Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Francois M. - 30th September 2015
staying in Brandwacht, Western Cape
Lekker buurt om in te bly.
Eddie V. - 30th September 2015
staying in Strand, Western Cape
Lekker!
Daniel B. - 30th September 2015
staying in Malgas, Western Cape
Mooi plekkie en die huise is almal so netjies.
Thinus S. - 30th September 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Bird Island 'n besonderse ervaring.
Zena H. - 30th September 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Lieflike dorp, veral in die Lente - al die strate ruik soos lemoenbloeisels.
Bev B. - 30th September 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
A very impressive Information/Tourism Bureau with helpful, friendly staff!
Petru V. - 30th September 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige skoon en toerisme gedrewe dorpie.
Carmen S. - 30th September 2015
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Family-friendly place with beautiful beaches and fun thing to do for the whole family. Plett puzzle farm, Monkeyland and Birds of Eden are great attractions. Robberg Nature Reserve is spectacular and the Gap walk there can be done by kids.
Gerhard V. - 30th September 2015
staying in Betty's Bay, Western Cape
Dis baie mooi en rustig, die plantegroei is mooi, die see en alles is 'n moet om te sien. Wil graag daar gaan bly.
Petrus K. - 30th September 2015
staying in Ceres, Western Cape
Ek is gaande oor Ceres vandat ek die eerste keer in 2010 daar was. Sedertdien was ek twee maal in die Kaap en het albei kere het ek 'n punt gemaak daarvan om in Ceres te stop. Daar is 'n oulike geskenke winkel naby die Pick 'n Pay. Ons het nogal geniet om daar deur te loop. Verder is dit net lekker om so mooi dorpie teen die berge in te neem. Vir iemand soos ek wat van vlieghengel hou, is Ceres fantasties omdat byde die Koekedoudam en Lakenvleidam in die omgewing is. Daar is ook 'n paar stroompies om forel in te vang.
Rikus N. - 30th September 2015
staying in Ladismith, Western Cape
Ladismith is 'n vriendelike dorp, 'n goeie voorbeeld van eg Suid-Afrikaanse gasvryheid.
Rina S. - 29th September 2015
staying in Bellville, Western Cape
Goeie area.
Dawie T. - 29th September 2015
staying in Riversdale, Western Cape
Daar is interessante plekke om te besoek, soos die ou tronk en andere. Die gholfbaan is altyd 'n besoek werd.
Quinton D. - 29th September 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Houtbaai is baie lekker, as jy die balans soek tussen die stilte van die see, die mooi van die wynplase, en sentraal vir die Kaapse rumoer, met 'n tikkie kuns en kultuur.
Kilian D. - 29th September 2015
staying in Montagu, Western Cape
Oulike dorpie.
Kilian D. - 29th September 2015
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Goed geleë.
Kilian D. - 29th September 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Oulike dorpie.
Bertha Iris M. - 29th September 2015
staying in Parow, Western Cape
Parow is an excellent place, the view is breathtaking, transport connecting to other place is available, it is a beautiful place.
Emzy V. - 29th September 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Swellendam is die ideale afstand van Kaapstad-area, en daar is klomp lekker goed om te doen in die area. Ons sal weer soontoe gaan vir 'n naweekwegbreek.
Anita M. - 29th September 2015
staying in Great Brak River, Western Cape
Lekker stil en sal ook eendag daar wil aftree.
Alicia P. - 29th September 2015
staying in Die Boord, Western Cape
Kan dit definitief aanbeveel.
Dalene K. - 29th September 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Dis 'n absolute wonderlike plattelandse dorpie en beslis net die regte medisyne vir 'n uitgeputte stadsiel. Ek gaan beslis in die toekoms ten miste een keer per jaar in Prins Albert gaan uitspan.
Shirleen R. - 29th September 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is pragtig.
Bronwyn K. - 29th September 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mossel Bay is just another experience on the whole. Calm, relaxing and a beautiful destination.
Shirleen R. - 29th September 2015
staying in Sandbaai , Western Cape
Sandbaai is sentraal gelee vir besoekers aan die Hermanus area. Dit is stiller as die gegons van Hermanus self. Daar is baie om te doen en sien in die onmiddellike omgewing.
Erica D. - 29th September 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Ek is mal oor die plek! Sal 'n volle maand daar kan bly!
Petrus K. - 29th September 2015
staying in Citrusdal, Western Cape
Citrusdal is 'n oulike dorpie met heelwat om te sien. Die internet se resensies is eintlik minder duidelik. Indien jy in Citrusdal 'n draai maak, stop gerus by die Sandveldhuisie. Dit is 'n oulike winkel. Jy kan daar ook hoor oor ander besienswaardighede. Ons het meeste van ons inligting daar gekry.
Elmar L. - 28th September 2015
staying in De Waterkant, Western Cape
Dis loopafstand van die kompleks geleë en daar is iets van alles by die Waterkant. Die Waterkant is 'n moet sien vir enige besoeker.
Chris D. - 28th September 2015
staying in Strand, Western Cape
Baie skoon, sien nie papiere of enigiets wat rondlê in Kusweg en op sypaadjies nie. So anders as vele ander dorpe en stede.
Rondine C. - 28th September 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobsbaai is 'n pragtige klein dorpie wat rustigheid vir jou siel verskaf - wonderlike rusplek vir 'n naweek weg.
Ingrid G. - 28th September 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Sien ons binnekort weer!
Hannes U. - 28th September 2015
staying in Strand, Western Cape
Die Strand is sentraal geleë en van hier kan jy baie plekke bereik, maar in die Strand is daar ook heerlike resturante. Almal was baie vriendelik. Dit was lekker.
Lisa G. - 28th September 2015
staying in Knysna, Western Cape
Baie om te doen en sentraal ten opsigte van Tuinroete. Oulike restaurante, sal Senza by The Heads aanbeveel.
Glynnis S. - 28th September 2015
staying in Montagu, Western Cape
It is truly spectacular with beautiful scenery and so centrally located.
Janette L. - 28th September 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Baie mooi en sal graag weer wil gaan en meer sien.
Janette L. - 28th September 2015
staying in L'Agulhas, Western Cape
Clive H. - 28th September 2015
staying in Southern Suburbs, Western Cape
Very convenient for travellers, whether business people or tourists.
Winnie L. - 28th September 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Swellendam is 'n klein plattelandse dorpie, met die vriendelikste mense.
Johan V. - 28th September 2015
staying in Greyton, Western Cape
Greyton gee 'n blik in die 1860's met pragtige berge wat dit omring. 'n Moet vir alle Suid-Afrikaanse reisigers.
Hannelie V. - 28th September 2015
staying in De Rust, Western Cape
Die Village Trading Centre het fantastiese kos en diens.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com