Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Trudie K. - 4th May 2015
staying in Riebeek West , Western Cape
Pragtige plek en mense is baie vriendelik!
Linda L. - 4th May 2015
staying in Mouille Point, Western Cape
Lieflike buitelewe
Lanie L. - 4th May 2015
staying in Robertson, Western Cape
Die Robertson omgewing is pragtig en die mense vriendelik en hulpvaardig.
Christelle F. - 4th May 2015
staying in Velddrif, Western Cape
Oulike plekkie. Aanbevelings oor restaurante sal welkom wees. En dalk 'n plek waar mens rugby as gesin kan kyk.
Andre B. - 4th May 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons geniet dit altyd om in Prins Albert te kuier. Die omgewing bied ook baie.
Abraham M. - 4th May 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Muisbosskerm is 'n moet vir enige iemand wat daar deur beweeg, lekke weskus dorpie!
Koba K. - 4th May 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie mooi!
Stephan V. - 4th May 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Soos vele ander toeristedorpies is eetplekke redelik duur.
Hannelie M. - 4th May 2015
staying in Big Bay, Western Cape
Dit in naby alles en kan maklik ry. Dit is baie veilig.
Tilla B. - 4th May 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Gaan doen gerus die Rooibus-toer vanaf die hotel. Die gidse is uitstekend en ons het so baie geleer van die dorp!
Jansen S. - 4th May 2015
staying in De Rust, Western Cape
Oulike plek!
Andriesa S. - 4th May 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Mooi om na te gaan kyk.
Ernest O. - 3rd May 2015
staying in L'Agulhas, Western Cape
Perfekte dorpie om te besoek vir 'n rustige wegbreeknaweek.
Drik H. - 3rd May 2015
staying in Witsand, Western Cape
Die plek is nie vir almal. As jy rustigheid en 'n laid-back atmosfeer soek, kortbroek en plakkies, dan is dit vir jou. En natuurlik vir vissermanne en -vroue. Die naaste mall is in George, maar Nella se Winkel is net 'n kortkop agter.
Thomas V. - 3rd May 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Dis definitief 'n vakansiebestemming.
Lienkie R. - 2nd May 2015
staying in Camps Bay, Western Cape
Het dit baie geniet. Dis sentraal geleë naby alles!
Robert G. - 2nd May 2015
staying in Pinelands, Western Cape
Very central and easy to get to and from.
Winny A. - 2nd May 2015
staying in Wilderness, Western Cape
The village must keep its unique character!
Pieter B. - 2nd May 2015
staying in Montagu, Western Cape
Fun!
Nombuleo K. - 2nd May 2015
staying in Onrus, Western Cape
Nice place with some magical views and a place to look if you want to buy a property.
Anneke G. - 2nd May 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Johan V. - 2nd May 2015
staying in Elands Bay, Western Cape
Elands Bay and the surf was great.
Elize A. - 1st May 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Great plek!
Marietjie H. - 1st May 2015
staying in Franschhoek, Western Cape
La Motte en Bosch en Dal is die mooiste.
Pieter U. - 1st May 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster het ook seker die beste seekos in die land. Pragtige plek en 'n moet om te besoek!
Rexleigh B. - 1st May 2015
staying in Citrusdal, Western Cape
Citrusdal area very restful and beautiful, hot baths are marvellous.
Andre S. - 1st May 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie lekker!
Dalene H. - 1st May 2015
staying in Ceres, Western Cape
Pragtige dorp en omgewing!
Joanne H. - 1st May 2015
staying in Franskraal, Western Cape
Ons kon heerlik gaan stap het met die kinders en hulle kon lekker met hul fietsies deur die strate ry. Ons was in die wintertyd daar en ons kuiertjie was te kort om die gebied behoorlik te verken. Daar is ook baie nabye dorpies, so mens kan lekker gaan rondry en verken. Ons sal weer terugkom...
Helena T. - 1st May 2015
staying in Dwarskersbos , Western Cape
A lekker quiet place to relax.
Karen D. - 1st May 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
So mooi plekkie, definitief 'n besienswaardige dorpie.
Andre E. - 30th April 2015
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is oraait.
Albertje F. - 30th April 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Puik.
Marietjie V. - 30th April 2015
staying in Helderberg, Western Cape
Dit is die middelpunt van baie besienswaardighede wat jy kan besoek. Dis 'n mooi omgewing en rustig.
Retha J. - 30th April 2015
staying in Franschhoek, Western Cape
Baie sentraal geleë t.o.v. besienswaardighede en wynplase.
Annette W. - 29th April 2015
staying in Ceres, Western Cape
Ceres is beautiful area, with a rich history. From fruit farms, to rocky mountain areas, with beautiful trails to walk.
Anne D. - 29th April 2015
staying in McGregor, Western Cape
We loved it, small little village with lovely friendly people and great restaurant's.
Yolandi D. - 29th April 2015
staying in Bloubergrant, Western Cape
Beeldskoon. Jy het nie 'n groot begroting nodig om 'n FANTASTIESE tyd te hê nie.
Wilma S. - 29th April 2015
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Lekker geleë. Daar is nog heelwat plekke daar naby wat ons wil gaan besigtig.
Danien E. - 29th April 2015
staying in Woodstock, Western Cape
It is a up-and-coming area in Cape Town and is busy getting a very good reputation as the Biscuit Mill and Woodstock Exchange is all nearby. Very hipster and modern designer vibes and attractions.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com