Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Pottie P. - 7th October 2015
staying in Knysna, Western Cape
Wonderlik!
Alette F. - 7th October 2015
staying in Wilderness, Western Cape
Dit was heerlik stil toe ons daar was maar in die vakansie seisoen is dit baie besig. Dit is waarom blyplek soos Beyond the Moon lekker is as mens meer stilte wil hĂȘ. Wildernis se natuurskoon is onbeskryflik en die strande pragtig. Daar is baie om te doen in die area.
Alette F. - 7th October 2015
staying in Glentana, Western Cape
Lieflike strand. Naby aan George. Vriendelike inwoners.
Even B. - 7th October 2015
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Puik dorp en omgewing wat ons defintief weer gaan besoek.
Jan V. - 7th October 2015
staying in Durbanville, Western Cape
Bekostigbare verblyf binne trefafstand van alles wat jy in die Kaap wil beleef.
Janet D. - 7th October 2015
staying in Witsand, Western Cape
Pragtig en veilig, goed om kop skoon te maak.
Marianne H. - 7th October 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Pragtige omgewing en vriendelike mense.
Piet D. - 7th October 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert is 'n pragtige dorpie en almal behoort dit te besoek. Ek sal weer gaan maar seker maak dit is oor 'n naweek wanneer daar 'n goeie produksie by die pragtige teater is.
Renee V. - 6th October 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Pragtig, sal enige tyd weer wil besoek.
Nombuleo K. - 6th October 2015
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordon's Bay its a very nice place as a travel destination.
Lyon V. - 6th October 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Hou dit net so want alles in en rondom Oudtshoorn is wonderlik.
Mandy V. - 6th October 2015
staying in Great Brak River, Western Cape
Dit ws regtig lekker.
Bobby G. - 6th October 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Dis 'n droomplekkie!
Sydney J. - 6th October 2015
staying in Sedgefield, Western Cape
Baie goeie ligging. Nie ver van ander groter dorpe soos George en Knysna af nie.
Frank C. - 6th October 2015
staying in V & A Waterfront, Western Cape
An excellent location, secure and with most facilities.
E S. - 5th October 2015
staying in Ruiterbos, Western Cape
Vir ons was dit 'n ideale wegbreek van die gewoel van die stad. Ons het oornag terwyl ons die passe van die Langeberge verken het.
Brian C. - 5th October 2015
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is lovely and well worth a visit!
Shanine H. - 5th October 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie skoon, netjiese dorp. Oral die vriendelikste diens ontvang.
Maria M. - 5th October 2015
staying in Milnerton, Western Cape
Keep up the good work.
Anton W. - 5th October 2015
staying in Betty's Bay, Western Cape
Baie mooi en rustige dorpie met 'n gevoel van ontspanning.
Celeste P. - 5th October 2015
staying in Mossel Bay Golf Estate, Western Cape
Uitstekend!
Laetitia F. - 5th October 2015
staying in Durbanville, Western Cape
Mooi en veilige dorp.
Gert B. - 5th October 2015
staying in Agulhas, Western Cape
Sal dit aanbeveel vir 'n kort vakansie
Liesl S. - 4th October 2015
staying in Sandbaai , Western Cape
Dankie vir vriendelike en gasvrye diens.
Piet C. - 4th October 2015
staying in Klawer, Western Cape
Oulike dorpie wat 'n tweede besoek werd is.
Vanessa G. - 4th October 2015
staying in Robertson, Western Cape
Baie mooi plek.
Andrew B. - 4th October 2015
staying in Wilderness Heights, Western Cape
Wat 'n asemrowende uitsig en lus vir die oog om te beleef en te geniet. VIVA Wilderness Heights.
Marie V. - 4th October 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Goeie oornagbestemming oppad na Kaapstad.
Renschi P. - 3rd October 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Absoluut wonderlike ervaring!
Anrie S. - 3rd October 2015
staying in Sandbaai , Western Cape
Pragtige, natuurskoon omgewing.
Tebogo R. - 3rd October 2015
staying in Bellville, Western Cape
The Tygervalley area is beautiful.
Crystal Y. - 3rd October 2015
staying in Port Owen, Western Cape
Port Owen is a quiet place for a relaxing getaway. With Laaiplek, Velddrif, St Helena Bay and Paternoster close by, there is an endless amount of places to visit.
Lerato M. - 3rd October 2015
staying in Big Bay, Western Cape
Overall Big Bay is a lovely suburb, very quiet and safe. We stayed there last year as well but in a different accommodation complex.
Grizzly P. - 3rd October 2015
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Baie lekker plekkie. Daar is baie rustigheid en geen gehaas na winkels en ander dinge nie. Die rustigheid is baie aangenaam.
Thea R. - 2nd October 2015
staying in Muizenberg, Western Cape
Baie aangeneem en baie ontwikkeling-potensiaal!
Johan B. - 2nd October 2015
staying in Mossel Bay Golf Estate, Western Cape
Die gasheer is 'n baie aangename persoon.
Ilze W. - 2nd October 2015
staying in Robertson, Western Cape
Dis 'n pragtige klein dorpie.
Alan H. - 2nd October 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Visit to the small craft harbour was very nice.
Attie P. - 2nd October 2015
staying in Noordhoek, Western Cape
The locals are very friendly and helpful. The shopping centre is great.
Hendrik Philippus (hennie) D. - 1st October 2015
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Pragtige dorp in 'n interessante omgewing.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com