Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"Cape Town the mother city! It has its charms of old and new mixed together so well synchronized that you don't really notice it."
"Cape Town is a different country to the rest of SA. The roads don't have potholes, people are friendly and more like European service standards compared to the 3rd world rest of Southern Africa."
"Puik bestemming vir vakansie. Baie swemstrande om te gebruik. Lekker eetplekke en baie toerisme-aantreklikhede."
"Ons wou graag Meiringspoort van noord na suid deurstap. Barry het ons ’n geleentheid gegee tot by die Klaarstroom ingang na die Poort en ons kon toe Meijer's Rust toe terugstap. 'n Pragtige staproete. De Rust is n pragtige en vriendelike dorpie met heerlike winkels en eetplekke."
"Lovely place to visit. There are many places which could be visited and explore. There are many activities, even wine tasting."
"'n Besondere, landelike streek met vriendelike mense en dorpe wat goed bestuur en versorg word."
"Die Kaap bly maar mooi, veral as mens ’n draai gaan ry uit die stad uit. Ons het Bettysbaai toe gery en baie mooi uitsigte gehad al die pad."
Great Brak River, Western Cape
Altair Luxury Villa"Onverbeterlik - ons is in Desember weer terug. Vreeslik baie verskillende dinge om te doen in die omgewing, dit is pragtig maar nie so oorvol soos ander toeristebestemmings nie."
"Ons het net een nag oorgeslaap. Het soveel as moontlik ingepas. Mooi gerieflike dorp."
"Ons is bietjie vinnig deur Robertson, maar die wyne reg rondom is 'n wenner."
"Ideale dorp vir afsaal en kuier en rus vind vir jou siel in 'n pragtige omgewing met wonderlike natuurskoon."
"Heerlike stap- en fietsryroetes, ons het ure in die berge rondgestap. Die mense in die dorp was vriendelik en die biltong en kos heerlik!"
"Ons het na die karavaanpark gaan kyk en was heerlik verras oor die strand en algemene eetplekke."