Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Lindi K. - 28th January 2016
staying in Stanford, Western Cape
Daar was te veel om te sien en te min tyd!
Tanielle N. - 28th January 2016
staying in Calypso Beach, Western Cape
Love the wooden boardwalk down along the beach.
Annetjie V. - 28th January 2016
staying in Dana Bay, Western Cape
Pragtige plekkie, beveel enige een aan om daar vakansie te gaan hou.
Alice R. - 28th January 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
Ideaal vir mense wat rus soek. Geskik vir seeliefhebbers, stappers en voëlkykers.
Lethania S. - 28th January 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Dalk bietjie meer dinge vir kinders ook inbring.
Belinda V. - 28th January 2016
staying in Boggoms Bay, Western Cape
Al wat kort is 'n winkel.
Attie B. - 28th January 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Vrek warm!
Marita V. - 28th January 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Die beste plek!
Hendrikus B. - 28th January 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie oulike en mooi plek, interessante fauna en flora in en om die dorp, interessante besoek punte, heerlike strande - sal beslis weer Yzerfontein besoek!
Mariantha F. - 27th January 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Buiten vir Nuwejaarsverstoringe en oorstrominge van besoekers op Wildernis-meer, wat nie inwoners of vakansiegangers insluit nie en sodoende veroorsaak dat winkels en restaurante sluit op 31 Jan, is dit voorts 'n plesier in Januarie om daar vakansie te hou. Heerlike warm seewater, nabygelee winkels, uitstekende restaurante en kos, asook stapafstand van strande, die Wildernis-meer, kanovaarte ens.
Estelle P. - 27th January 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Wonderlike plek as jy van stilte hou, pragtige omgewing.
Estelle P. - 27th January 2016
staying in Kleinbaai, Western Cape
Ek het buite spitsseisoen gereis en dit was heerlik stil en kalmerend in Kleinbaai.
Russell A. - 27th January 2016
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Very pretty little town. Will definitely come back.
Lizelle K. - 27th January 2016
staying in Helena Heights, Western Cape
Helena Heights is 'n baie mooi, rustige, skoon omgewing.
Johannes V. - 27th January 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Very nice town with friendly people. Fantastic food at Brian's Grill and of course there was the Cango Caves we visited. There is so much to do in this town. I will most certainly be back.
Deon C. - 27th January 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Goeie toeristebestemming!
Tom K. - 27th January 2016
staying in Paarl, Western Cape
Paarl is pragtig.
Dawid S. - 26th January 2016
staying in Strand, Western Cape
Baie lekker.
Johan F. - 26th January 2016
staying in Gansbaai, Western Cape
Gansbaai is oulik maar daar is nie veel te doen nie - gelukkig naby plekke soos Hermanus en Kleinbaai - sal moeilik wees om klein kinders besig te hou omdat daar nie regtig 'n strand is nie - vir meer volwasse toeriste is dit egter 'n baie lekker plek om te gaan ontspan en ons sal beslis weer gaan.
Riette D. - 26th January 2016
staying in Helena Heights, Western Cape
Baie netjiese area.
Anne A. - 26th January 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige dorp. Vriendelike mense.
Ivan V. - 26th January 2016
staying in Mostertdrif, Western Cape
Baie mooi gebied en baie veilig.
Thinus B. - 25th January 2016
staying in Montagu, Western Cape
Heerlik. Skoon.
Willem L. - 25th January 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Die mooiste historiese dorpie met baie karakter en oulike winkeltjies.
Andre L. - 25th January 2016
staying in Pringle Bay, Western Cape
Baie rustig.
Ursula S. - 25th January 2016
staying in Stellenbosch, Western Cape
Van Dorpstraat tot al die wynlandgoedere van Stellenbosch, is dit een van my gunsteling bestemmings in Suid-Afrika.
Maureen B. - 25th January 2016
staying in Still Bay, Western Cape
Een van die mooiste plekke, pragtige strande en maklik bereikbaar. Die lagoon lekker veilig en vlak by tye, lekker speelplek vir die kinders. Die dorp het pragtige winkelsentrums en is skoon en baie veilig.
Carin V. - 25th January 2016
staying in Die Boord, Western Cape
Goeie keuse vir mense wat meer residensiële woonbuurte verkies.
Mathilda P. - 25th January 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Mooi dorpie, sal weer besoek. Rustige plaasatmosfeer.
Nerietha V. - 24th January 2016
staying in Kleinmond, Western Cape
Baie lekker dorpie met lekker eetplekke en winkeltjies. Die natuurskoon is baie rustig met die lekkerste staproetes en strand.
Ian W. - 24th January 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Relaxing atmosphere.
Almarie E. - 24th January 2016
staying in Myoli Beach, Western Cape
Lekker vakansie gehou. Sedgefield is 'n mooi dorpie.
Susan M. - 24th January 2016
staying in Strand, Western Cape
Wonderlike swemstrand vir jong kinders.
Anton B. - 24th January 2016
staying in Murraysburg, Western Cape
Uniek.
Mieke G. - 24th January 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Neat and convenient half way stop between Eastern Cape and Cape Town.
Chris K. - 23rd January 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Definitief 'n goeie keuse as jy van die watersporte gebruik maak (jou eie boot of huur een), andersins is daar nie veel te doen nie. Die veilige strande is nie binne loopafstand nie.
Ig F. - 23rd January 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die netjieste, skoonste en mooiste dorp in die land!
Melanie R. - 23rd January 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Plek waar ek sal kan bly. Dit is idillies.
Willemien W. - 22nd January 2016
staying in Paarl, Western Cape
Ons het nie veel van Paarl beleef nie, maar dit was goed om die Afrikaanse Taalmonument te besoek saam met twee nie-Afrikaanssprekendes.
Connie M. - 22nd January 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Lekker stil plek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com