Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"Sal nie die dorp self aanbeveel nie, maar die omgewing wel. Daar is ander juwele, soos Houwhoek."
"Baie interessante destinasie met baie plekke om te ontdek, restaurante van baie goeie gehalte en 'n belewenis om the Suidpunt-gedenkteken en -area te beleef."
"If you're looking for peaceful hideout with action this is it. With the option to venture to neighbouring towns. They pretty nearby. Nature at its best."
"The city must address the issue of homelessness and people living on pavements, this is general. Crime is also a worry at all times, I am from Cape Town and know to look over my shoulder at all times."
"Very nice and quiet village. Everyone is friendly and I'll surely recommend someone else to go visit Betty's Bay."
"Dis die mooiste plek. Ou geboue, amazing beeldskone strande. Baie om te doen vir toerisme. Zipline is 'n moet-doen."
"Daar is vir my groot verskil tussen Kaapstad en Gordonsbaai. Hou nie regtig van groot stede nie! Gordonsbaai en kleiner dorpies is eintlik vir my dié bestemmings om te besoek."
"Bring alles wat jy benodig saam, want daar is net een winkel wat meeste wat jy benodig sal het."
"Die eienaars van Rendezvous B&B waar ons ontbyt geëet het, was ongelooflik vriendelik en gasvry. Ons het die middag teruggekeer om lekker gesellig saam met hulle die T20 World Cup te sit en kyk hoe die Proteas verloor."
"Kaapstad is 'n fantastiese bestemming vir vakansie of 'n naweek wegbreek."