Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Antoinette B. - 21st November 2015
staying in Strand, Western Cape
Ken die Strand van kindsbeen af plus het familie wat daar woon, so dis nou al meer soos huis as toeris.
Hugo G. - 21st November 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Baie interessante dorpie en sal beslis weer daar wou kuier.
Jeanetta D. - 21st November 2015
staying in Durbanville, Western Cape
Karaktervol en met ryk kultuur.
Colin F. - 20th November 2015
staying in Durbanville, Western Cape
Uitstekend. 5 sterre vir Durbanville, vir die eetplekke, winkels en omgewing.
Jurie V. - 20th November 2015
staying in Knysna, Western Cape
Wat kan ek sê? Knysna is Knysna, dit spreek vanself ... jy moet dit self ervaar.
Robert R. - 20th November 2015
staying in Strand, Western Cape
There are good areas and bad areas.
Maxie B. - 20th November 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is die beste vakansiebestemming vir ons as gesin...hou al laaste 7 jaar net in Hermanus vakansie.
Burger V. - 20th November 2015
staying in Noordhoek, Western Cape
Noordhoek / Kommetjie ... toerisme juweel.
Maxie B. - 20th November 2015
staying in Sandbaai , Western Cape
Sandbaai is 'n heerlike, rustige vakansiedorpie.
Glonie J. - 20th November 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Dit is 'n baie mooi plek, skoon en rustig.
Michelle H. - 20th November 2015
staying in Cape Town, Western Cape
Kaapstad het so 'n verskeidenheid van dinge om te sien en doen - natuur in oorvloed sowel as geskiedkundige plekke.
Jean O. - 20th November 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Lekker vakansiedorp!
Thinus V. - 19th November 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Naby Karoo Nasionale Park - Kan dus 'n dagbesoek daaraan bring. Rustige en geskiedkundige dorpie wat alles voorsien wat 'n mens kan nodig kry.
Melanie H. - 19th November 2015
staying in Struisbaai, Western Cape
Gunstig geleë vir hengelaars! Strand binne loopafstand! Struisbaai bied redelik besienswaardighede!
Martin F. - 19th November 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Lekker vakansieplek die hele jaar deur.
Johan P. - 19th November 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n ideale naweekweg / vakansiedorpie en ek het die mark baie geniet, veral die omie op sy klawerbord met sy rustige stem.
Bertha F. - 19th November 2015
staying in Gansbaai, Western Cape
Baie mooi dorpie.
Petro V. - 19th November 2015
staying in Muizenberg, Western Cape
Die strand is fantasties.
Anton V. - 19th November 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Die plek is baie mooi. Sal dit weer en weer besoek.
Jomene P. - 19th November 2015
staying in Struisbaai, Western Cape
Baie mooi seedorpie, veilig en rustig.
Deoni V. - 19th November 2015
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Mal oor Stellebosch sentraal, 'n plek so na my hart!
Regina B. - 19th November 2015
staying in Rawsonville, Western Cape
Skoonste dorpie wat ek in 'n lang tyd gesien het, sal wat wil gee om daar te bly! Een woord: PRAGTIG!
Adri V. - 19th November 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige dorpie met liefelike restaurante, die nimlike At Botha en die mooiste mooiste baai.
Trevor W. - 19th November 2015
staying in Prince Alfred Hamlet, Western Cape
Lovely little village atmosphere.
Juanita V. - 19th November 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Puik dorp en ligging vir vakansies!
Naomi M. - 19th November 2015
staying in Sandbaai , Western Cape
Die wêreld daar is pragtig. Ek sal enigeen aanbeveel om kwaliteittyd daar deur te bring. Ongeag of dit 'n gesin of twee verliefdes is.
Ronel B. - 19th November 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtig en baie om te sien!
Heinrich H. - 19th November 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is verseker 'n moet!
Evette S. - 19th November 2015
staying in Strand, Western Cape
Alles is perfek.
Annemarie C. - 18th November 2015
staying in Betty's Bay, Western Cape
Was aangenaam verras deur die skoonheid van die omgewing.
Rob Z. - 18th November 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Heel lekker restaurantje in de haven. Vanuit Linda street rechts en aan het einde van de weg weer rechts richting de haven. Wharfside Grill Restaurant!
Fanie D. - 18th November 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie lekker vakansie bstemming. Klimaat baie matig.
Willie F. - 18th November 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die hele dorp se inwoners is vriendelik en behulpsaam!
Jared B. - 18th November 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
A modern holiday village which is unspoilt and quiet.
Deon C. - 18th November 2015
staying in Century City, Western Cape
Wêreldklas!
Theo V. - 18th November 2015
staying in Kleinmond, Western Cape
'n Baie rustige dorpie met baie vriendelike, hulpvaardige mense!
Zandri Z. - 18th November 2015
staying in Century City, Western Cape
Century City is 'n goeie verblyf opsie naby aan die winkels sonder dat jy hoef te ry. Ek sou dit nie as 'n ontspanne vakansie bestemming kies nie.
Jacques B. - 18th November 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is 'n mooi area en is goed geleë. Mense is vriendlik. Sal die area aanbeveel vir 'n gesinsvakansie.
Cobus S. - 17th November 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie mooi plekkie met die mooiste huise.
Cornelius J K. - 17th November 2015
staying in Rawsonville, Western Cape
Very small and peaceful area.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com