Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Joseph Francois O. - 23rd December 2015
staying in Dana Bay, Western Cape
Rustige atmosfeer en mooi natuur. Stil en veilige strandgebied.
Jacobus J. - 23rd December 2015
staying in Strand, Western Cape
Die strand is 'n ideale woongebied.
Janey S. - 23rd December 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie goed.
Dillon B. - 23rd December 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Beste Spur in die land!
Samantha D. - 23rd December 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Quaint little town. Must try the food at Karo deli.
Anita V. - 23rd December 2015
staying in De Kelders, Western Cape
Een absolute aanrader!
Rhona M. - 23rd December 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Wonderlik ons stop elke jaar hier vir oorslaap.
Stuart H. - 23rd December 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n asemrowende plek. Baie mooi, baie skoon en baie veilig. Sal enige tyd weer daarheen gaan.
Jan & Linda E. - 23rd December 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch het baie besienswaardighede maar ons hou daarvan omdat dit nie stampvol toeriste is nie, meer rustig as Kaapstad of Somerset-Wes. Die wind was ook nie te kwaai nie, net genoeg om dit effens koeler te hou. Pragtige berge.
Henk S. - 23rd December 2015
staying in Robberg, Western Cape
Baie mooi plek met beelskone uitsigte en skoon strande.
Clovis P. - 23rd December 2015
staying in Century City, Western Cape
Very, very nice place to be in. People were always very helpful, it was a nice surprise, we will back back soon.
Alwyn S. - 22nd December 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Bietjie duur vir vakansiegangers dink word bietjie uitgebyt deur besighede.
Wilhelmie P. - 22nd December 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
As mens lief is vir die uniekhed van die Weskus, dan is Jacobsbaai die plek wat die 'gees van die Weskus' die beste weerspieël en leef. Die feit dat dit redelik ongekommersialiseerd is maak dit outentiek.
Henriette M. - 22nd December 2015
staying in Britannia Bay, Western Cape
Wyd uitgesprei en groot dele onontwikkeld maak dit 'n gesogte wegbreek.
David M. - 22nd December 2015
staying in Laingsburg, Western Cape
Mooi plek sal weer van hul oornaggeriewe gebruik maak.
Sonja V. - 22nd December 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Uitstekend - heerlikste pizza by Woodpecker Pizza House.
Retha E. - 22nd December 2015
staying in Paarl, Western Cape
Is mal oor die Paarl. 'n Moet sien is die familieplaaswinkel in die hoofstraat. Dit is cute met alles wat mooi is. Ons kuier daar was absoluut die moeite werd.
Gideon J. - 22nd December 2015
staying in Dana Bay, Western Cape
Veilige, skoon woongebied.
Silen F. - 22nd December 2015
staying in Bovlei, Western Cape
Puik vir toeriste. Baie mooi natuurtonele.
Marieth B. - 22nd December 2015
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorpie baie gasvrye en vriendelike mense.
Nic L. - 22nd December 2015
staying in Worcester, Western Cape
Gholfbaan is pragtig.
Marius M. - 22nd December 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Juweel van die Karoo! Fantastiese wyse om die nostalgie van die platteland te beleef.
Juan E. - 22nd December 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai rock!
Sonia V. - 22nd December 2015
staying in Herold's Bay, Western Cape
Pragtig.
Bronwynn N. - 21st December 2015
staying in Sandbaai , Western Cape
Baie naby aan al die omliggende toeriste-aantreklikhede.
Andre W. - 21st December 2015
staying in Bellville, Western Cape
Baie mooi en rustig, en 'n mooi uitsig oor die stad.
Rob W. - 21st December 2015
staying in Knysna, Western Cape
A visit The Heads is a must.
Belinda J. - 21st December 2015
staying in Little Brak, Western Cape
Lekker nabygeleë aan al die ander onderliggende plekke.
Andre L. - 21st December 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Lekker omgewing en sentraal geleë - naby ander besoekpunte.
Raheeha C. - 21st December 2015
staying in Voor-Paardeberg Wine Ward, Western Cape
Aantreklik.
Veronica B. - 21st December 2015
staying in Pringle Bay, Western Cape
'n Rustige dorpie, waar jy jouself weer kan vind.
Alicia D. - 21st December 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Love Bloubergstrand! Wil daar gaan bly. Skoon, netjies en great weer! Alles is naby jou, malls, kuierplekkies en alles.
Hennie B. - 21st December 2015
staying in Pinelands, Western Cape
Goed geleë vir omliggende besienswaardighede.
Alex D. - 21st December 2015
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Rustigheid en veiligheid was heerlik.
Conrad L. - 21st December 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Great dorp, vriendelike mense en baie bekostigbare restaurante.
Hilmir J. - 21st December 2015
staying in Reebok, Western Cape
Die liging is baie lekker sal weer daar gaan bly.
Maria V. - 21st December 2015
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Die goed versorgde tuin was 'n lus vir die oog.
Yvette R. - 21st December 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Superb town, lovely eateries, just very windy in December.
Jacolien W. - 21st December 2015
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Baie lekker vakansiedorp.
Roget B. - 21st December 2015
staying in Strand, Western Cape
Baie goed geleë en naby Kaapstad en wynroetes.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com