Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Betsie L. - 11th October 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stukkie paradys!
Liezel L. - 11th October 2015
staying in Paarl, Western Cape
Baie mooi.
Estelle Rubow R. - 10th October 2015
staying in Struisbaai, Western Cape
Uitstekende, pragtige plek.
Diana L. - 10th October 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Clanwilliam and the Cederbarg are a great place to visit, especially during the flower season. The mountains are spectacular and the general scenery amazing. This is my third visit to the area, although this was the first during the flower season, and I have enjoyed myself each time. The Information Center is very good and helpful. I also got some interesting pamphlets and information at the Getaway Show in Gauteng in August.
Cornel V. - 10th October 2015
staying in Bonnievale, Western Cape
Bonnievale die dorpie self is besig om uit te brei, maar die asemrowende omgewing, Robertson, McGregor, Ashton, selfs na Montagu en Barrydale se kant toe het so baie om te explore. Definitief 'n roadtrip werd. Die Bonnievale River Lodge is lekker sentraal en kan mens elke dag 'n ander wynroete gaan explore.
Marinda S. - 9th October 2015
staying in Witsand, Western Cape
Witsand laat ons dink aan ons St. Lucia vakansies.
Johannes R. - 9th October 2015
staying in Albertinia, Western Cape
'n Aangename beenrek-bestemming. Oulike aalwyn winkel!
Lianie D. - 9th October 2015
staying in Mykonos, Western Cape
Dit is 'n besige vakansieoord wat allerlei aktiwiteite vir oud en jonk bied. Die eenhede is baie naby aan mekaar, daarom is dit nie so privaat en rustig nie. Daar is 'n verskeidenheid restaurante op die strand.
Riaan E. - 9th October 2015
staying in Calypso Beach, Western Cape
Hou alles net so.
Riaan E. - 9th October 2015
staying in Britannia Bay, Western Cape
Uitstekend.
Harry N. - 9th October 2015
staying in Darling, Western Cape
Rustigheid en vriendelike mense oral waar jy gaan. Jy is minder as 'n halfuur van die mooiste plekke op die Weskus af en die klein dorpie het alles wat jy moontlik kan nodig kry en meer. Ek sien julle weer volgende jaar.
Heloise S. - 9th October 2015
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Pragtige dorp in 'n pragtige omgewing, met volop restaurante en besienswaardighede in die omgewing.
Marietjie M. - 9th October 2015
staying in Bovlei, Western Cape
Baie goed.
Hanlie E. - 9th October 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is nou maar eenmaal net n lekker vakansie dorp. Ons was al voorheen daar en die rustigheid, die skoonheid van die natuur asook die netheid van die dorp maak dit 'n uitstekende vakansiebestemming.
Gert T. - 9th October 2015
staying in Strand, Western Cape
Strand is lekker sentraal sonder om binne in die stad te wees.
Bianca K. - 9th October 2015
staying in Southern Suburbs, Western Cape
The southern suburbs with all it's traditional pubs and taverns and on the route to most of the scenic attractions of the Cape is seriously underrated. It is my favourite base of accommodation.
Chris M. - 9th October 2015
staying in Upper Gardens, Western Cape
Wonderlik!
Geraldine L. - 9th October 2015
staying in Wilderness, Western Cape
Perfekte vakansie bestemming!
Sonia H. - 8th October 2015
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige dorp!
Magda N. - 8th October 2015
staying in Robertson, Western Cape
'n Naweek was te kort om alles te doen!
Jenny H. - 8th October 2015
staying in Nuwerus, Western Cape
We used Nuwerus as our base for going into the wider Namaqualand area on a butterfly field study which is ongoing. We have been visiting Namaqualand on a regular basis for the last 30 years and feel we would like to return to Hardeveld Lodge next year.
André V. - 8th October 2015
staying in Montagu, Western Cape
Rustige dorpie. Naby omliggende areas met meer om te doen.
Charles B. - 8th October 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
The Cape Gannet colony is very well managed for both the birds and visitors. It is well worth a visit even for non-birders to see and hear 18,000 breeding pairs of birds.
Hanna S. - 8th October 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Besoek gerus hierdie dorpie en spandeer genoeg tyd daar om alles waar te neem.
Herman Woltman I. - 8th October 2015
staying in De Waterkant, Western Cape
Alles is loopafstand. Appartement kan iets schoner maar was grotendeels goed voorzien van spullen.
Andre D. - 8th October 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Dis baie mooi, veilig en skoon. Die weer was baie onvoorspelbaar maar daar is baie afleiding en eetplekke om te kan ontspan. Die berge en see het 'n kalmerende effek op 'n mens en die uitsigte is asemrowend!
Juani M. - 8th October 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Saldanha is die ideale plek om die Weskus vanaf te verken.Dit is rustig en bekostigbaar, maar ook naby aan die Mall in Vredenburg, en klomp lekker kuierplekke.Ek beveel dit definitief aan.
Brian C. - 8th October 2015
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Lekker!
Adam C. - 8th October 2015
staying in George, Western Cape
Pragtige plek wat ek altyd aanbeveel.
Mornay S. - 8th October 2015
staying in Paternoster, Western Cape
If you want to relax and "get away from it all" this is the place. Oh and Reuben's is a must!
Mandie S. - 8th October 2015
staying in McGregor, Western Cape
Klein, maar baie vriendelike mense!
Linette R. - 8th October 2015
staying in Riversdale, Western Cape
Wonderful and peaceful.
Gerdri H. - 8th October 2015
staying in Wilderness, Western Cape
Wildernis is 'n pragtige kusdorp met die mooiste, skoonste en langste strand.
Arlene L. - 8th October 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzie! The best place on the West Coast, amazingly beautiful!
Leon D. - 8th October 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is 'n uitstekende toeristebestemming met natuurskoon wat uniek is aan die Karoo. Swartberge, die Hel en Meiringspoort is asemrowend pragtig!
Sunette N. - 8th October 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Dis 'n pragtige plek. Het verlief geraak op Hartenbos vir verskeie redes, maar baie goeie indruk gekry met die inry in Hartenbos in. Sal definitief Hartenbos weer en weer wil besoek.
Andrew James W. - 8th October 2015
staying in Pearly Beach, Western Cape
Pearly Beach is a getaway from city life for the nature and sea lover. Beautiful white sandy beaches that are unspoiled. Also a whale watchers dream. Lovely holiday destination for the entire family.
Chantelle D. - 8th October 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Partenoster is 'n baie mooi plekkie en lekker vir net wegbreek!
Cor V. - 8th October 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is 'n heerlike low-key en pragtige dorpie, lekker restaurante - Strandkombuis moet nie gemis word nie!
Mario V. - 8th October 2015
staying in Wilderness, Western Cape
'n Deel van my hart het daar agtergebly...

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com