Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Liezl B. - 7th January 2020
staying in Strand, Western Cape
Strand is so lekker geleë en alles is so naby. Heerlike vakansiedorpie.
Liezl B. - 7th January 2020
staying in Prince Albert, Western Cape
Mooiste Karoo-dorpie met allerhande onverwagse dinge om te doen.
Hanlie K. - 7th January 2020
staying in George, Western Cape
Awesome place, awesome people. Awesome view and much to do as it is central to Mosselbaai, Hartenbos etc.
Adele H. - 7th January 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mooiste, skoonste, vriendelikste plek in die land. Malverlief op Mosselbaai.
David W. - 7th January 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Good service.
Roline K. - 7th January 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is a very nice holiday destination.
Mr & Mrs Vasco D. - 7th January 2020
staying in Rawsonville, Western Cape
The view of the drive was so spectacular, just loved the drive through the vineyards and that fact that is so close to Goudini Spa.
Kelly-ann L. - 7th January 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie mooi plek met baie vriendelike mense.
Gwyneth A. - 7th January 2020
staying in Sedgefield, Western Cape
It is central to the surrounding Garden Route areas. A peaceful town close to the beaches and shops.
Charlotte B. - 7th January 2020
staying in Calitzdorp, Western Cape
Interessante Karoo-dorpie, vriendelike mense.
Hanlie V. - 7th January 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n heerlike vakansiedorp met hope om te doen.
Elize G. - 7th January 2020
staying in Piketberg, Western Cape
Piketberg is 'n pragtige en bekoorlike dorpie teen die hange van die berg. Ons was aangenaam verras oor die algemene netheid van die dorp. Daar het letterlik geen papiere rondgelê nie en dit op 'n Saterdagmiddag. Ons sal sonder twyfel weer daar oornag!
Elize G. - 7th January 2020
staying in Piketberg, Western Cape
Piketberg is 'n pragtige en bekoorlike dorpie teen die hange van die berg. Ons was aangenaam verras oor die algemene netheid van die dorp. Daar het letterlik geen papiere rondgelê nie en dit op 'n Saterdagmiddag. Ons sal sonder twyfel weer daar oornag!
Annelie L. - 7th January 2020
staying in Midwest, Western Cape
Sal beslis weer besoek.
Karin V. - 7th January 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie geleenthede vir in die natuur wees; veilige strand en baie staproetes. Genoeg besienswaardighede om te besoek. Ook voldoende besighede soos winkels, restaurante en koffiewinkels. Iets vir almal. Daar word baie gedoen om die gebied te bewaar, en veilig en skoon te hou.
Roxane F. - 7th January 2020
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Baie sentraal geleë om ook Stellenbosch, die Kaap en omliggende omgewing te verken. Pragtige strand.
Tembisa G. - 7th January 2020
staying in Paternoster, Western Cape
Visit Paternoster, you will not be disappointed and book at Harvest moon.
Lloyd R. - 7th January 2020
staying in Pearly Beach, Western Cape
We'll be back - really enjoyed it.
Marinda B. - 7th January 2020
staying in City Bowl, Western Cape
Ongelooflik mooi skoon en netjies.
Linda J. - 7th January 2020
staying in Robertson, Western Cape
Klein vriendelike dorpie met verrassings.
Leana S. - 7th January 2020
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorpie.
Louise V. - 7th January 2020
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville is regtig 'n baie mooi plek, wens ek kon altyd daar bly.
Tania V. - 7th January 2020
staying in Riversdale, Western Cape
We used Riversdale as a hub. We did day trips to Stilbaai, Wilderness and did an overnight in Keurboomstrand.
Kate B. - 7th January 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
I would not call the Hotel Oasis a travel destination, but rather a good stopover during a long drive.
Adrian H. - 7th January 2020
staying in Paternoster, Western Cape
The place to be.
Colleen T. - 7th January 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Cool spot. Bokkomlaan is the best.
Kaylee M. - 7th January 2020
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lovely little town. Has amazing things to see and do. Lots of places to eat. Really great.
Maudy D. - 7th January 2020
staying in Paternoster, Western Cape
Baie klein dorpie, maar pragtig. Ek sal dit nie vir langer as 'n week aanbeveel nie.
Alan C. - 7th January 2020
staying in Suiderstrand, Western Cape
Perfect.
Claudina S. - 7th January 2020
staying in Wilderness, Western Cape
Wilderness is a great place to rent a place for holidays. The beaches was great to see and the area was perfect. The area had a festive season vibe. I will recommend it to anyone else to go to the place. Amazing place.
Penelope A. - 7th January 2020
staying in Tesselaarsdal, Western Cape
Improve the road please.
Anton S. - 7th January 2020
staying in Myburgh Park, Western Cape
Area was bekend aan ons en was goed.
Justine C. - 7th January 2020
staying in Strand, Western Cape
Baie verkeer.
Friedel V. - 7th January 2020
staying in George, Western Cape
Fantastiese ligging om dele van Tuinroete, asook lekker winkels en restourante te verken. Wildernis is om die draai met lifelike swemstrande.
Lourens F. - 7th January 2020
staying in Dana Bay, Western Cape
Baie lekker plek, het nie besef dis so groot mooi dorp nie.
Charlene K. - 7th January 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is 'n wonderlike plek, beslis een van ons gunstelingeplekke om te besoek. Dit was nie ons eerste kuier in Yzer nie en dit was beslis ook nie ons laaste nie. Die dorp is skoon, vriendelike mense. Die dorp word met trots bestuur en in stand gehou. Die natuurskoon is onverbeterlik. Winkels en restaurante is beslis die besoek werd. Enige persoon wat dit oorweeg om Yzer te besoek, moet nie 2 keer dink nie, bespreek dadelik!
Stephan C. - 7th January 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Very pleasant and vibrant destination.
Natasha L. - 7th January 2020
staying in Pinnacle Point, Western Cape
Pragtig! Heerlike staproetes en lekker geëet by die klubhuis.
Leoni V. - 7th January 2020
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Mal oor die strand vir beide kinders en honde. Lekker stil rustige dorpie.
Nadene E. - 7th January 2020
staying in Struisbaai, Western Cape
My hart op Struisbaai en sy mense verloor!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com