Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Antoinette S. - 27th August 2015
staying in Pringle Bay, Western Cape
Stil en rustig.
Alanda N. - 27th August 2015
staying in Betty's Bay, Western Cape
Bettiesbaai is pragtig. Die natuurskoon met interessante besienswaardighede.
Yolandi A. - 27th August 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Blouberstand, wat kan ek sê! So 'n mooi plek! Skoon en veilig. Sal nie omgee om eendag daar af te tree nie.
Suzette Ann B. - 27th August 2015
staying in L'Agulhas, Western Cape
Mooi omgewing.
Charles K. - 26th August 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Ek is besonder beïndruk met Hermanus, dit is netjies en skoon met vriendelike mense. Die wonderlikste is dat die see toegangklik is vir die gewone toeris om dit ook te kan geniet en nie soos ander stede waar die strande toegebou is en net beskikbaar is vir die enkele bevoorregte mense wat huise daar kan bekostig nie.
Suzette Ann B. - 26th August 2015
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Fantasties!
Cwayita N. - 26th August 2015
staying in De Waterkant, Western Cape
Perfect!
Lood K. - 25th August 2015
staying in Vredenburg, Western Cape
Vredenburg is baie sentraal vir Paternoster en ander omliggende dorpe en is nie so duur nie.
Andre K. - 25th August 2015
staying in Betty's Bay, Western Cape
Baie stil en rustig.
Willem S. - 25th August 2015
staying in Die Boord, Western Cape
Dit is 'n mooi en rustige woonbuurt en ons het baie veilig daar gevoel.
Douwna R. - 25th August 2015
staying in Klawer, Western Cape
Klawer is sentraal vir blommekyk.
Sarie K. - 24th August 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert is 'n pragtige skoon dorp met mooi natuurskoon en het veral genoeg goeie eetplekke. Beslis 'n besoek werd.
Elsabe H. - 24th August 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige strand en heerlike restaurante!
Francois M. - 24th August 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Net vinnig deur dorp gery. Baie oulik. Moet heerlik wees om daar te bly.
Elma R. - 24th August 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Heerlike bestemming met pragtige natuurskoon en lekker naby aan ander plekke soos Langebaan.
Elna G. - 24th August 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie oulike dorpie met baie karakter!
Elna G. - 24th August 2015
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Baie oulike dorpie. Skoon met alles wat mens basies nodig het en baie vriendelike mense. Ons het by Muis Huis ontbyt gehad wat uit die boeke was.
Pauline S. - 23rd August 2015
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Alex J. - 23rd August 2015
staying in West Beach, Western Cape
West Beach is 'n pragtige toeriste-bestemming!
Maureen S. - 23rd August 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige, rustige plekkie.
Maureen S. - 23rd August 2015
staying in Strandfontein, Western Cape
Mooi vakansie-strandoord. Bietjie ver vanaf naaste dorp met nodige voorraad.
Joey D. - 22nd August 2015
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Pragtige, skoon en vriendelike dorp!
David O. - 22nd August 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Pragtige plek, en op die drumpel van Mosselbaai. Vir die wat wil "shop" is daar lekker inkopiesentrums, oorgenoeg eetplekke om van te kies en te keur, en dan is daar die pragtige stil strande ... hemels!
Lynn G. - 21st August 2015
staying in Caledon, Western Cape
Area around Caledon very attractive at this time of the year. Tesselaarsdal has a uniqueness of its own - with friendly folk and open space.
Johanlie K. - 21st August 2015
staying in Santos Bay, Western Cape
Die strand is mooi skoon en dit gee 'n mens die gevoel van Hawaii.
Annette S. - 21st August 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Oulik!
Priscilla V. - 21st August 2015
staying in Knysna, Western Cape
Menige uitstappies om te doen. Nauurlik is die hele tuinroete altyd netjies en skoon. Sal defnitief weer daarheen gaan.
Anne-marie N. - 21st August 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Dit is 'n fantastiese kuier dorp! Ek gaan Hartenbos beslis weer besoek.
Ben Chris A. - 20th August 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Klein Karoo Klassiek - was uitmuntend. Elke jaar beter en beter!
Marzanne D. - 20th August 2015
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Pragtige dorp met mooi strande en baie te doen in en om Plettenbergbaai.
Elize N. - 20th August 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert word uitstekend bestuur, baie skoon, heerlike restaurante en baie vriendelike mense.
Lisbé V. - 20th August 2015
staying in Onrus, Western Cape
Ons kuier graag op Onrus, geniet die rustigheid, en kyk graag na die walvisse in die omgewing. Tog lekker naby aan Hermanus met groter winkels en restaurante. Onrus se winkelsentrum meer as voldoende vir die noodsaaklikste.
Jan W. - 20th August 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Dis 'n lieflike dorp en mens is bevoorreg om dit nog alles te kan geniet en waardeer. Dankie vir die instandhouding van al ons kultuurskatte - dis deesdae nie meer so algemeen nie!
Alex J. - 20th August 2015
staying in Klawer, Western Cape
'n Gerieflike stop oppad Namibië toe of om blomme te kyk.
Jan W. - 20th August 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Sal graag langer in Oudtshoorn vertoef, want weet hoeveel dit bied. Ongelukkkig hierdie keer net op deurreis daar oornag.
Nelda G. - 20th August 2015
staying in Campher's Drift, Western Cape
As jy van treine/ou motors hou besoek die Outeniqua treinmuseum en bespreek vir jou plek op die Powervan om teen die asemrowende berge rondom George op te ry en te gaan piekniek hou.
Marlise B. - 20th August 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons kom van Knysna en woon jaarliks die KKNK en Karoo Klassique by. Die klasieke musiek en hoë standaard kunsuitstallings, kultuur, die argitektuur, oop skoon lug, sterre en die mense is wat ons elke keer terug laat kom.
Drienie O. - 20th August 2015
staying in Kleinmond, Western Cape
Uitsonderlike mooi staproetes langs die see.
Grant S. - 20th August 2015
staying in Still Bay, Western Cape
Great place to go and unwind and relax!
Andrea D. - 20th August 2015
staying in Paarl, Western Cape
Paarl is 'n pragtige toeriste bestemming, naby aan baie mooi plekke om te sien soos Spice Rooute en CBC Brewery.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com