Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Adel M. - 22nd October 2015
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige dorp!
Monika J. - 22nd October 2015
staying in Robertson, Western Cape
Robertson wine festival is great.
Jan D. - 22nd October 2015
staying in Blanco, Western Cape
Dit is 'n baie mooi plek. Stil en rustig.
Nadia M. - 22nd October 2015
staying in Onrus, Western Cape
Dit is baie pragtig en ideaal as jy rustigheid soek.
Frik M. - 22nd October 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Rustige dorpie, sal weer daarheen gaan. Hopelik langer volgende keer.
Andre L. - 22nd October 2015
staying in Rawsonville, Western Cape
Die uitsig is asemrowend!
Jacolene T. - 22nd October 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Houtbaai se natuurskoon is nie net sprokiesagtig mooi nie, maar die ligging so naby Kaapstad en die Kaapse wynlande maak dit 'n heerlike basis vir daguitstappies.
Karin B. - 22nd October 2015
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is pragtig en daar is soveel om te ontdek. Ons sal definitief weer terug wees.
Bikile M. - 22nd October 2015
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Love it! Very lively, safe and everything within walking distance.
Lynnette V. - 22nd October 2015
staying in Porterville, Western Cape
My man was daar op skool en het redelik vriende en familie nog daar. Ongelooflike mooi rustige dorpie, net vrek warm.
Rita N. - 22nd October 2015
staying in Strand, Western Cape
Ek dink die Strand is 'n heerlike bestemming. Daar is voor en nadele aan One Fine Stay se ligging: voordeel: nie so besig en lawaaierig soos by die ander gedeeltes nie - lekker stil. Nadeel is dat die lekker swemstrandgedeelte 'n entjie weg is.
Leani H. - 22nd October 2015
staying in Herold's Bay, Western Cape
Beautiful.
Danelia E. - 22nd October 2015
staying in McGregor, Western Cape
Awesome.
Henrike M. - 22nd October 2015
staying in Montagu, Western Cape
Dit is 'n baie mooi dorp en mens kan die skoon lug geniet en waardeer.
Ian L. - 22nd October 2015
staying in Klawer, Western Cape
Kort net 'n see.
Reinette K. - 22nd October 2015
staying in Paternoster, Western Cape
As jy wil wegbreek van die besige lewe is dit die plek om te gaan. Dinge is in eenvoud daar en mens mis soms die stilte.
Melissa G. - 22nd October 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Wished I could have stayed longer.
Raymond D. - 22nd October 2015
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
Awesome.
Jutta B. - 21st October 2015
staying in Wilderness, Western Cape
Soveel om te doen. Ideale vakansiebestemming, veral met kinders.
Ro V. - 21st October 2015
staying in Fish Hoek, Western Cape
We love this little town. We had some great food and great fellowship there.
Charmaine S. - 21st October 2015
staying in Laingsburg, Western Cape
Interessante dorpie.
Myrtle V. - 21st October 2015
staying in Struisbaai, Western Cape
Rustige, veilige, pragtige dorpie.
Christine S. - 21st October 2015
staying in Worcester, Western Cape
Het dit geniet en het by die Barn restaurant gaan eet. Heerlik en baie mooi.
Hetty H. - 21st October 2015
staying in Welgemoed, Western Cape
Baie mooi en goed versorg.
Mariska V. - 21st October 2015
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is 'n pragtige stil en rustige dorpie waar mens lui lui deur die strate kan wandel en lekker gesels, eet en kuier!
Francois R. - 20th October 2015
staying in Agulhas, Western Cape
Baie vriendelike mense!
Brenda B. - 20th October 2015
staying in Swellendam, Western Cape
A beautiful town filled with history and warm, friendly people. A tranquil and serene town.
Michael P. - 20th October 2015
staying in Montagu, Western Cape
Relaxing place to visit, plenty to see and do.
Johan N. - 20th October 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Vriendelike klomp mense!
Chantal B. - 20th October 2015
staying in Robertson, Western Cape
Awesome!
Cp V. - 20th October 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lente is 'n heerlike, pragtige seisoen om in Oudtshoorn te kuier.
Lood L. - 20th October 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Ek geniet Stellenbosch.
Hannes M. - 20th October 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai het iets vir elkeen. Sal altyd 'n gewilde vakansie bestemming vir ons wees.
Wayne H. - 19th October 2015
staying in Knysna, Western Cape
Die plek is nie so duur soos almal voorgee nie.
Jozua D. - 19th October 2015
staying in Citrusdal, Western Cape
Currently, with the road works it makes that region not so favourable - but for backpackers and passers-through, Ukhulo ( i.e. Faith) Lodge serves its purpose as a stop-over haven. (I am not too familiar with the tourist attractions of Citrusdal).
Johannes J. - 19th October 2015
staying in Cape Town, Western Cape
Ek was nog nooit 'n see-mens nie en as "valie" sukkel ek steeds om te verwerk dat dit reën in die winter wanneer dit koud en winderig is. Awesome natuurskoonheid en Tafelberg bly 'n wenner, veral van bo af gesien.
Celeste F. - 19th October 2015
staying in Bellville, Western Cape
Lekker area!
Ronel S. - 19th October 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Fantasties. Die inwoners is almal so vriendelik en jy voel baie tuis.
Engelie V. - 19th October 2015
staying in Dana Bay, Western Cape
Danabaai is die perfekte vakansie plek met kleinkindertjies of as jy wil rustigheid hê. Die klimaat is baie stabiel en die strande is ongelooflik netjies. Danabaai is 'n privaat dorpie wat oor alle nodige winkeltjies beskik (van 'n OK Foods tot 'n wassery). Baie oulike dorpie.
Melanie A. - 19th October 2015
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Mense is vriendelik, baie winkels om jou as jy iets vinning wil koop. Sentrums is ook naby en het als wat jy nodig het. Strand is skoon en lieflik. Sal weer kom kuier.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com