Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Jaco B. - 14th October 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Is jou tas gepak?
Alta E. - 14th October 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
'n Unieke 'community' met baie atmosfeer. Die strand is groot genoeg om almal te akkommodeer, met honde, kinders en almal wat net rustig langs die see wil stap of ontspan.
Xanthea J. - 14th October 2015
staying in Strand, Western Cape
Baie lekker gewees. Mooi plek.
Ester B. - 14th October 2015
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond is vir ons 'n topbestemming. Mens het nog die gevoel van klein dorpie by die see. Verkeer is minimaal...en die hawe bied lekker kuierplek. Kinders geniet die strandmeer bydie hoofstrand en mens gaan kruip weg ir die wind by Palmiet, waar jy kan swem...roei...braai en die wind los jou uit! Walvisse gesien op ons trippie in Oktober...
Christo H. - 13th October 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Al wat die dorp se pragtige argitektuur en skoonheid van die omgewing oorskry is die vriendelikheid van sy mense.
Tony L. - 13th October 2015
staying in Breedekloof, Western Cape
Beautiful!
Lydia P. - 13th October 2015
staying in De Rust, Western Cape
Close by such a variety of family entertainment, great location!
Nikki Gerbrands A. - 13th October 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Whalewatching, whalewatching, whalewatching! The stories are true, you see them everywhere in the ocean. Not just 1, but 10-20 per day!
Nikki Gerbrands A. - 13th October 2015
staying in Knysna, Western Cape
Beautiful lagoon, nice restaurants, perfect spot for discovering the Garden Route.
Andries C. - 13th October 2015
staying in Kleinmond, Western Cape
Baie oulike dorpie!
Hans K. - 13th October 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Het is een mooi dorp in een lieflijke omgeving. Het ligt centraal t.o.v. enkele toeristische attracties en wijnestates en dat maakt de keuze voor deze logeerplaats logisch.
Gary C. - 13th October 2015
staying in Worcester, Western Cape
Worcester is lovely - love the mall!
Karin Z. - 13th October 2015
staying in Strand, Western Cape
Dink dis een van die beste swem-strande in die Kaap!
Pieter V. - 12th October 2015
staying in Ladismith, Western Cape
Lekker boere-dorp!
Pieter V. - 12th October 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Saterdagoggend plaasmark vir vars produkte, kan bemark word vir toeriste, in die hitte kon ek nie 'n roomys of tuisgemaakte gemmerbier kry nie, mense baie gaaf en vriendelik, plekke kan beter doen met spyskaart wat buite is.
Theresa L. - 12th October 2015
staying in Port Owen, Western Cape
Bied nie self baie maar is naby genoeg om na verskeie plekke te ry wat meer toerisme-gedrewe is.
Tanya P. - 12th October 2015
staying in Darling, Western Cape
Heelwat oulike plekkies om te besigtig en wynplase is sommer lekker naby.
Jan F. - 12th October 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
'n Goed toegeruste dorp. Vriendelike mense, sal weer daar oornag.
Alie B. - 12th October 2015
staying in Strand, Western Cape
Alles wat jy benodig is daar. Baie rustiger as die Kaap en daar het jy waardevolle tyd saam met jou gesin.
Riana C. - 12th October 2015
staying in Velddrif, Western Cape
Rustig.
Loretta A. - 12th October 2015
staying in Franskraal, Western Cape
Very friendly people who greet when passing on our walks through the town. Really loved the atmosphere and the beach and the whole setting. A suggestion - when a booking is made then the house should be opened up to air beforehand, and the fridge put on - when we arrived the house had a very strong musty smell, and the fridge took a while to cool. Everything in the house is what you need for a getaway. Please pass on a thank you to the owners for allowing us to invade their space and enjoy our weekend. Much appreciated.
Johan G. - 12th October 2015
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is heerlik rustig. Dit bied 'n ideale basis vanwaar Kaapstad, Stellenbosch en wynroetes verken kan word. Daar is verskeie lekker kuier restaurante in die dorp en jy kan heerlike ontspan na 'n dag se rondrits en gewoel.
Brian V. - 12th October 2015
staying in Strand, Western Cape
Sal definitief weer in die Strand oorbly.
Nicolene M. - 12th October 2015
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Wie het 'n eiland vakansie nodig as jy Brenton-on-Sea toe kan gaan?
Hercules J. - 12th October 2015
staying in Table View, Western Cape
Table View is perfek geleƫ! Naby aan Bloubergstrand en Big Bay, en naby genoeg aan die stad.
Joey D. - 12th October 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Pragtige dorp, silwerskoon strate. Net 'n plesier gewees!
Pieter V. - 12th October 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Jy is in die platteland, dis lekker.
Ilze K. - 12th October 2015
staying in Klapmuts, Western Cape
Naby Stellenbosch tussen bekende wynplase. Rustige, mooi area.
Ilze K. - 12th October 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Baie mooi, rustige plekkie langs die Weskus.
Jeanette N. - 12th October 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie besige strandoord.
Spencer W. - 12th October 2015
staying in Witsand, Western Cape
I will definitely return to Witsand.
Elmarie A. - 12th October 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is die wonderlikste dorpie in Suid-Afrika.
John S. - 12th October 2015
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Dit is 'n pragtige plekkie!
Hanlie T. - 11th October 2015
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Love die plek!
Christa D. - 11th October 2015
staying in Wilderness, Western Cape
Dit is 'n uitstekende, baie mooi area om vakansie te hou.
Deon D. - 11th October 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos sien my definitief weer, mits ek by Me Time, kan plek kry. Fantastiese plek - sentraal geleƫ sodat jy in 'n radius van ongeveer 60km menig bekende toeriste aantreklikhede kan besoek.
Ben V. - 11th October 2015
staying in Bantry Bay, Western Cape
Bantrybaai is die uitsoek gebied van Kaapstad as dit by oornagverblyf kom. Baie gewild onder plaaslike en oorsese gaste.
Tanya P. - 11th October 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein het nogals uitgebrei met heelparty dinge om te doen en plekkies om te gaan eet.
Tanya P. - 11th October 2015
staying in Calypso Beach, Western Cape
Pragtige klein strandjie om te gaan stap. Daar is ook restaurantjies op die strand wat dit vir my uniek gemaak het. Beslis 'n plekkie wat ek weer sal wil besoek.
Fabian K. - 11th October 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Dit was baie lekker, mense was gasvry gewees.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com