Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Thea D. - 9th July 2015
staying in Sedgefield, Western Cape
Heerlike visvang wêreld, pragtige mense, rustigheid en vrede.
Alexis L. - 9th July 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige plek, pragtige strande. Perfekte plek vir 'n naweekwegbreek met vriende, familie en vir kinders.
Melt D. - 9th July 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Ja, definitief net 'n naweek is te kort. Dis 'n pragtige historiese dorp en lekker interessante dinge om te sien, daar is ook lekker grondpaaie om te verken, soos byvoorbeeld om oor Malgas se pond te gaan. Hou die dorp net so.
Martin S. - 9th July 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Warm and friendly people, and a really nice holiday destination.
Irene E. - 9th July 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Lots to do and places to eat. People are very friendly.
Monita J. - 9th July 2015
staying in Witsand, Western Cape
Baie rustig en wonderskoon.
Yolanda H. - 9th July 2015
staying in Vredenburg, Western Cape
Vredenburg het als en nog meer - in die dorp alles beskikbaar asook die nuwe Weskus mall. Naby Langebaan en Parternoster.
Jan H. - 9th July 2015
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is 'n mooi toeristedorp
Cecilia W. - 9th July 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
'n Baie pragtige dorp met vriendlike mense tot jou diens.
Retha N. - 9th July 2015
staying in Knysna, Western Cape
Serenity is so beautiful.
Martie S. - 9th July 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos, altyd die beste plek om 'n wegbrekie te geniet.
Martie E. - 9th July 2015
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Wonderlik! Vriendelik! Ons het ongelooflik welkom en tuis gevoel.
Endrie (j.h.) V. - 8th July 2015
staying in George, Western Cape
George is 'n pragtige dorp, naby aan ander vakansiebestemmings en daarom 'n ideale plek om oor te slaap en selfs 'n paar dae oor te bly.
Johanet C. - 8th July 2015
staying in Knysna, Western Cape
Baie mooi plek.
Megan B. - 8th July 2015
staying in Strand, Western Cape
Wonderful place, my partner enjoyed it too.
Nico B. - 8th July 2015
staying in Bellville, Western Cape
Baie sentraal geleë.
Petrus S. - 8th July 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Die beste vakansieplek met die beste strand.
Henk H. - 7th July 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Puik oorweeg om hierna toe te verhuis, dit was deel van ons besoek het na paar wonings gaan kyk saam met agente.
Elmarie B. - 7th July 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie skoon, pragtige dorp.
Andrew S. - 7th July 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Ek sal daar gaan woon, dis 'n netjies en skoon dorp.
Louis D. - 7th July 2015
staying in Bantry Bay, Western Cape
Dit is baie gerieflik geleë. Naby die see, naby sakesentrum. Naby die teater. Maklike roete na die stad en Waterfront.
Rika E. - 7th July 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Netjiese dorp met alle geriewe, besienswaardighede en winkels beskikbaar.
Yvonne B. - 7th July 2015
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Heerlike dorpie om in rond te loop, sou net 'n bietjie meer kunsgalerye wou sien.
Karin V. - 7th July 2015
staying in Vredelust, Western Cape
A.g.v. konferensie se vol program nie regtig tyd gekry om rond te beweeg en plekke te besigtig nie. Dankie vir puik diens.
Liezel S. - 7th July 2015
staying in Sedgefield, Western Cape
Sedgefield is 'n pragtige dorpie met pragtige strand en natuur!
Ryno D. - 6th July 2015
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleimond is 'n baie gepaste dorpie naby die see vir toeriste wat wil wegbeweeg van die bedrywige stadslewe, daar is baie mooi staproetes en dit is veilig.
Wouter D. - 6th July 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn bied baie vir die besoeker, baie besienswaardighede binne bereik.
Pieter L. - 6th July 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Baie lekker restaurante en kuierplekkies.
Victor T. - 6th July 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
One of the most beautiful towns in the province and it is clean and safe. Great restaurants, friendly people and the scenery on the Swartberg Pass something not easily described - a MUST see. Many attractions in the area and Prince Albert is surely worth more than one visit. When we visited the town it made us proud to be South Africans!
Jan N. - 6th July 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtig.
Margie D. - 5th July 2015
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Dit was ons tweede besoek aan Riebeek-Kasteel. Dit het gevoel asof ons nie regtig in Suid-Afrika is nie. Suid-Afrikaanse eetplekke en etes skaars. Vreeslik Engels met musiek hoofsaaklik Frans en Duits. Ek persoonlik het 'n bietjie ontuis gevoel in my eie land.
Petrus M. - 5th July 2015
staying in Brandwacht, Western Cape
Pragtige woonbuurt waar mens veilig voel.
Suzette H. - 4th July 2015
staying in Port Owen, Western Cape
Rustige omgewing waar 'n mens kan ontspan.
Ilse S. - 4th July 2015
staying in Milnerton, Western Cape
Sentraal geleë met pragtige uitsig oor die baai en berg sonder die sameloop van te veel mense.
Louis B. - 4th July 2015
staying in Worcester, Western Cape
Sal langer wil bly volgende keer.
Adel V. - 3rd July 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Nie genoeg vir kinders om te doen nie al is daar strande. 'n Lekker warm swembad in die winter sou lekker gewees het soos by Club Mykonos maar dit is net vir members only.
Bradley V. - 3rd July 2015
staying in Paternoster, Western Cape
See you next time!
Margaret C. - 3rd July 2015
staying in Strand, Western Cape
Die Strand het die mooiste uitsig ooit en veral die sonondergang in die somer. Oorseese toeriste is beslis baie welkom. Kaapstad is maar te alle tye die beste ter wêreld.
Fransiena V. - 3rd July 2015
staying in West Coast, Western Cape
Die rustigheid van die plek is wat mens benodig as jy met vakansie gaan.
Maureen K. - 3rd July 2015
staying in Cape Winelands, Western Cape
Excellent route to travel, I always enjoy it.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com