Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Leon S. - 15th January 2016
staying in Kommetjie, Western Cape
Pragtige omgewing.
Pieter V. - 15th January 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Pragtige vakansiebestemming en naby Kaapstad en Bolandse dorpies.
Jaco L. - 15th January 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie lekker rustig!
Thalina Van Renssen S. - 14th January 2016
staying in Sedgefield, Western Cape
Mooi!
Theuns C. - 14th January 2016
staying in Paarl, Western Cape
Baie om te doen en te sien.
Sticks S. - 14th January 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Kosbaar en rustig.
Craig R. - 14th January 2016
staying in De Waterkant, Western Cape
Well located. Easy access to shops, waterfront and main routes.
Johann V. - 14th January 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Puik ou plekkie met lekker eetplekke!
Michael L. - 14th January 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Ek het dit baie geniet.
Marlette V. - 14th January 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Sal graag langer wou bly om verder te verken.
Yolanda M. - 14th January 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand is een van ons gunsteling bestemmings.
Magel V. - 14th January 2016
staying in Citrusdal, Western Cape
Die berge is pragtig en dit was 'n voorreg om in die hatjie van ons vrugte produserende gedeelte te kon reis.
Monde D. - 14th January 2016
staying in Kleinbaai, Western Cape
Kleinbaai is stunning.
Magel V. - 14th January 2016
staying in Lamberts Bay, Western Cape
'n Besoek aan Muisbosskerm restaurant is 'n moet. Ongelooflike ervaring.
Louwrens E. - 14th January 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige omgewing.
Mar-lynne P. - 14th January 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is beautiful.
Linda V. - 14th January 2016
staying in Gardens, Western Cape
Sentraal.
Cicelene F. - 14th January 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai is enige vakansieganger se droom vakansieverblyf.
Jacques D. - 14th January 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobsbaai het vir ons rus vir ons siel gebied. Baie skoon en netjiese dorpie. Kindervriendelik. Jacobsbaai is ook naby aan die bekende Weskus-dorpies, so dis lekker om in Jacobsbaai te oornag en al die omliggende dorpies te besoek. Eersteklas!
Shamielah C. - 14th January 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Security at the beachfront units should be more visible.
Michael L. - 14th January 2016
staying in Citrusdal, Western Cape
Die mense lag almal. Almal help en prober help as hulle kan of kon.
Arif F. - 14th January 2016
staying in Hermanus, Western Cape
It's a peaceful destination.
Lizelle B. - 14th January 2016
staying in Bellville, Western Cape
Dit is heerlik sentraal geleƫ en naby aan alles. Die see is naby en ook baie winkels vir inkopies. Sal weer hiernatoe gaan.
Cornel S. - 14th January 2016
staying in Riversdale, Western Cape
Riversdal is baie mooi.
Hercules N. - 14th January 2016
staying in Uniondale, Western Cape
Rustige plek vir oorbly-op-pad.
Elizabeth K. - 14th January 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Dit is 'n wonderlike plek met vriendelike mense.
Dolf G. - 14th January 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Beautiful and excellent restaurants.
Paul B. - 14th January 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is beslis 'n plek om te besoek.
Benita N. - 14th January 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
Baie mooi plek met pragtige strande.
Abdul K. - 14th January 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Great place.
Suzette F. - 13th January 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Baie naby alles. Heerlike eetplekke in die omgewing.
Isaac D. - 13th January 2016
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Ons het verlief geraak op Jacobsbaai. Die huisies en tuine is te pragtig. Dit is skoon en nie onnodige rondlopers wat jou laat bedreig voel nie. Mense is vriendelik. Wat 'n awesome plek!
Linda K. - 13th January 2016
staying in Santos Bay, Western Cape
Mooi, skoon strand.
Wilma P. - 13th January 2016
staying in Albertinia, Western Cape
Klein, stil plekkie, goeie oornagligging. Naby genoeg aan Mosselbaai.
Wilma P. - 13th January 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Wat 'n pragtige dorpie om te verken! Lekkerste restaurante. Wil graag Old Mill uitsonder. Waterblommetjiebredie was heerlik! Ons moes net baie lank wag.
Luige S. - 13th January 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
Pragtig met baie potensiaal vir nuwe ontwikkeling.
Wilma P. - 13th January 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Was heerlik om die omgewing te verken.
Esme M. - 13th January 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Plek wat elkeen regtig moet besoek. Rustige atmosfeer.
Ryneveld V. - 13th January 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Great mense.
Tina P. - 13th January 2016
staying in Stanford, Western Cape
Need better quality restaurants. The Ou Meul on the corner of the entrance to Stanford is the best restaurant in Stanford. Birkenhead was an OK experience.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com