Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Nicole L. - 10th April 2015
staying in Helderberg, Western Cape
Pragtige area!
Peet B. - 10th April 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Geniet alles! Gaan Tietiesbaai toe, eet by Voorstrand en Spoon Square ... alles ongelooflik! Besoek Darling en Riebeek-Kasteel. Paternoster bied sielsrus.
Ronel V. - 9th April 2015
staying in Tokai, Western Cape
Baie mooi en rustige omgewing met Steenberg Wyne om die draai. Weg van die besige stad, maar naby genoeg om gou deur te rits Waterfront toe of na enige van die ander besienswaardighede.
Hilda D. - 9th April 2015
staying in Helderberg, Western Cape
Sentraal, baie veilig!
Luanne O. - 9th April 2015
staying in Green Point, Western Cape
Ons geniet dit baie om in Groenpunt te bly. Dit is lieflik!
Cathleen H. - 9th April 2015
staying in Vredehoek, Western Cape
Paaie baie nou. Nie enige veilige parkering by ander gastehuise nie.
Olga R. - 9th April 2015
staying in Calitzdorp, Western Cape
Dis 'n baie rustige en vriendelike dorpie.
Hein V. - 9th April 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lekker dorp met vriendelike mense.
Lita V. - 9th April 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos bly 'n fees!
Carla S. - 9th April 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Dit is asemrowend mooi.
Jl W. - 9th April 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Het Paternoster reeds as 'n heerlike toeristebestemming by vriende aanbeveel.
Irene K. - 9th April 2015
staying in Bonnievale, Western Cape
Nie baie gesien nie, dit het gereën.
Nicki V. - 9th April 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Die dorp self sorg ietwat vir 'n mate van aantreklikheid; ons het die tuine besoek langs die dam in die blommetyd; asook die ou kerke is iets om te sien as mens hou van geskiedenis.
Christelene S. - 9th April 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
The best place to go on your holiday.
Carilee V. - 9th April 2015
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Keurboomstrand is 'n baie mooi toeristebestemming.
Pieter S. - 9th April 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Baie lekker, dankie!
Gustav P. - 9th April 2015
staying in Noordhoek, Western Cape
Ry na Kalkbaai vir lekker seekos. Besoek ook Cape Point Vineyards vir baie lekker Sauvignon Blanc.
Roux V. - 9th April 2015
staying in Tamboerskloof, Western Cape
Perfekte atmosfeer en uitsig van die Kaap!
Ansie L. - 9th April 2015
staying in Paarl, Western Cape
Naby genoeg aan al die Wynroetes en nie te duur nie!
Hans V. - 9th April 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Veilige stad, genoeg keuze uit restaurants, prima wandelomgeving
Leonie R. - 8th April 2015
staying in Still Bay, Western Cape
'n Oulike plekkie - ons eerste besoek.
Karen L. - 8th April 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Gerieflike oorslaapplek op pad Kaap toe.
Noleen G. - 8th April 2015
staying in Sedgefield, Western Cape
We go there mainly for the Saturday Market “The Wild Oats”, but all the little shops are a refreshing change to the Eastern Cape.
Betsie V. - 8th April 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Baie oulike plekkie.
Dennis B. - 8th April 2015
staying in Noordhoek, Western Cape
'n Juweel aan die kus.
Jolande H. - 8th April 2015
staying in Robertson, Western Cape
Heerlike wynroetes en die dame by die Inligtingsburo was baie behulpsaam met die boek van 'n wyntoer en 'n bootrit. Het ook heerlik gekuier saam met Jeanette wat ons op die wyntoer geneem het.
Cathleen H. - 7th April 2015
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
Groot voordeel is die restaurant wat binne loopafstand was.
Willie B. - 7th April 2015
staying in Somerset West, Western Cape
Naby aan Stellenbosch en Kaapstad.
Jaap V. - 7th April 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Inligtingskaart baie goed. Museum baie goed.
Corneel P. - 7th April 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Ou geboue en hoofstraat kort 'n skoonmaak en verf.
Esmari W. - 7th April 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Skoon dorp met baie besienswaardighede en baie vriendelike mense.
Denise T. - 7th April 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lieflike dorp.
Pietie T. - 7th April 2015
staying in Sedgefield, Western Cape
Die dorp het my verras. Ek het nooit geweet dis so groot en het so baie kuierplekke nie.
Anna S. - 7th April 2015
staying in Witsand, Western Cape
Sal weer besoek.
Ruth V. - 7th April 2015
staying in Upper Gardens, Western Cape
I love the area.
Louise N. - 7th April 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobsbaai is lieflik stil en klein, geleë tussen Saldanha en Paternoster, minus al die toeriste. Dit is die perfekte wegspringplek vir 'n Weskusvakansie: Darling is naby vir 'n daguitstappie, middag- of aandete is lekker in Paternoster, en strandbaljaar in Langebaan. Na 'n dag van opwinding in die besiger dorpe is daar niks so mooi soos Jacobsbaai se eie weggesteekte strande en stil omgewing vir ontspanning. 'n Nuwe gunsteling-bestemming.
Hentie N. - 7th April 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige plekkie. Het sy eie bekoring.
Willem S. - 7th April 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Dit was wonderlik. Sal weer daar gaan kuier.
Lappies L. - 7th April 2015
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Mosselbaai as toeristebestemming is sentraal geleë, baie om te doen en om te besoek in 'n 100 km radius. Sal altyd terugkeer Mosselbaai toe vir 'n vakansie!
Thomas H. - 7th April 2015
staying in Century City, Western Cape
A very safe part of Cape Town where you can even walk around at night. Canal Walk offers all the shops you could possibly desire and plenty of restaurants in one convenient location, surrounded by canals and wetlands.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com