Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Christali B. - 22nd February 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Lieflik veral as jy 'n goeie uitsig kan geniet.
Gwen D. - 22nd February 2016
staying in Strand, Western Cape
Baie goeie ligging vir besoeke aan wynplase en Kaapstad. Sal weer in die Strand tuisgaan.
Hannes D. - 21st February 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Great.
Dan P. - 21st February 2016
staying in Heatherlands, Western Cape
Great place to visit.
Paul F. - 21st February 2016
staying in Knysna CBD, Western Cape
Knysna is mooi, die woude self het ek besoek en dit baie mooi gevind.
Esther S. - 21st February 2016
staying in Robertson, Western Cape
Dis 'n pragtige dorp.
Dries D. - 21st February 2016
staying in De Rust, Western Cape
Uitstekend.
Mirie S. - 21st February 2016
staying in Fish Hoek, Western Cape
Uitstekende vakansie bestemming.
Pierre M. - 21st February 2016
staying in Bellville, Western Cape
Baie sentraal geleë om toegang tot Kaapstad, Bloubergstrand, die Strand, die hele Kaapse Skiereiland en die Boland te verkry.
Elmarie. A. - 21st February 2016
staying in Caledon, Western Cape
Baie mooi omgewing met baie toerisme aantreklikhede.
Renchia A. - 20th February 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige dorpie. Skoon lug, kilometers ongerepte strande en see. Awesome!
Pauline P. - 20th February 2016
staying in Knysna CBD, Western Cape
Pragtig en soveel om te sien en doen.
Etienne G. - 20th February 2016
staying in Boland, Western Cape
Asemrowend mooi en vol vriendelike mense.
Phillip G. - 19th February 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Interesting buildings.
Elma P. - 19th February 2016
staying in Montagu, Western Cape
Ons is mal oor die plekkie en sal beslis weer daar 'n draai gaan maak.
Lilene S. - 19th February 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Lieflike plek met goeie restaurante en ontspanne atmosfeer.
Chantal B. - 19th February 2016
staying in Betty's Bay, Western Cape
Naby alles en gebied is baie skoon.
Cathrine L. - 19th February 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n pragtige en lieflike dorp. Ek en my man het 'n tydjie by die see spandeer en dit terdeë geniet. Het lieflike foto's geneem met die agtergrond van die see in sig.
Alida S. - 19th February 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Bly 'n pragtige plek.
Thomas V. - 19th February 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Rustige dorpie met 'n baie lekker strand om op te gaan stap.
Freddie M. - 19th February 2016
staying in Die Boord, Western Cape
Lekker sentraal in Stellenbosch.
Rose Marie Beck L. - 19th February 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Calitzdorp may be small but this has the advantage that you find your way around easily. Good places to eat in the evenings, lively but quiet. Ebenhart's pipe maker shop was a true highlight!
Chris C. - 19th February 2016
staying in Elands Bay, Western Cape
Lekker stil en die hotel moet besoek word.
Hanna V. - 19th February 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Wonderlike klimaat!
Julian M. - 19th February 2016
staying in Agulhas, Western Cape
So baie om te doen in so 'n klein dorpie.
Piet V. - 19th February 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Uitstekend.
Annabella C. - 18th February 2016
staying in Knysna CBD, Western Cape
Ideaal vir 'n wegbreek in stilte en varsheid.
Frans W. - 18th February 2016
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige dorp met baie om te sien en te doen.
Lyon V. - 18th February 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Jy kan lekker vis hier eet!
Wilhelm F. - 18th February 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Lekker sentraal! Langebaan, Saldanha en Dwarskersbos is lekker naby vir daguitstappies.
Esme J. - 18th February 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Blue Peter was 'n belewenis!
Daniela C. - 18th February 2016
staying in Albertinia, Western Cape
Klein dorpie met nie veel te doen nie.
Rika J. - 18th February 2016
staying in Struisbaai, Western Cape
Seagull's Restaurant is the best place in town, great food and a nice vibe! Struisbaai has white beaches and nice places to swim, great place to visit overall.
Stephen W. - 18th February 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Wonderful small town with everything you need for a great family weekend or holiday.
Lydia N. - 18th February 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
Ons was aangenaam verras hoe Sandbaai uitgebrei het. Die dorp is netjies en sekuriteit sigbaar. 'n Aanwins is die voetpad om seelangs te stap. Sandbaai is 'n goeie vertrekpunt na omliggende strande.
Daan S. - 18th February 2016
staying in Wilderness, Western Cape
'n Paradys!
Chaney W. - 18th February 2016
staying in Vredenburg, Western Cape
Nie baie om te sien/ervaar in gebied nie, maar baie veilig en privaat!
Hilmir J. - 18th February 2016
staying in Brackenfell, Western Cape
Veilige area.
Tania Cloete C. - 18th February 2016
staying in Hartenbos, Western Cape
Pragtige dorpie! Sal weer en weer kom!
Marie-louise G. - 18th February 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
Dit is 'n lieflike plek waar mens nog vrylik kan asemhaal. Die see se water is natuurlik yskoud, maar die uitsig as jy op die strand is maak op vir die koue water! Ons het 'n paar keer by verskillende restaurante geëet wat baie lekker was. Van die plekke by die hawe se kombuise maak 20:30 al toe (ek dink dis vroeg vir die Kaap waar dit eers 20:00 donker is!) en dis jammer dat daar nie meer van die omgewing se wyne op die spyskaarte is nie. Kleinmond is 'n plek vir ontspan!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com