Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Danie O. - 1st March 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorpie, die mense baie vriendelik. Laat mens tuis voel.
Sandra H. - 1st March 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Strand baie netjies.
Yolandi R. - 1st March 2016
staying in Nature's Valley, Western Cape
'n Onsettende mooi bestemming.
Hettie S. - 1st March 2016
staying in Strand, Western Cape
Die Strand bly 'n lieflike vakansiedorp.
Ron L. - 1st March 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Vyf sterre vir Bloubergstrand, nee sommer 10.
Andre O. - 1st March 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is 'n wonderlike plekkie en die mense is die vriendlikheid van self. Die mense het ons so deel van die gemeenskap laat voel.
Morne J. - 29th February 2016
staying in Herold's Bay, Western Cape
Mal oor die verblyf, maar dit kort beter eetplekke.
Willem R. - 29th February 2016
staying in Paarl, Western Cape
Baie lekker wynplase in die omgewing om te besoek.
Denise E. - 29th February 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
Hou van die dorpie. Dit gaan binnekort ons aftree dorpie word.
Mel D. - 29th February 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Lovely town, very clean and neat. Lovely people.
Mel D. - 29th February 2016
staying in Big Bay, Western Cape
Beautiful area and very clean and safe for running, riding and walking.
Mel D. - 29th February 2016
staying in Montagu, Western Cape
Beautiful town, very clean and the people very friendly. Worth a visit.
Wilna B. - 29th February 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Lieflik!
Derick En Elize H. - 28th February 2016
staying in Bellville, Western Cape
Vir ons doel was Bellville uitstekend.
Karien J. - 28th February 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Dis 'n pragtige skoon en vriendelike dorp. Dis net ver van alles af.
Lionel M. - 28th February 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Hou al vir baie jare hier vakansie en is altyd baie lekker om hier te kuier.
Ursula R. - 28th February 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Vriendelik, mense groet jou, skoon en baie rustig. Baie lief geword vir Bloubergstrand. Mense moet ook verseker by Ons Huisie gaan eet want glo my jy sal altyd teruggaan om daar te eet. Bloubergstrand is tops.
Fred Timmer N. - 28th February 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Leuke plek aan het strand met goede restaurants op loopafstand!
Marthinus T. - 28th February 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Vrek lekker roomys beskikbaar.
Ingmar Van Der Mark T. - 27th February 2016
staying in Upper Old Place, Western Cape
Leuke bestemming, gezellig centrum.
Teresa L. - 27th February 2016
staying in Calypso Beach, Western Cape
Dit voel of jy op jou eie private strand is, heerlik.
Ronel J. - 27th February 2016
staying in Strand, Western Cape
Veilige parkering 'n moet in die Strand. Alles is stapafstand.
Michael L. - 27th February 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Dit is 'n plek wat mense moet besoek.
David L. - 26th February 2016
staying in Rondebosch, Western Cape
Great location for Newlands.
Andre V. - 26th February 2016
staying in Citrusdal, Western Cape
Baie rustig en heelwat om te doen.
Nelle O. - 26th February 2016
staying in Wellington, Western Cape
Wellington is nie regtig gespits op toeriste nie - meeste van hul wynplase maak vroeg toe op 'n Saterdag en is Sondae toe. Dit was nie 'n reuse probleem nie aangesien Paarl, Tulbagh en Riebeek-Kasteel heel naby was, maar die Wellington-wyne was so lekker dat ons spyt was ons kon nie meer ervaar nie. Wat wel vir ons baie lekker was, is dat juis omdat dit nie so kommersieel is nie en ons baie persoonlike aandag by die kelders gekry het, soms vanaf die eienaars en/of wynmakers self. Ons het heerlik geƫet by Gecko Lounge in die dorp. Ek glo ons sal Wellington weer besoek.
Neeltje S. - 26th February 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Besige hoofstraat met baie groot vragmotor-verkeer, maar die omgewing is spesiaal en die Karoo Nasionale Park 'n absolute wenner.
Ludi N. - 26th February 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Die strand was 'n teleurstelling. Dit is vuil en word nie in stand gehou nie. Andersins is dit aangenaam.
Ben H. - 26th February 2016
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Parkering 'n nagmerrie! Uitstaande restaurante en wye verskeidenheid van smake en geure! Wonderlike toerisme ervaring!
Susie S. - 26th February 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Vir ons mense van Gauteng is dit snaaks dat omtrent geen huis omhein is nie. Love dit!
Robert A. - 26th February 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
Lovely and peaceful.
Tessa D. - 26th February 2016
staying in Die Boord, Western Cape
'n Netjiese, gevestigde, boomryke omgewing.
Lesibana M. - 26th February 2016
staying in George, Western Cape
Excellent.
Jenny B. - 25th February 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Great!
Gert L. - 25th February 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Baie lekker eetplekke, na my mening bietjie duur, maar die diens was oral uitstekend.Jammer vir die lastige kreefsmouse.
Andries M. - 25th February 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Asemrowende omgewing met die karakter van 'n idilliese eiland. 'n Lushof.
Johan G. - 25th February 2016
staying in Reebok, Western Cape
Sentrale plek om die omgewing te verken.
Peter W. - 25th February 2016
staying in Vermont, Western Cape
Netjies.
Andre V. - 25th February 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Strand area nie baie skoon nie.
Noleen B. - 25th February 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond is baie rustig en die natuur is wonderlik. Goeie rus vir jou siel en goed vir een se gemoed.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com