Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Dirk L. - 17th November 2015
staying in De Rust, Western Cape
Hou jy van Clarens? Greyton? Dullstroom? Dan is dit jou soort dorpie dié. Snuisterywinkels, koffiekamers, en 'n skilderagtige ligging in die berge teenaan die suidelike ingang van Meiringspoort. Daar is twee wynplase in die omgewing. Probeer Mons Ruber se Cabernet Sauvignon Jerepiko (weens naamregulasies gebottel as Elegantia) en landgoed-boegoebrandewyn, of Domein Doornkraal se interessante versnitte met name soos Kuierwyn en Kaptein. Begroot 'n hele oggend van jou reis op Roete 62. Dalk sien jy "Jans Deere" se motorfiets, groen geverf soos die bekende trekkers, voor Mooikaroo staan, met Oom Jans self op die stoep, gewapen met 'n koppie koffie en lus vir gesels.
Johan E. - 17th November 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie mooi plek, maar winderig.
Johan S. - 17th November 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Centrally situated for scenic drives in the area.
Santi B. - 17th November 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Dit was ons eerste keer dat ons in Hermanus gebly het en wat 'n lekker plekkie. Dit is 'n lieflike skoon, vriendelike, gasvrye dorp. Gaan beslis baie meer van my sien!
Tommy L. - 17th November 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Onontdekte juweel.
Magrieta T. - 17th November 2015
staying in Strand, Western Cape
Strand is baie lekker en die ligging is ideaal en sentraal.
Noelene B. - 17th November 2015
staying in Montagu, Western Cape
Perfekte plekkie om bietjie weg te kom van die stad se lawaai, maar naby genoeg dat dit jou nie 'n plaas se geld kos om daar te kom nie. Dis een van die klein dorpies waar jy voel jy is op die platteland, maar nog steeds al die geriewe het.
Maggie S. - 17th November 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Dit is 'n heerlike plek om heen te reis met baie besienswaardighede.
Gawie V. - 16th November 2015
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
Ons het die drie aande werklik geniet en die hele omgewing verken vanaf hierdie basis.
Rianna S. - 16th November 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lekker naby aan die Kaap met baie om te sien en doen in die omgewing.
Danel L. - 16th November 2015
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Baie mooi vakansie dorpie!
Gideon B. - 16th November 2015
staying in Mykonos, Western Cape
Parkering vir besoekers se bote moet na omgesien word.
Elbie S. - 16th November 2015
staying in Sandbaai , Western Cape
Sandbaai is gerieflik naby aan Hermanus. Die omgewing en see is pragtig.
Tonie S. - 16th November 2015
staying in Porterville, Western Cape
Very nice and friendly town.
Christiaan D. - 16th November 2015
staying in Herold's Bay, Western Cape
Ongelooflik mooi en stil. Na ons besoek verlede week is ek verbaas oor die aantal vakansie-oorde!
Basil P. - 16th November 2015
staying in Citrusdal, Western Cape
A lovely town.
Braam G. - 16th November 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Wonderlik - ek beplan al my volgende besoek.
Hennie J. - 13th November 2015
staying in Bredasdorp, Western Cape
Baie sentraal geleë met heelwat toeriste aantreklikhede in die dorp asook in die omgewing.
Claud W. - 13th November 2015
staying in Bredasdorp, Western Cape
Variteit is volop en 'n mens kan dit rustig ervaar.
Willie D. - 13th November 2015
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Klein maar rustig en 'n waardevolle ruskans.
Cheryl C. - 13th November 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Rustige en veilige plek en die moeite werd om te besoek.
Steven O. - 13th November 2015
staying in Worcester, Western Cape
Dit is 'n baie mooi plek en ek sal enige tyd vakansie daar gaan hou.
Ab K. - 13th November 2015
staying in Strand, Western Cape
Strand is 'n pragtige plek. Beste is om op die hoofpad te bly sodat jy die son en see ten volle kan geniet.
Elize N. - 13th November 2015
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Toegangsgelde by sommige plekke is bietjie rof, maar daar is wel by sommige plekke pakette wat gekoop kan word wat dit meer bekostigbaar maak. Pragtige omgewing met baie te doen en te sien.
Marius B. - 12th November 2015
staying in Blanco, Western Cape
Behalwe vir Fancourt is daar niks.
Herman V. - 12th November 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Baie mooi en skoon dorp met 'n lekker vakansie atmosfeer, menige kuier- en eetplekke en 'n pragtige, veilige strand.
Gerhard O. - 12th November 2015
staying in Montagu, Western Cape
'n Mooi dorpie en heelwat in die omgewing om te sien en ervaar.
Bernard James N. - 12th November 2015
staying in Strand, Western Cape
Ideal for a family holiday, with a beautiful beach.
Yondi T. - 12th November 2015
staying in Capri, Western Cape
I didn't actually go outside because I was scared of the baboons but the place is so much chilled.
Annette D. - 12th November 2015
staying in Villiersdorp, Western Cape
Dit was die eerste keer wat ons werklik deur die dorp gery het en nooit besef wat 'n unieke plekkie dit is nie.
Deidre B. - 12th November 2015
staying in Port Owen, Western Cape
Hidden diamond!
B R. - 12th November 2015
staying in Britannica Heights, Western Cape
Ek het gehou van die ligging. Baie mooi uitsig, stil en rustig, veral in die aande. Dit is wat ons stadsjapies nodig het om weg te breek van die besige lewe.
Esau Leslie R. - 12th November 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Wonderful Karoo town with much to offer.
Angelique O. - 12th November 2015
staying in Sedgefield, Western Cape
Mooi plekkie, sal weer teruggaan.
Willemien E. - 12th November 2015
staying in Tulbagh, Western Cape
Al die mense wat ons in Tulbagh raakgeloop het was so vriendelik en behulpsaam! Dis 'n wonderlike wegbreekplekkie!
Julia B. - 12th November 2015
staying in Rooi-Els, Western Cape
Perfect place to unwind.
Elmari S. - 12th November 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobsbaai is wonderlik vir die person wat wil weg kom van die vertrapping van die groter dorpe, maar dit is naby genoeg dat as jy lus is vir Mall is Vredenburg 'n hanetreetjie van jou af met 'n pragtige Mall.
Marieta R. - 12th November 2015
staying in Durbanville, Western Cape
Oulike uitbreiding.
Suzette F. - 12th November 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
As die paaie minder slaggate het sou ek dit dalk meer kon geniet.
Mario E. - 12th November 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
West Coast racing is off the hook I'll book with LekkeSlaap everytime I go down to Saldanha.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com