.
Stephanie S. - 10th January 2020
staying in Rooirivier-Rif, Western Cape
Rustige residensiële omgewing, tog baie naby aan sakesentrum.
Fabian J. - 10th January 2020
staying in Brackenfell, Western Cape
Quiet upmarket neighbourhood, and convenient to get to the malls.
Hanlie H. - 10th January 2020
staying in Struisbaai, Western Cape
Sal definitief terugkeer en vir enigiemand aanbeveel.
Antoinette M. - 9th January 2020
staying in Witsand, Western Cape
Die beste! Dit gaan ons aftreedorp wees.
Natalie P. - 9th January 2020
staying in Breede River Valley, Western Cape
Lots of amazing wine farms as well as the famous tractor trips @ Protea Farm.
Adolf G. - 9th January 2020
staying in Voëlklip, Western Cape
Great place.
Fortunate N. - 9th January 2020
staying in Saldanha, Western Cape
Very nice place to relax.
Willie L. - 9th January 2020
staying in Agulhas, Western Cape
A very safe and beautiful place to live in and a lot of things to do.
Tessa B. - 9th January 2020
staying in Sedgefield, Western Cape
Wonderful weather.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com