Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Dianne V. - 2nd December 2015
staying in West Beach, Western Cape
West Beach is Bloubergstrand at its best with restaurants and the famous mountain view right there.
Johanna G. - 2nd December 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Pragtig!
Petro J. - 2nd December 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Daar is baie slaapplekke in Swellendam en dit is 'n pragtige plekkie.
Natascha B. - 2nd December 2015
staying in West Beach, Western Cape
Baie, baie mooi.
Cecile P. - 2nd December 2015
staying in Sea Point, Western Cape
Baie netjiese en skoon strate! Meer as genoeg winkels en restaurante.
Belinda O. - 2nd December 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Wonderlike plek.
Jan-chris H. - 2nd December 2015
staying in Gansbaai, Western Cape
Dis 'n baie mooi dorpie met 'n fantastiese atmosfeer. Besoek gerus Tolbos vir aandete. 'n Wonderlike restaurant in die middel van Gansbaai.
Jules W. - 1st December 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Very relaxing experience. Do make bookings for restaurants in advance, though.
Leon F. - 1st December 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Oulike en interessante dorp.
Karen O. - 1st December 2015
staying in Tulbagh, Western Cape
Die "Wine by Bike" opsie het ons baie geniet.
David H. - 1st December 2015
staying in Blanco, Western Cape
Nice and quiet area near the mountains.
Paul D. - 1st December 2015
staying in Wilderness, Western Cape
Mooi wêreld!
Teubes P. - 30th November 2015
staying in Great Brak River, Western Cape
Pragtig, sal beslis aanbeveel!
Gaye K. - 30th November 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
We only spent an evening, but the town was clean. People were friendly and service was efficient.
Denise G. - 30th November 2015
staying in Pinelands, Western Cape
Ek het akkommodasie naby die Grote Schuur Hospitaal gesoek. Alhoewel die verkeer erg is in spitsverkeer is dit die moeite werd as jy puik akkommodasie het.
Zakhele D. - 30th November 2015
staying in Knysna, Western Cape
Its a great place, beautiful scenery. Definitely visiting again.
Elshaun W. - 30th November 2015
staying in Riversdale, Western Cape
Jammerte dat dit as 'n halfweghuis gebruik word tussen die Kaap en PE roete, maar baie mooi plek en rustig.
Riek R. - 30th November 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dit is 'n pragtige dorpie met vreeslike vriendelike mense. Sal beslis weer daar kuier.
Attie P. - 29th November 2015
staying in Calitzdorp, Western Cape
Wonderful surrounding countryside. Friendly towns people. Peaceful. Easy access to "must visit" places like Seweweeks Poort, Redstone Mountain country, Swartberg Pass, Rooiberg Pass. Excellent wines and fruit. Wonderful.
Tina N. - 29th November 2015
staying in De Kelders, Western Cape
Ons tyd was te kort, maar ek het gewonder waar heen met kleinkinders sou mens hulle saam neem.
Mauleen M. - 29th November 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Altyd 'n groot voorreg om hier te kan kom uitspan!
Hennie V. - 29th November 2015
staying in L'Agulhas, Western Cape
Uitstekende potensiaal maar algeheel onder bemark. Daar is wel restaurante, brandstof en OTM's terwyl die webbladsye sê daar is geen fasiliteite nie!
Wiel De Lange L. - 28th November 2015
staying in West Coast, Western Cape
Je moet hier van houden. Allemaal net iets ruiger. Wij vonden het erg leuk.
Angelique R. - 28th November 2015
staying in Bloubergrant, Western Cape
Good.
Co Hartman N. - 27th November 2015
staying in Bellville, Western Cape
Wij komen hier al jaren en vinden de plaats behoorlijk veilig. Vooral Tijgervally is een bezoek waard.
Tasja Z. - 27th November 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Lieflike, rustige bestemming. Ware voedsel vir die siel!
Manda V. - 27th November 2015
staying in Herold's Bay, Western Cape
Heerlik, wil sommer verhuis Heroldsbaai toe.
Edith V. - 27th November 2015
staying in Agulhas, Western Cape
Baie lekker en mooi in Agulhas.
Ann H. - 27th November 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Great little town!
Gavin S. - 27th November 2015
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Dwarskersbos is one of those sleepy little towns where time stands still. Its perfect for a beach holiday getaway, but its only a 10 minute drive to Velddrif. It has a lovely shop which sells everything and anything and the people are friendly. The beach is so clean and quiet. It feels untouched by humans. It's a lovely place for relaxing.
Karen P. - 27th November 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
HEERLIKSTE KOS, PRAGTIGE PLEK, VRIENDELIKE MENSE.
Niall D. - 27th November 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Puik vakansieplek. Seker te besig in seisoen. Lekker wegbreekplek vir 'n naweek. Hoop net hul maak die toegangspaaie gou klaar. Stop en wag in die hitte nie baie lekker. Maar ja, ek sal weer soontoe buiteseisoen gaan.
Francois B. - 26th November 2015
staying in Herold's Bay, Western Cape
Heroldsbaai is 'n GREAT vakansie bestemming. Danke Ma is op 'n UITSTEKENDE ligging geleë.
Stacey E. - 26th November 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Lekker rustige wegbreek van die besige stedelike gebiede.
Linda H. - 26th November 2015
staying in Die Boord, Western Cape
Die middedorp is binne loopafstand. Daar is 'n supermark baie naby en Die Boord is 'n stil, rustige area. Vir my doeleinde was dit ideaal.
Marie M. - 26th November 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Op goeie standaard. Ons kon heerlik die aand gaan uiteet het by Spur. Ek sal weer daar oornag.
Maré En Hentie V. - 26th November 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Wonderlikste, vriendelikste mense - oral waar ons gegaan het. Lieflike eetplekke en winkels. Karoo warmte!
Naomi G. - 26th November 2015
staying in Tulbagh, Western Cape
Die Tulbagh hotel se diens is uitstekend en hulle kos is uit die boonste rakke. Die res van die dorp bied nie veel nie en die "locals" is vriendelik dog bietjie oorweldigend. Ons was in Tulbagh vir 'n troue en ons vriende wat by ander gastehuis gebly het is in die vroeë oggend ure beroof so soos enige plek maar is moet mens maar op mens se hoede wees.
Lola M. - 26th November 2015
staying in Greyton, Western Cape
Baie rustig maar daar is tog ook baie om te sien.
Nomahlubi T. - 26th November 2015
staying in Calypso Beach, Western Cape
Good.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com