Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Hasheem H. - 10th June 2015
staying in Knysna, Western Cape
Die ligging is perfek.
John R. - 10th June 2015
staying in Observatory, Western Cape
Nice clubs and pubs and the Spar makes it a winner.
Christiaan S. - 10th June 2015
staying in Kleinmond, Western Cape
Baie vriendelike mense. Lekker eetplekke en besienswaardighede.
Karin V. - 10th June 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Mal oor Paternoster.
Zelda V. - 10th June 2015
staying in De Rust, Western Cape
Pragtige klein dorpie!
Zelda V. - 10th June 2015
staying in Barrydale, Western Cape
Moeilik om te se want ons het op 'n Sondag in winterseisoen daar aangekom, en amper alles was toe gewees. Die restaurantjies op die Route 62 pad is baie oulik en beslis iets om te besoek.
Ernest V. - 9th June 2015
staying in Paarl, Western Cape
Eerste klas!
Theo P. - 9th June 2015
staying in Edgemead, Western Cape
Motor veiligheid kan aangespreek word.
Jako S. - 9th June 2015
staying in Port Owen, Western Cape
Lekker plek.
Tiesh V. - 9th June 2015
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Plettenbergbaai is een van ons gusteling vakansiebestemmings.
Harry P. - 8th June 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
'n Groot gerieflike dorp waar mens alles kan kry wat jy moontlik nodig sou vind.
Rozelda R. - 8th June 2015
staying in Laingsburg, Western Cape
Algeheel baie goed en baie mooi.
Jan K. - 7th June 2015
staying in Struisbaai, Western Cape
Het dit baie geniet saam met familie.
Genevieve G. - 6th June 2015
staying in Kuilsrivier, Western Cape
Padwerke moet net minimaal gedoen word op 'n slag, so baie padwerke op een slag veroorsaak verkeersprobleme.
Whitey V. - 6th June 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Dit is sekerlik een van die beste toerismebestemmings in die land en heeltemal onderskat.
Tania F. - 5th June 2015
staying in De Rust, Western Cape
What a wonderful bunch of people! We only visit De Rust twice a year during Meiringspoort Race in October and Meiringspoort Trail Run in May but every time I am stunned at how they go out of their way to make visitors feel welcome. Their "basaars" with food stalls are amazing and the atmosphere is out of this world.
Deon V. - 5th June 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Dis 'n baie mooi en stil bestemming. Dis perfek vir 'n wegbreeknaweek.
Marie M. - 4th June 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Die dorpie kan opgeknap word. Ou gedeelte kom slordig voor.
Eugenie B. - 4th June 2015
staying in Helderberg, Western Cape
Pragtig en 'n "moet sien". Een van die mooiste plekke in die wêreld!
Annalie K. - 4th June 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Besoek gerus Isabella's Restaurant by die hawe vir die heerlikste vis! Lieflike rustige dorp met 'n groot hart! Perfekte dorpie om rus en vrede te vind.
Goliath S. - 4th June 2015
staying in Arniston, Western Cape
This is one of the most beautiful places in the Western Cape.
Herman D. - 4th June 2015
staying in Pearly Beach, Western Cape
Vriendelike dorpie
Silvi H. - 4th June 2015
staying in Camps Bay, Western Cape
SUPER!
Karin R. - 4th June 2015
staying in Velddrif, Western Cape
Great place, so peaceful and private...
Gavin K. - 4th June 2015
staying in Robertson, Western Cape
Goed geleë vir ontspan, stil rustige area met soveel om te doen as jy 'n liefhebber van natuur is.
Marisa K. - 4th June 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Absolutely stunning!
Donald A. - 4th June 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Fantastiese vakansiebestemming.
Shorne V. - 4th June 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige area. Ongelooflik skoon! Mens kan nie dink dis Suid-Afrika nie! Dit lyk soos Perth, Australia! Vreeslik netjies en skoon!
Riana S. - 4th June 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Saldanha is pragtig, nostalgiese bestemming met soveel nabye plekke om te sien en te beleef, wat 'n ervaring!
Styntjie C. - 3rd June 2015
staying in Vlees Bay, Western Cape
Wonderfull and comfy- well worth the money.
Philippus H. - 3rd June 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Lekker rustige dorp, lyk nooit oorvol met mense soos klein dorpies soms lyk nie.
Francois M. - 2nd June 2015
staying in Die Boord, Western Cape
Oulike woonbuurt weg van die besige Stellenbosch middedorp. Het self vroeër jare daar gebly.
Denis B. - 2nd June 2015
staying in Ladismith, Western Cape
Die dorpie is mooi. Die omgewing is baie interessant, veral die Seweweekspoort. Beslis die moeite werd om hierdie natuurwonder te besoek.
Jack V. - 2nd June 2015
staying in Franschhoek, Western Cape
'n Juweel!
Vittorio L. - 1st June 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Beware the seagulls! :)
Yolanda R. - 1st June 2015
staying in Struisbaai, Western Cape
Pragtige dorp en mooi stande!
Carina S. - 1st June 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Fantastiese dorpie. Kunstig en gasvry met heerlike kos en vriendelike mense.
Rika D. - 31st May 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Sou meer tyd wou gehad het om daar te spandeer.
Iris N. - 31st May 2015
staying in Still Bay, Western Cape
Ek dink Stilbaai is 'n lekke plekkie om af te tree want dis nog veilig en rustig en mens kan lang ente gan stap op die strande. Mooi skoon dorp.
Peter G. - 30th May 2015
staying in Helderberg, Western Cape
Gaan elke jaar daarheen.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com