Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.

Wilderness, Western Cape

JustFor2

"Baie mooi plek.."

Gansbaai, Western Cape

Whale Cove AG01

"Sal weer binnekort kom kuier."

Paternoster, Western Cape

Ahoy Farmhouse 1

"Rustige dorpie, mooi uitsigte."

Strandfontein, Western Cape

Seetoe dot com

"Die mense by die kafee kan 'n bietjie meer entoesiasties wees om mens te bedien en vooraf sorg dat die roomysmasjien korrek werk."

Lamberts Bay, Western Cape

Penguinstraat 11

"Lambertsbaai sal sy sakekern 'n klein bietjie moet opskerp."

Knysna, Western Cape

Ebb & Flow

"Dorp is nie skoon nie. Paaie is sleg en als lyk onnet."

Sedgefield, Western Cape

Die Vissers

"We recommend to anyone to go there. We all had a lovely time."

Beaufort West, Western Cape

En Route

"Beaufort West is a beautiful place. The atmosphere and the place you see is definitely worth seeing."

Hermanus, Western Cape

Daisy Cottage

"Hermanus het alles van see, strand, wandelpad, wynplase tot staproetes in die natuur."

Dwarskersbos , Western Cape

Hemel op Aarde Villa

"Great holiday destination."

Paternoster, Western Cape

Sea Shack

"Baie mooi omgewing met vriendelike mense."

Cape Town, Western Cape

The Muize Bed and Breakfast

"Dit is 'n baie mooi bestemming maar ongelukkig is dit 'n baie duur vakansiebestemming vir ons plaaslike SA burgers."

Arniston, Western Cape

Culross

"Stukkie ongerepte hemel op aarde."

Paarl, Western Cape

Nantes-vue Guest House

"Ons het net een nag daar deurgebring en die omgewing is baie mooi."

Hermanus, Western Cape

Ocean Edge Apartment

"Cafe 1904 is excellent and Wine Village is a treat, especially Jaco. He knows his wines and food pairings."

Ladismith, Western Cape

Post House

"As dit maar soos Barrydale se eetplekke was, maar dit was darem OK."

Strandfontein, Western Cape

WesKus PanDokkies

"Rustig en stil-as jy rus en vrede soek is dit die regte plek."

Beaufort West, Western Cape

Rus-i-Biki

"Ons het die een restaurant besoek en het dit baie geniet. Ons kan seker nie behoorlike kommentaar lewer nie aangesien ons besoek net vir een nag was."

Montagu, Western Cape

Montagu Glamping

"Pragtige dorpie! Amper elke 2de huis bied akkommodasie en die tuine is asemrowend!"

Mossel Bay, Western Cape

@ Katrien

"Already making plans for another visit."

Cape Route 62, Western Cape

Appelhuis

"Verskeie stopplekke wat 'n moet is vanaf Robertson tot Ladismith. Bring genoeg tyd saam om alles te verken."

Cape Town, Western Cape

Ma belle's Place

"Die moederstad is maar die beste."

Dwarskersbos , Western Cape

C-SPOT

"Baie rustige plek om lekker te ontspan."

George, Western Cape

The Farmhouse

"Fantastiese plek, want hy het alles, mense is vriendelik en jy kan maklik die Tuinroete vandaar besoek."

Paternoster, Western Cape

Potters Rest Paternoster

"Paternoster is 'n pragtige en netjies kusdorp."

Lamberts Bay, Western Cape

Grootvlei Guest Farm

"Lambertsbaai is 'n pragtige en netjies kusdorp met uitstekende restaurante."

Page
Page 691 - Showing 20701 to 20730
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!