Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ton Kaarsgaren T. - 4th March 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is touristic and a little bit too busy for us. The West Coast National park is beautiful.
Jacques C. - 4th March 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Die Weskus kombuis is absoluut aan te beveel, ons het daar geëet.
Buks O. - 4th March 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Mal oor Oudsthoorn.
Leandra G. - 4th March 2016
staying in West Beach, Western Cape
Fantasties! Pragtige strande en veilige omgewing.
Hazeline M. - 4th March 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n baie lieflike plek sal enigeen aanbeveel om Paternoster te besoek. Pragtige uitsigte en vriendelike mense.
Jaco J. - 4th March 2016
staying in Infanta, Western Cape
We have been to Malgas for the first time in December 2015 over Christmas and was so impressed that we just wanted to go back. Really love the area, so happy we discovered it.
Frank M. - 4th March 2016
staying in Fish Hoek, Western Cape
Mooi plek!
Drickie E. - 4th March 2016
staying in Kleinbaai, Western Cape
Dis 'n rustige plek met vriendelike mense. Daar is wandelpaaitjies al langs die see in Franskraal en orals bankies om op te sit. Skoon en netjiese dorp.
Eugene H. - 3rd March 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Beslis een van top drie vakansiebestemmings in die Wes-Kaap.
Dries D. - 3rd March 2016
staying in Bellville, Western Cape
Sentraal geleë aan alles.
Karen T. - 3rd March 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Pragtige dorp, perfek vir 'n naweek weg of 'n vakansie!
Youle Q. - 3rd March 2016
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Baie stunning, net wat ons nodig het.
Heidi V. - 3rd March 2016
staying in Agulhas, Western Cape
Ons kom gereeld Agulhas, Struisbaai en Suiderstrand toe en geniet die omgewing baie.
Theo G. - 3rd March 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Moenie voëleiland en die Muisbosskerm mis nie.
Renee G. - 3rd March 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie mooi strand en 'n rustige omgewing.
Elaine S. - 3rd March 2016
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Die beste en mooiste plek om te besoek.
Maureen W. - 3rd March 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Die strand is pragtig en as mens bereid is om meer na Dolphin Beach, Sunset Beach se kant te stap, het jy pragtige oop strande met min mense en beweging.
Chris N. - 3rd March 2016
staying in Herold's Bay, Western Cape
Rustigheid van self.
Beatrice M. - 3rd March 2016
staying in Kleinbaai, Western Cape
Kleinbaai is 'n skilderagtige plekkie naby genoeg aan Gansbaai vir inkopies en aan ander mooi plekke. Ons het dit veral geniet om die bote en toeriste op die haaikykbote te besigtig.
David J. - 3rd March 2016
staying in Vredenburg, Western Cape
Die dorp is skoon en netjies.
Inge G. - 3rd March 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Beste plek om vakansie of 'n naweek weg te geniet. Ons het hierdie naweek net besef in die Weskus kan almal kos maak, oral waar ons was is die kos ongelooflik smaaklik en tog ook bekostigbaar. Ek het 'n volle 2 kg opgetel na 1 naweek. :)
Liza K. - 3rd March 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Die Rooibus in die Kaap was 'n onvergeetlike ervaring - en die interessante kommentaar was nogal in Afrikaas!
Anita V. - 3rd March 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Kan dit aanbeveel.
Mandie V. - 3rd March 2016
staying in Kleinbaai, Western Cape
Die rustigheid vanself!
Roy H. - 3rd March 2016
staying in Bredasdorp, Western Cape
Very clean and friendly town, would like to live there!
Ivan C. - 3rd March 2016
staying in Strand, Western Cape
Lekker plek vir 'n rustige vakansie.
Barbara S. - 3rd March 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Wat kan mens sê. My tweede keer op Yzerfontein en ek's mal oor dit.
Jonathan W. - 3rd March 2016
staying in Thesen Islands, Western Cape
Great in the off season.
Henry D. - 3rd March 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Dit is die tweede jaar dat ons Muisbosskerm kom besoek het en ons was weer baie tevrede. Ons het by Raston Guest House oorgeslaap en bietjie in die dorp gekuier - fantastiese mense!
Steve C. - 2nd March 2016
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Een van ons gusteling besoekplekke langs die Tuinroete.
Hannetjie R. - 2nd March 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorpie met baie historiese en gerestoureerde geboutjies. Het as 'n klein seuntjie laas erwe so groot soos plotte gesien met 'n dam, leivore en 'n eie groente- en vrugtetuin.
Desiree M. - 2nd March 2016
staying in Hermanus, Western Cape
On the whole, Hermanus is very over-priced and I'm referring to the town Hermanus.
Carin H. - 2nd March 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Franschhoek wine route offers many diverse wineries to discover; from Solms Delta (my favourite), Boschendal to gastronomic experiences galore! The beauty of nature combined with the friendly and helpful people made the visit a memorable experience.
Germa B. - 2nd March 2016
staying in Mouille Point, Western Cape
Stap op die promenade is 'n moet, almal is aktief en feestelik, die plek is kunstig mooigemaak, en regtig aangenaam om te verken.
Chanteaul R. - 1st March 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Mal oor die klein dorpies in die Wes-Kaap. Altyd 'n belewenis om daar te oornag.
Chanteaul R. - 1st March 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Nie baie rondbeweeg nie, maar personeel by die Caltex garage asook by Spur baie vriendelik en behulpsaam.
Andre O. - 1st March 2016
staying in Dana Bay, Western Cape
Rustige strandoord.
Jan M. - 1st March 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Mooi strand vir watersport met verskillende eetplekke.
Benita D. - 1st March 2016
staying in Witsand, Western Cape
Witsand is 'n asemrowende bestemming!
Ronny &maggy J. - 1st March 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Levendig stadje genoeg om te gaan bezichtigen.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com