Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Heinrich A. - 6th January 2016
staying in Knysna, Western Cape
Fantastic! Forest walks, swimming beaches - what more could you want?!
Lindi L. - 6th January 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Beautiful part of our country.
Charl L. - 6th January 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is iets waaroor jy nog altyd gedroom het. Klein Griekeland.
Carel M. - 6th January 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Wat 'n reis juweel in Suid-Afrika.
Michele K. - 6th January 2016
staying in Knysna, Western Cape
Ek sal definitief aanraai dat 'n mens vir ten minste 'n week daarso bly. Daar is soveel om te doen en te sien dat een dag net te kort is. Dit is 'n verskriklike oulike plek.
Leigh V. - 6th January 2016
staying in Citrusdal, Western Cape
Dalk 'n plekkie vir toeriste om onder afdak / sambreel en stoel te sit en koeldrank te geniet.
Amanda B. - 6th January 2016
staying in George, Western Cape
Ons is baie lief daarvoor om in die George omgewing vakansie te hou en gaan elke jaar terug soontoe vir vakansie.
Dirk V. - 6th January 2016
staying in Somerset West, Western Cape
Ek sal enige tyd weer daarheen gaan.
Annamaria F. - 5th January 2016
staying in Bot River, Western Cape
Great burgers, beautiful wine estate and a good base to reach places like Grabouw, Hermaus and Kleimond.
Jeanne T. - 5th January 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Baie lekker plek, Swellendam is 'n gereelde bestemming van ons en ons sal beslis weer terugkeer!
Linda V. - 5th January 2016
staying in Somerset West, Western Cape
Pragtige dorp. Jammer dat gastehuis eienaars besoekers uitbuit net omdat die omgewing mooi is.
Maria V. - 5th January 2016
staying in Cape Winelands, Western Cape
Ons is van KZN en het ver gery om die Wynlande te besoek, maar dit was beslis die moeite werd. Die wingerde, boorde en berge was indrukwekkend. Die kelders het ons hartlik ontvang en natuurlik het ons van al die heerlike wyne geproe. Sal dit beslis weer doen.
Amelia P. - 5th January 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Ongelooflike lekker vakansieplek.
Helene O. - 5th January 2016
staying in Knysna, Western Cape
Spectacular!
Melani S. - 5th January 2016
staying in Stanford, Western Cape
Die dorpie self was 'n belewenis en daar is heelwat te doen in die omgewing en dis net 23km vanaf Hermanus.
Larissa V. - 5th January 2016
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Ons love Blouwaterbaai.
Janey S. - 5th January 2016
staying in Mossel Bay, Western Cape
Ek dink die plek en die restaurante en die Langeberg Mall is baie oulik.... en Dias strand is ook mooi skoon en netjies. Lekker swem strand.
Daleen S. - 5th January 2016
staying in Parklands, Western Cape
Bloubergstrand het my hart gesteel.
Agnieszka M. - 5th January 2016
staying in Muizenberg, Western Cape
Muizenberg is a bit on the side, so not as popular as Kalk Bay or Simons Town. But a nice location if you don't mind a little bit less facilities.
Cheryl J. - 5th January 2016
staying in Strand, Western Cape
Dis die ideale bestemming .
Marion A. - 5th January 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
You must try the port.
Ursula S. - 5th January 2016
staying in Robertson, Western Cape
Dis 'n pragtige omgewing met heelwat besienswaardighede wat ons gaan ondersoek het. Goeie wynplase in die omgewing asook 'n groot inkopiesentrum en die klein, nabygele√ę dorpies is interessant om te besoek.
Marisa A. - 5th January 2016
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Keurboomstrand is 'n fantastiese plek!
Elizma B. - 5th January 2016
staying in Paarl, Western Cape
Dis warm!
Jen S. - 5th January 2016
staying in De Rust, Western Cape
Cute little town.
Ina P. - 5th January 2016
staying in Milnerton, Western Cape
Lekker naby aan Kaapstsad, en nie te ver van Shopping Mall af nie.
Louis Leon K. - 5th January 2016
staying in Bredasdorp, Western Cape
Bredasdorp is 'n uiters veilige bestemming (ons motor het in die straat gestaan sonder dat iemand daar gepeuter het). Hou van die kerkklok wat nog in 'n werkende toestand is - lui elke 15 minute soos van ouds. Daar is nie veel te doen op die dorp self nie. Maar die ligging is ideaal - naby Napier, Waenhuiskrans/Aston, Struisbaai, Aghulas, Baardskeerdersbos en ander interessante plekke.
Wida C. - 5th January 2016
staying in Paarl, Western Cape
Baie warm maar mooi.
Fanie S. - 5th January 2016
staying in Brandwacht, Western Cape
Lekker naby al die mooi plekke, het veilig gevoel.
Janine B. - 5th January 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Mooi plekkie en hou altyd daarvan om terug te gaan soontoe.
Yvonne O. - 5th January 2016
staying in Cape Town, Western Cape
SAL ALTYD IN DIE KAAP GAAN VAKANSIE HOU.
Charlene H. - 5th January 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Slegs baie rotse en klippe op swem strande....bietjie ongemaklik!
Pieter V. - 5th January 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Baie sentraal en naby aan als!
Chris L. - 5th January 2016
staying in Wilderness, Western Cape
Baie skoon en rustige plek.
Wida C. - 5th January 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige plek.
Libbie S. - 5th January 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Besighede buit mense uit met hul pryse. Pryse is soms onrealisties hoog veral vir die middelklas vakansieganger.
Diana M. - 5th January 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Baie rustige boomryke omgewing. Pragtig.
Antoinette B. - 5th January 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is 'n lieflike dorpie. Rustig, stil met geen toestroming en vertrapping van mense op die strand nie.
Tiaan H. - 5th January 2016
staying in Strand, Western Cape
Strande en strate is baie mooi skoon en word daagliks skoongemaak.
Adele D. - 4th January 2016
staying in Montagu, Western Cape
Restaurante is klein en maak redelik vroeg saans toe. Jy gaan honger slaap indien geen bespreking vir aandete gemaak is nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com