Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Marissa D. - 6th January 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Die area is baie mooi, met heelwat lekker restaurante naby (Onse Huisie en Damhuis). Die wind waai nogal baie so nie regtig 'n plek om op die strand te lê nie, maar steeds baie mooi uitsig oor Tafelberg.
Musa N. - 6th January 2020
staying in Hout Bay, Western Cape
It's far from exciting places like Table mountain Camps bay waterfront. Cleaning was done constantly, the cleaner did the best job. Apartment organised neatly to the pin.
Nicolene B. - 6th January 2020
staying in Onrus, Western Cape
Heerlike swemplekke en die strand is baie skoon!
Jane M. - 6th January 2020
staying in Plattekloof, Western Cape
A nice and quite place if you want to be relax and would stay again if I visit Cape Town.
Lynette B. - 6th January 2020
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Beslis 'n plek wat ek weer sal besoek. Nog baie ongerep. Wil graag daar aftree.
Sunel V. - 6th January 2020
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Die verblyf is 'n entjie se ry van Plett se strande af, maar die rustigheid van om buite die dorp te wees is verseker 'n bonus.
Pierre S. - 6th January 2020
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is ons hartsplek en toekomstige aftreeplek.
Silvia T. - 6th January 2020
staying in Great Brak River, Western Cape
The beaches are clean, huge and not over crowded. The service in most restaurants could be improved. But overall, we had a lovely holiday and love that part of the country.
Ray J. - 6th January 2020
staying in Prince Albert, Western Cape
Beautiful village.
Marisa L. - 6th January 2020
staying in Langebaan, Western Cape
I just love the place will definitely go back.
Sonetta R. - 6th January 2020
staying in Port Owen, Western Cape
Ons was nie lank genoeg daar om werklik baie te sê nie. Dit wat ons gesien het en die restaurante waar ons geëet het, was baie gasvry en die kosse wonderlik. Sal beslis langer wil gaan volgende keer.
Stiaan B. - 6th January 2020
staying in Breede River Valley, Western Cape
Baie naby aan die Kaap.
Phillip S. - 6th January 2020
staying in De Rust, Western Cape
Pragtige plekkie. Oulikste winkeltjies. My eerste besoek maar ek sal weer teruggaan. Baie vriendelike mense. Rêrig 'n pragtige dorpie.
Andre H. - 6th January 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Baie winderig in December, maar pragtige dorp.
Charlee S. - 6th January 2020
staying in Santos Bay, Western Cape
Lovely location. Quite expensive for the size of the apartment. Loved it anyway.
Sarita O. - 6th January 2020
staying in Worcester, Western Cape
Weer was baie sleg, wind het koud gewaai amper die hele tyd. Die dorp self is skoon en mooi.
Regina M. - 6th January 2020
staying in Montagu, Western Cape
So mooi tussen die berge!
Kwanele D. - 6th January 2020
staying in Milnerton Rural, Western Cape
Out of this world. Can't wait to see it in a few months, I bet it will be totally different.
Regina M. - 6th January 2020
staying in Strand, Western Cape
Te besig vir my.
Melissa S. - 6th January 2020
staying in Swellendam, Western Cape
It is a vibrant, clean and energetic town with a lot of special restaurants and little nooks.
Anaska O. - 6th January 2020
staying in Heuwelkruin, Western Cape
Pragtig en skoon.
Alan M. - 6th January 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Nice friendly people and very clean town, 4 Sheep Restaurant highly recommended.
Pieter O. - 6th January 2020
staying in Knysna CBD, Western Cape
Lekker vakansie dorp en skoon.
Leanda G. - 6th January 2020
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n pragtige dorpie en kan dit enige tyd aanbeveel.
Anaska O. - 6th January 2020
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Pragtig en rustig.
Karen J. - 6th January 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Een van my gunsteling plaaslike bestemmings, veral in die somer. Dis jammer dat dit so uitbrei, want dit verloor amper die "village" atmosfeer van vroeër jare. Ook met al die verkeersligte en spoedbeperkings as mens van Kaapstad af ry, spandeer mens te veel tyd op uitstappies na buite die dorp. 'n Toeriste busdiens wat die hoof-besienswaardighede en hoofstrate van die dorpies in die omgewing dek, sal dit lekker maak.
Nandor S. - 6th January 2020
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Te min restaurante het visgeregte op hulle spyskaarte.
Stegne D. - 6th January 2020
staying in Bay View, Western Cape
Veilige en skoon area!
Danie M. - 6th January 2020
staying in Vlees Bay, Western Cape
Vleesbaai is 'n baie goed bewaarde juweel.
Jacques H. - 6th January 2020
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Geen klagtes, want dis perfek.
Adele C. - 6th January 2020
staying in De Rust, Western Cape
Ons kon nie baie verken nie, maar die dorpie was oulik en die area is beeldskoon.
Hiadee V. - 6th January 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Fantastic destination!
Jeanette H. - 6th January 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
My gunstelingplek om te gaan wegkruip vir naweek of bietjie langer. Altyd vriendelike mense en lekker om te gaan rus.
Gail W. - 6th January 2020
staying in Glencairn, Western Cape
Very beautiful little town. Amazing place to visit.
Anaska O. - 6th January 2020
staying in Stellenbosch, Western Cape
Pragtig!
Kaylin M. - 6th January 2020
staying in Saldanha, Western Cape
See stars.
Hazel C. - 6th January 2020
staying in Big Bay, Western Cape
Was wonderlik.
Jaqueline N. - 6th January 2020
staying in Hermanus, Western Cape
I really just love Hermanus. Beautiful place.
Helena S. - 6th January 2020
staying in Tulbagh, Western Cape
Een van ons gunsteling dorpies. Besoek ook Adene Blomme plaas buite Wolseley (hulle het Sondae open days).
Vanessa B. - 6th January 2020
staying in George, Western Cape
George is such a beautiful place so clean and user friendly.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com