Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ferdi N. - 12th March 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige dorp, ryk aan geskiedenis.
Christine R. - 12th March 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Beautiful, peaceful place to stay, enjoying wine and olive estates, art galleries, restaurants.
Francois L. - 12th March 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand was brilliantly located for our needs.
Cathleen H. - 12th March 2016
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Parkering bly maar 'n oorkoepelende problem, andersins heerlik om daar rond te stap en die skoonheid te geniet.
Boet B. - 12th March 2016
staying in Boston, Western Cape
Stil en netjies, baie sentraal.
Géne S. - 11th March 2016
staying in Betty's Bay, Western Cape
Harold Porter Botaniese Tuine en Stony Point Pikkewynkolonie is definitief 'n besoek werd! En as jy lus is vir stap in die natuur, pak gerus die Leopard's Kloof Trail aan by die Harold Porter Tuine wat tot by 'n waterval lei.
John E. - 11th March 2016
staying in Durbanville, Western Cape
A great area to stay in and explore.
Ludwig O. - 11th March 2016
staying in Betty's Bay, Western Cape
Lekker dorpie.
Pieter B. - 11th March 2016
staying in Green Point, Western Cape
Groenpunt is baie sentraal en daarom moet jy voorbereid wees vir baie druk verkeer.
Frik B. - 11th March 2016
staying in Fish Hoek, Western Cape
Alles wat ons nodig gehad het vir die verblyf was hier beskikbaar. Heerlike gees tydens die fietsrit.
Hettie V. - 11th March 2016
staying in Paarl, Western Cape
Mooi skoon dorp en lekker plek om te bly en alles is beskikbaar wat nodig is veral by die mall.
Dawid M. - 11th March 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is a wonderful holiday destination. Will definitely be going back!
William P. - 10th March 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Die mense is baie vriendelik. Die plek is uitstekend.
Pieter N. - 10th March 2016
staying in Greyton, Western Cape
Fantasties.
Jeanette F. - 10th March 2016
staying in Pringle Bay, Western Cape
Pringle Bay is a wonderful little seaside village with surprisingly good restaurants and convenience shops. No need to take supplies with as everything is available. The locals are friendly and welcoming and the beach is beautiful.
Elmer S. - 10th March 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Dit is al vir 20 jaar ons voorkeur bestemming vir 'n kort wegbreek.
Marisca C. - 10th March 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Een van my twee hartsplekke. Meer woorde is nie nodig nie.
Rozitta D. - 10th March 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
Sandbaai voel soos 'n regte vakansie dorpie en ons het glad nie onveilig gevoel om teen skemer by die see te stap nie. Ons seuntjie kon ook lekker met sy fietsie in die straat ry en daar was baie drawwers en mense wat stap.
Daan V. - 10th March 2016
staying in Strand, Western Cape
Parkeerbeamptes dien as goeie sekuriteit in parkeerareas. Dit lyk ook of die plaaslike bestuur dienste in stand hou.
Charles M. - 10th March 2016
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Ons het lanklaas 'n plek gesien wat so skoon en netjies is.
Liesl F. - 10th March 2016
staying in Strand, Western Cape
Strand is lekker area.
Bianca L. - 10th March 2016
staying in Bovlei, Western Cape
As jy wil wynproe in die area moet jy Val Du Charron gaan besoek vir hulle Pinot Gris 2015. Jy sal nie spyt wees nie! Dit is ook 'n baie mooi wynplaas!
Vanessa B. - 10th March 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Dit is 'n baie lekker area om vakansie te kom hou.
Floris C. - 10th March 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Die beste plek op die Weskus! Wie kan stry?
Floris C. - 10th March 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Skop jou skoene uit en geniet die Weskus!
Jacques D. - 10th March 2016
staying in Riversdale, Western Cape
Baie rustige dorp.
Jonine S. - 10th March 2016
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Die restaurante is verskriklik duur. Dit raak tog bietjie duur, as mens die heeltyd moet uiteet.
Jalene B. - 10th March 2016
staying in Fish Hoek, Western Cape
Vishoek is 'n oulike klein dorpie en sentraal geleë tussen die ander kusdorpe met al die toeriste-aantreklikhede. Ons geniet dit om in Vishoek tuis te gaan.
Nakkie R. - 10th March 2016
staying in Agulhas, Western Cape
The place is stunningly awesome. The nature reserve, the sea and the sunset was just awsome.
Ellen M. - 10th March 2016
staying in George, Western Cape
Wonderlike plek, voel so na aan die natuur hier.
Macia B. - 10th March 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ek is mal verlief op die plek!
Johan B. - 10th March 2016
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige, skoon en netjiese dorp.
Burnedene J. - 10th March 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Ons gaan altyd terug, ons is Weskus-vakansie mense!
Rena F. - 9th March 2016
staying in Strand, Western Cape
The Strand has lovely beaches especially for kids, and is very central to a lot of attractions.
Christie W. - 9th March 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Sentraal geleë vir dagbesoeke na omliggende dorpe.
Pat S. - 9th March 2016
staying in Paternoster, Western Cape
'n Lieflike klein dorpie by die see waar 'n mens lekker kan ontspan.
Martin B. - 9th March 2016
staying in Heidelberg, Western Cape
Sal graag die omgewing beter wil leer ken.
Engela H. - 9th March 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Voorwaar 'n heerlike, rustige vakansie-dorpie as jy buite seisoen vakansie kan hou.
Andrew W. - 9th March 2016
staying in Seaforth, Western Cape
Love it, I can highly recommend it.
Suzette S. - 9th March 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Pragtige kusdorpie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com