Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40659 reviews.
Mishka C. - 16th August 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Great city to explore.
Liezel V. - 16th August 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n rustige, pragtige ou dorpie. Netjies en skoon en die huisies se kleure en vorms verleen so 'n unieke gevoel aan die dorpie. Hier kan jy kom rustig raak en ontspan. Sal definitief weer vir Paternoster besoek.
Franciscus H. - 16th August 2021
staying in Clanwilliam, Western Cape
Goeie basis vir verkenning van die Cederberg en in blommetyd.
Magdaleen E. - 16th August 2021
staying in Clanwilliam, Western Cape
Mooi en baie vriendelike dorp.
Nikki S. - 16th August 2021
staying in Clanwilliam, Western Cape
Nice dorpie. Hoofstraat met outydse gebou en argitektuur.
Linda F. - 16th August 2021
staying in Strandfontein, Western Cape
Dit is 'n strand waar jy waarlik kan ontspan en sielerus vind. Daar is soveel om in die natuur te geniet. Lang ente se stap op die strand. Wandelpaaie in die natuurreservaat. Ag, net alles daar is so mooi en ontspannend. Dit wat ons die meeste geniet het, was die feit as die Strandfontein nie gekommersialiseer is nie. Hou dit asb so! Alles is skoon, die strand, die dorpie, alles.
Janine R. - 16th August 2021
staying in Citrusdal, Western Cape
Hoogs aan te beveel vir iemand wat vinnig wil wegkom van die stad. Naby genoeg vir 'n naweek-wegbreek.
Janine R. - 16th August 2021
staying in Cederberg, Western Cape
Altyd verrassend-mooi!
Jasper K. - 16th August 2021
staying in Matjiesfontein, Western Cape
Elke mens in Suid Afrika wat lief is vir ou goed moet die dorp besoek - onvergeetlik.
Lanita M. - 15th August 2021
staying in Barrydale, Western Cape
So ’n mooi interesante dorp!
Jc D. - 15th August 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Dit is 'n pragtige dorpie. Jou kar kan vanaand in die straat geparkeer bly. Mense is baie vriendelik en elke huisie is so mooi met 'n mooi ou tuintjie.
Reze R. - 15th August 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Heerlike vakansiebestemming! Van kleins af ons hartsplek!
Nico E. - 15th August 2021
staying in Citrusdal, Western Cape
Citrusdal self is gemiddeld maar dit is n goeie ligging vir die omgewing se Cederberg ondekking. As mens se fokus net stap is dan is Algeria ’n beter area om te bly.
Nico E. - 15th August 2021
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Fantasties. Sal graag daar wil bly.
Leslie S. - 15th August 2021
staying in George, Western Cape
Airport is convenient but not much action happening in George.
Frank L. - 15th August 2021
staying in Beaufort West, Western Cape
Netjiese dorp.
Lesley V. - 15th August 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Not much to do but enjoy seeing peace and quiet and the beach walks.
Sharifa B. - 15th August 2021
staying in St Helena Bay, Western Cape
It's beautiful but the noise of traffic on the highway at night can be of an annoying disturbance. But will definitely visit again.
Lucy A. - 15th August 2021
staying in Cape Town, Western Cape
It's a great city.
Riaan B. - 14th August 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Baie mooi dorp met vriendelike mense en baie plekke om te sien en net 'n rustige wegbreek om te ontspan as dinge te veel raak in die stad.
Petra J. - 14th August 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Baie mooi.
Carol A. - 14th August 2021
staying in Betty's Bay, Western Cape
My new little bit of heaven on earth. #justbookandgo.
Annemarie P. - 14th August 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Lieflike wêreld.
Hardus O. - 14th August 2021
staying in Knysna, Western Cape
Die toerismekantoor kan aanbeveel word vir spesifieke inligting wanneer nodig.
Jemean M. - 14th August 2021
staying in Witsand, Western Cape
Happy happy and happy.
Louise J. - 14th August 2021
staying in Klawer, Western Cape
Ons was net vinnig daar deur. Eetplekke was net baie beperk.
Jason N. - 14th August 2021
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Excellent getaway from the CBD/suburbs.
Yolande C. - 13th August 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Beautiful place with a beachfront which is perfect for kids and dogs. Restaurants whether take away or sit down is good quality food and variety at reasonable prices.
Elisna T. - 13th August 2021
staying in Moorreesburg, Western Cape
Gaan eet by Le Must! Veral as jy kinders het wat veilig buite kan speel terwyl jy by ’n stunning plek eet.
Lulama P. - 13th August 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Beach is at the door step.
Mary-anne S. - 13th August 2021
staying in Greyton, Western Cape
The town is very peaceful and safe. It is probably due to COVID and off-season stay that many of the shops and eateries open late and closed early. Some are only open from Thursday to Sunday and with the limited hours of 10h00 to 14h00.
Willemina D. - 13th August 2021
staying in Clanwilliam, Western Cape
In blomtyd lyk dele van die veld en akkers asof dit met sneeu bedek is, soos die wit magriet blom! Ander is weer 'n see van oranje; en dan stap jy tussendeur en sien blou sporrie, felicia, lachenalia, gladiool wegkruiper speel.
Willemina D. - 13th August 2021
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Baie vriendelike mense!
Gerrit S. - 13th August 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Mooi, rustige dorp.
Rusty L. - 12th August 2021
staying in Paternoster, Western Cape
’n Rustige en aangename omgewing met al die noodsaaklike geriewe.
Jenny R. - 12th August 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Die hawelose mense wat op enige oop spasie 'n tentjie opslaan lyk asof dit in 'n probleem vir die stad kan ontaard.
Owen W. - 12th August 2021
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Goeie basis-blyplek vir blommekyk.
Franklin F. - 12th August 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Kyk vorentoe om in die somer te kuier.
Marius J. - 12th August 2021
staying in Great Brak River, Western Cape
Rustig, see en ontspan.
Priscilla M. - 12th August 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Beautiful beach ,hiking, Zipline. Nice place to visit.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]