Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Annamarie L. - 1st October 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Ons her baie lekker gekuier. Die Bushmen's Cave Bergteater is amazing en die kos by Renolds uitstekend. De Kelders het 'n heerlike atmosfeer.
Frik D. - 1st October 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Mag dit so rustig bly.
Fanie T. - 1st October 2015
staying in Somerset West, Western Cape
Beautiful town with nice site seeing.
Beulah A. - 1st October 2015
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Uitstekend!
Jacomina S. - 1st October 2015
staying in Strand, Western Cape
Die Strand is 'n goeie vakansie bestemming. Dis baie veilig en die uitsig oor see was goed.
Hoppie H. - 1st October 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Baie, baie rustig en stil.
Deon L. - 1st October 2015
staying in Cape Town CBD, Western Cape
As 'n landsburger is Kaapstad se middestad iets om op trots te wees. Ons sal weer en weer die stad besoek.
Patty C. - 1st October 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan has my heart.
Daniel L. - 1st October 2015
staying in Ladismith, Western Cape
'n Pragtige dorp met die mooiste ou huise. Die restaurant wat ons besoek het, het die lekkerste appeltert en roomys gehad en die diens was vriendelik. Ons het deur Seweweekspoort teruggery en alhoewel dit amper deur 'n veldbrand verwoes was, herstel dit goed en gaan dit oor 'n paar jaar weer een van die mooiste natuurwonders van ons land wees.
Martie M. - 1st October 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Tuk tuk is 'n goeie diens wat Hermanus aanbied.
Hilda Mathilda H. - 1st October 2015
staying in Oranjezicht, Western Cape
Nie baie tyd gehad om rond te ry en werklik die area te verken nie, slegs daar oorgeslaap!
Laureen J. - 1st October 2015
staying in Rawsonville, Western Cape
Lieflike buurt waar ons tuis gegaan het. Vriendilike bure. Genoeg drankwinkels as jy miskien kort kom.
Adel D. - 1st October 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Dorpie klein, maar lekker groot Super Spar en omliggende besienswaardighede is 'n fees vir die avontuurlike reisiger en fotograaf.
Denis G. - 1st October 2015
staying in Velddrif, Western Cape
Die vriendlikheid van die mense is opmerklik!
Engela V. - 1st October 2015
staying in Vanwyksdorp, Western Cape
Dit is besonders dat mens in die aande die gesing van die kerkgangers hoor en nie die geraas van voertuie nie. Dit is ook baie gerusstellend dat die misdaadsyfer daar bykans nie bestaan nie.
Francois V. - 1st October 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Sjuuuut! Moet vir niemand vertel nie, maar dit is 'n bakgat plek!
Joanita G. - 1st October 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Ideaal vir stil wegbreek en vir mense wat hulself kan vermaak.
Stella F. - 1st October 2015
staying in McGregor, Western Cape
McGregor is beslis 'n bekoorlike bestemming vir mense wat hou van die vars lug en rustigheid. En die mense is so vriendelik daarby.
Mervyn T. - 1st October 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Great beach and walkways.
Leon D. - 1st October 2015
staying in Vermont, Western Cape
Lekker stil plek.
Tammy M. - 1st October 2015
staying in Green Point, Western Cape
Try the excellent coffee and chocolates at My Sugar and the delicious pizza at Ferdinando's Pizza, the waterfront is always a winner as well!
Christo E. - 1st October 2015
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Dis baie veilig en ons kon nie glo dat daar so baie mense na al die nagklubs ens. stroom nie.
Charlene O. - 1st October 2015
staying in Greyton, Western Cape
Mal oor die dorp! Stunning!
Suzette S. - 1st October 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Omdat Langebaan soveel heerlike eet- en drinkplekke het, kom 'n mens nie eers agter as daar baie besoekers in die dorp is nie. Die pragtige natuurskoon en veilige strandmeer maak dit beslis die kuier werd.
Antoinette K. - 1st October 2015
staying in George, Western Cape
Ongelooflike vriendelike mense in die dorp en goeie diens by Super-Spar.
Janine B. - 1st October 2015
staying in Elands Bay, Western Cape
Rustig en veilig.
Beatrice S. - 1st October 2015
staying in Strand, Western Cape
Netjies, goed geleƫ.
Corrine G. - 1st October 2015
staying in Montagu, Western Cape
'n Vriendelike dorp in 'n pragtige ligging.
Karin G. - 1st October 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Lieflike ligging buite die groot gedrang maar naby genoeg om alles te besoek.
Mariek D. - 1st October 2015
staying in Pringle Bay, Western Cape
Dit is goed geleƫ en daar is goeie restaurante ook. Dit was maklik om Hermanus toe ook te ry.
Herklas F. - 1st October 2015
staying in Myoli Beach, Western Cape
Baie lekker strand.
Louise F. - 1st October 2015
staying in Paarl, Western Cape
Paarl is 'n baie mooi dorp en die omgewing ook. Ons het dit baie geniet om daar rond te ry en plekke te besoek.
Lazelle C. - 1st October 2015
staying in Stanford, Western Cape
Booi mooi netjiese dorpie.
Ina P. - 1st October 2015
staying in Strand, Western Cape
Ons sal enige tyd weer kom kuier. Het veilig gevoel. Omgewing is skoon en netjies.
Berenice S. - 1st October 2015
staying in Onrus, Western Cape
Perfect setting, enjoyed the walk along the beach and the friendly people.
Tersia G. - 1st October 2015
staying in Knysna, Western Cape
Uitstekend!
Sybil D. - 1st October 2015
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Baie lekker!
Juliana C. - 1st October 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Absoluut die moeite werd om te besoek. Heerlike restaurante, wynplase, olyfplase ... 'n juweeltjie in die Groot Karoo!
Louis V. - 1st October 2015
staying in Greyton, Western Cape
Altyd 'n hoogtepunt op my reise, selfs net vir 'n daguitstappie.
Ernst B. - 30th September 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dit is 'n pragtige dorp met 'n heerlike strand, lekker eetplekke en vriendelike mense!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com