Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Elize B. - 8th January 2020
staying in Klein Karoo, Western Cape
It is a awesome place to travel through.
Jacqueline V. - 8th January 2020
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Rustige plekkie, dink daaraan om ons aftreeplekkie te maak.
Charnay W. - 8th January 2020
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is baie rustig en lieflik, maar ek beveel aan vir enige een, vergeet van die hoë naamplekke en gaan geniet jouself by die kleiner plekkies, want daar sal jy meer jouself geniet en waarde vir geld kry.
Bennie V. - 8th January 2020
staying in Moorreesburg, Western Cape
Groete aan ons vriende by 4A Royal.
Zalia M. - 8th January 2020
staying in Arniston, Western Cape
Town is beautiful. Views are exquisite! Definitely a gem of a village.
Jan D. - 8th January 2020
staying in Wilderness, Western Cape
In Kersseisoen is dit net baie besig, maar die Wildernis is een van die mooiste bestemmings in die land.
Elna E. - 8th January 2020
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Skoon en rustige dorpie.
Elna E. - 8th January 2020
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Wat ‘n rustige en skoon dorpie. Net jammer dat die oujaar se rustigheid, bederf was met klappers en klapperbomme.
Nokutula L. - 7th January 2020
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Very nice place, I wish to go back and stay again.
Hanlie S. - 7th January 2020
staying in Bredasdorp, Western Cape
Perfek geleë. Rustige dorp en naby genoeg aan die see en ander besienswaardighede.
Alet V. - 7th January 2020
staying in Jongensfontein, Western Cape
Ons gunsteling vakansie by die see.
Norma S. - 7th January 2020
staying in Milnerton, Western Cape
Close to all attractions in Cape Town.
Tania D. - 7th January 2020
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobsbaai is ongelooflik en ek glo meer mense moet die tyd vat om die Weskus te gaan beleef. Wit sande, blou, skoon see. En warm, vriendelike mense. Heerlik om te unwind na ‘n stresvolle jaar.
Zarina D. - 7th January 2020
staying in St Helena Bay, Western Cape
We’ve fallen in love with St Helena Bay.
Tania D. - 7th January 2020
staying in Myoli Beach, Western Cape
Baie mooi en skoon!
Willie N. - 7th January 2020
staying in Langebaan, Western Cape
‘n Lekker verfrissende dorpie.
Sithembiso S. - 7th January 2020
staying in Lakeside, Western Cape
The beach, shops and all other amenities are all available in a walking distance. Lakeside is a very safe and quiet suburb suitable for visitors.
Therese T. - 7th January 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dis 'n pragtige rustige vakansieplekkie en ons was baie hartseer om te sien daar gaan 'n winkelsentrum opgerig word.
Ruan D. - 7th January 2020
staying in Calitzdorp, Western Cape
Baie mooi ou huise en tipiese ou plattelandse dorpie!
Adriëtte L. - 7th January 2020
staying in McGregor, Western Cape
Ons keer weer en weer terug na dié rustige kunstenaarsdorpie met sy afgewitte huisies.
Johnny K. - 7th January 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mooi dorp met vriendelike mense. Baie eetplekke en heerlike strand by Diaz en Hartenbos.
June B. - 7th January 2020
staying in Milnerton Ridge, Western Cape
Pleasantly surprised and close to all amenities.
Julia Z. - 7th January 2020
staying in Stellenberg, Western Cape
Centrally situated.
Jaco . - 7th January 2020
staying in Lochnerhof, Western Cape
Rustige, stil woonbuurt.
Yolanda G. - 7th January 2020
staying in Vredenburg, Western Cape
Very quiet area. Nearby malls and not too far from Langebaan.
Shereen S. - 7th January 2020
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Beautiful place, Bikini Beach a great beach to bathe and relax, enough convenient stores and close to everything you need.
Roland D. - 7th January 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Op pad Kaap toe was BFW spotless op 26ste Dec. Verras. Nie 'n papiertjie in sig nie. Op pad terug van Kaap af 3 Januarie was dit vuil, besig en onsmaaklik. Sou nie spesifiek soontoe gaan vir verlof nie, maar OK vir 1 aand se oorslaap a.g.v. ligging.
Danie G. - 7th January 2020
staying in Bonnievale, Western Cape
'n Fantastiese dorp. Als wat jy nodig het en meer.
Madeleine B. - 7th January 2020
staying in Wilderness, Western Cape
Best location on the Garden Route.
Fanie B. - 7th January 2020
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Baie skoon en rustige strand.
Sarie D. - 7th January 2020
staying in Witsand, Western Cape
Ongelooflike stuk kuslyn en riviermonding. Fantastiese vakansiebestemming as jy rustigheid, natuurskoon en 'n vriendelik en gasvrye gemeenskap wil besoek. Jy kan alle benodigdhede in die paar winkels koop - daar was 'n baie oulike mark in die feestyd waar ons lekker gekoop het en tuisnywerhede geniet het. Ons het ook heerlik geëet by die restaurant op die perseel - Pili-Pili Restaurant.
Andries C. - 7th January 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort-Wes. Bid vir reën. Hulle kry swaar.
Ronel D. - 7th January 2020
staying in Onrus, Western Cape
Onrus is 'n pragtige dorp en herinner aan die vakansie dorpe toe ons kinders was. Kinders is veilig en loop en ry fiets in die strate strand toe.
Christo D. - 7th January 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Fantasties!
Helena R. - 7th January 2020
staying in Stellenberg, Western Cape
Dit is 'n veilige omgewing.
Liesl F. - 7th January 2020
staying in Gansbaai, Western Cape
All I can say is I will be back.
Marc P. - 7th January 2020
staying in West Beach, Western Cape
Personally it feels as if one is in another country. Love the west coast.
Erasmus C. - 7th January 2020
staying in Sedgefield, Western Cape
Stil dorp met 'n lekker swemstrand.
Alet D. - 7th January 2020
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons was net te kort in Oudtshoorn om al die plekkies te kon besoek. Die Kangogrotte was wel 'n eerste op ons lysie, maar die hoogtepunt was definitief die volstruisplaas. Alhoewel ons nie die toer gedoen het nie, kon die kinders die volstruise voer, wat natuurlik met groot gelag gedoen was. Ons sal definitief met 'n volgende keer die oorbly verleng.
Noelene H. - 7th January 2020
staying in Breede River Valley, Western Cape
Love the area, stunning wine farms, great mountain biking!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com