Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Boniswa N. - 7th April 2015
staying in Green Point, Western Cape
It's central to all places.
Karen G. - 6th April 2015
staying in Mouille Point, Western Cape
Clean, safe and beautiful. Stunning part of the world.
Rudi J. - 6th April 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Houtbaai is baie sentraal geleë en gee toegang tot Kaapstad, Valsbaai en omliggende dorpe. Daar is 'n verskeidenheid van restaurante en die uitsig oor die baai is wonderlik vanaf sommige eetplekke.
Karla J. - 6th April 2015
staying in Glentana, Western Cape
Glentana is 'n wonderlike, rustige plek om te gaan ontspan. Daar is 'n eindelose strand en 'n fantastiese restaurant by die hoof parkeerarea.
Tappe L. - 6th April 2015
staying in Calitzdorp, Western Cape
Wens ek het tyd gehad vir die wynplase.
Bets V. - 6th April 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Georgia K. - 6th April 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Lieflike dorpie. So baie om te bied.
Krystle J. - 6th April 2015
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Plettenbergbaai was my eerste ervaring en die plekke en restuarante was ongelooflik.
David S. - 5th April 2015
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville bied landelike verblyf met die nabyheid van die stad.
Bennie V. - 4th April 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Mooi, rustige vakansiebestemming, lekker om te gaan uitrus. Naby aan verskeie vakansieplekke.
Adél E. - 4th April 2015
staying in Flamingovlei, Western Cape
Veilige area naby aan nodige winkels en hoofweë.
Julandie B. - 4th April 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
PRAGTIG!
Judith M. - 4th April 2015
staying in Cape Winelands, Western Cape
Wonderbaarlik mooi.
Leilani J. - 4th April 2015
staying in Kleinmond, Western Cape
Asemrowende week in EN om Kleinmond geniet. Iets van als gedoen.
Marlene N. - 4th April 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Die natuurskoon is pragtig en die mense vriendelik. Oulike en interessante winkeltjies. Vredenburg is net 'n klipgooi weg as jy inkopies wil gaan doen. Ek sal dit beslis aanbeveel. Sal nie sommer weer op 'n ander plek gaan vakansie hou nie.
Christo L. - 2nd April 2015
staying in Helderberg, Western Cape
Strand is 'n baie oulike plek om te bly.
Ariell H. - 2nd April 2015
staying in George, Western Cape
Love George - love the Garden Route. No better place for a nature lover.
Magriet N. - 2nd April 2015
staying in Piketberg, Western Cape
Die mense is baie vriendelik en kom opreg voor. Die dorp het al die nodige om jou gemaklik van al die nodige te voorsien. 'n Ideale wegbreekplek.
Patty C. - 2nd April 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Ek like die plek. Ek voel tuis in Langebaan.
Louisa B. - 2nd April 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch is 'n pragtige plek en ek geniet my besoek elke keer.
Pc J. - 2nd April 2015
staying in Paarl, Western Cape
Geskiedkundige toeristedorp met pragtige argitektuur en Boland-gevoel.
Kelebogile M. - 2nd April 2015
staying in Gardens, Western Cape
Gardens is a very nice and central place, close to everything, clubs, CBD, Table mountain, restaurants, etc.
Kim M. - 2nd April 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Taking a break from city.
Cobus V. - 2nd April 2015
staying in Ceres, Western Cape
Baie potensiaal!
Tiaan W. - 2nd April 2015
staying in Onrus, Western Cape
Hemel op aarde!
Johan F. - 1st April 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Pragtige omgewing!
Ansie C. - 1st April 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie om te sien en te ervaar met die bonus van goeie restaurante.
Ansie C. - 1st April 2015
staying in Barrydale, Western Cape
Pragtige, rustige dorpie. Restaurante wat weeksdae saans oop is, is beperk.
Willem S. - 1st April 2015
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Ons het die kort tydjie in Gordons Baai baie geniet. Baie vriendelike en gemaklike mense.
Oumakie M. - 1st April 2015
staying in Southern Suburbs, Western Cape
The best.
Dianne O. - 1st April 2015
staying in De Rust, Western Cape
Beautiful!
Bakkies E. - 31st March 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Die gastehuis is in 'n baie stil woonbuurt en naby aan alle geriewe, eetplekke, ens.
Mitchell C. - 31st March 2015
staying in Bloubergrant, Western Cape
Lovely, small town feel, some unique restaurants and clean beaches.
Dean W. - 31st March 2015
staying in Gardens, Western Cape
Tuine is baie mooi, alhoewel ek nie baie tyd daar deurgebring het nie.
Hettie S. - 31st March 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Mooi stil dorpie. Deel van die betowering is die stilte!
Vanessa L. - 31st March 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie stil en rustige dorpie, vir rus en vrede is dit die ideale plek om te gaan rus.
Jan H. - 30th March 2015
staying in Green Point, Western Cape
Ons sal weer die area besoek, dis lekker sentraal.
Richard J. - 30th March 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Altyd 'n goeie bestemming met baie om te doen.
Heidi F. - 30th March 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Dit was die eerste keer dat ek TravelGround gebruik het en die diens was wonderlik!
Melinda J. - 30th March 2015
staying in Darling, Western Cape
Goeie begin vir 'n Weskustoer, moet egter nie vergeet om 'n vertoning en ete te bespreek by Tannie Evita se Perron nie. Ons het Evita praat Kaktus beleef, en dit is 'n moet.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com