Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ina P. - 28th July 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Dit was heerlik om daar tuis te gaan.
Jolanda A. - 28th July 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Asemrowend!
Nelia L. - 27th July 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige plek. Sal weer besoek daar wil aflê gedurende somer of herfs miskien. Miskien ook langer wil oorbly.
Marleen B. - 26th July 2015
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
'n Lekker plek!
Petro L. - 26th July 2015
staying in Heatherlands, Western Cape
Dit sal werk, dis rustig en stil.
Amarcia M. - 25th July 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is en bly die heerlikse vakansie vir ons. Sien uit na nuwe verwikkelinge in Hartenbos.
Dirk L. - 24th July 2015
staying in L'Agulhas, Western Cape
L'Agulhas is 'n baie aangename plek om te kuier veral buite seisoen. Baie aktiwiteite om dit aangenaam te maak. Die mense is ook baie vriendelik.
Jan S. - 24th July 2015
staying in Strand, Western Cape
Dit is 'n lekker plek om tuis te gaan.
Karen K. - 24th July 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Pragtig.
Christa D. - 24th July 2015
staying in Marina Da Gama, Western Cape
Natuur en voël lewe van die beste.
Salome M. - 24th July 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Lekker rustig en netjies.
Mignon D. - 24th July 2015
staying in Three Anchor Bay, Western Cape
Lekker stil omgewing met baie lekker staproetes en sentraal genoeg om orals uit te kom.
Jurie M. - 24th July 2015
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Uitstekende verblyf, gawe mense, rustig en veilig.
Hilma K. - 24th July 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Ons is baie lief vir Houtbaai.
Ina B. - 24th July 2015
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Die plek om te wees.
James S. - 23rd July 2015
staying in Porterville, Western Cape
Omgewing is baie mooi!
Ankebe J. - 23rd July 2015
staying in Helderberg, Western Cape
Baie om te doen, pragtige omgewing!
Colleen D. - 23rd July 2015
staying in Wilderness, Western Cape
Please leave the town the way it is! It's simply fantastic!
Lize M. - 23rd July 2015
staying in McGregor, Western Cape
'n Besoek aan die Donkie Hawe (Sanctuary) is 'n moet.
Kerneels S. - 23rd July 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Een van ons gunsteling vakansie dorpe.
Thys P. - 23rd July 2015
staying in Onrus, Western Cape
Great!
Ina B. - 23rd July 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Alles was lekker en die natuur is ongelooflik mooi hier!
Marinda G. - 23rd July 2015
staying in Franschhoek, Western Cape
Sal definitief weer Franschhoek toe gaan.
Sharmane M. - 23rd July 2015
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige dorpie en dit het alles wat nodig is.
Kevin C. - 23rd July 2015
staying in Paarl, Western Cape
Altyd lekker om in Paarl te wees!
Layla S. - 23rd July 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai is stunning! Sal beslis weer daarheen gaan.
Anke V. - 22nd July 2015
staying in Sea Point, Western Cape
Ons lief Seepunt, die interessante winkeltjes en koffieplekkies. Die wandelpad langs die see is 'n absolute bonus en plesier.
Andre D. - 22nd July 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Mens kan 'n baie aangename middag in die Karoo Nasionale Park deurbring. Ons het selfs twee leeus gesien. Die uitig van die berg af is baie mooi.
Stanley A. - 22nd July 2015
staying in Robertson, Western Cape
Robertson se ligging, die landelike omgewing en rustigheid, vriendelikheid van die inwoners, ens. maak dit iets besonders.
Annelize M. - 22nd July 2015
staying in De Kelders, Western Cape
Baie mooi omgewing. Heelwat om te doen. Ons het selfs een middag Kaap Agulhas toe gery. Gansbaai, Stanford en Hermanus is ook naby.
Lize M. - 21st July 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie om te doen en te sien.
Karen C. - 21st July 2015
staying in Agulhas, Western Cape
Pragtige omgewing met interessante eetplekkies en winkeltjies. Heerlike area om te voet te verken.
Karen C. - 21st July 2015
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige omgewing met lieflike natuur. Daar is baie om te sien en te doen en dis geriefik naby ander gewilde bestemmings soos Sedgefield, George en Knysna.
Karen C. - 21st July 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Volop om te sien en te doen en baie geskiedkundige plekke om te besoek.
Karen C. - 21st July 2015
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
Uitstekende sekuriteit. Personeel is altyd vriendelik en behulpsaam
Leonard V. - 21st July 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Uitstekend.
Tina R. - 21st July 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons het Oudtshoorn as dorp geniet en veral die oulike eetplekke en winkels geniet.
Ilse V. - 21st July 2015
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorpie! Ons het die Montagu guano caves baie geniet - ons jong kinders (5 en 7) was in die sewende hemel!
Catherine P. - 21st July 2015
staying in Struisbaai, Western Cape
Ons is mal oor Struisbaai. Wonderlike bestemming vir somer en winter.
Hennie G. - 21st July 2015
staying in Struisbaai, Western Cape
Rustige en stil wegbreek met lekker baie doendinge.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com