Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Herman B. - 30th March 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Baie lekker dorp, heerlike eetplekke.
Ken H. - 30th March 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
A wonderful place to get away from the trials of life. Amazing people live there.
Johan V. - 29th March 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is 'n fantastiese vakansieplek.
Gisela S. - 29th March 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
The town is dirty.
Amanda D. - 29th March 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Aan te bevele. Van die beste bestemmings in SA.
Ingrid M. - 29th March 2015
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
Interessante en lekker kuierplek.
Dalene M. - 29th March 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Oulike plekkie. Baie vriendelike mense.
Hannelie S. - 28th March 2015
staying in Sandbaai , Western Cape
Dit was vir my persoonlik baie beter as die ander klein plekkies in die omgewing en net 8 minute se ry van Hermanus!
Pamela V. - 28th March 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Sjarmante dorpie. Baie goeie, sentrale ligging.
Willie S. - 28th March 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Altyd 'n plesier om te besoek.
David V. - 28th March 2015
staying in Calitzdorp, Western Cape
'n Aangename en vriendelike ervaring!
Rudolph L. - 28th March 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die natuur is pragtig en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig.
Rudolph L. - 28th March 2015
staying in Camps Bay, Western Cape
Die strand is pragtig en skoon. Daar is so baie eetplekkies en ander interessante plekke om te besoek en te geniet. Dit kan egter baie besig raak, en parkering is 'n nagmerrie.Soms is die wind ook baie onaangenaam. Daar is egter so 'n verskeidenheid van aktiwiteite en pragtige natuurskoon om te geniet.
Hans B. - 28th March 2015
staying in Calitzdorp, Western Cape
'n Pragtige plek wat skoon en netjies is.
Hans B. - 28th March 2015
staying in Malmesbury, Western Cape
Malmesbury is 'n ideale blyplek indien jy kort toere deur die Wes-Kaap neem.
Peet D. - 27th March 2015
staying in Durbanville, Western Cape
Goed geplaas as 'n blyplek om die Kaap te verken en te geniet.
Deon S. - 27th March 2015
staying in Robertson, Western Cape
Baie lekker dorp met heerlike eetplekke en alles wat mens sou benodig. Baie in omgewing om te sien en te besoek.
Sonya B. - 27th March 2015
staying in West Beach, Western Cape
Everything nice and clean and the neighbourhood watch very on top of things.
Pierre V. - 27th March 2015
staying in Struisbaai, Western Cape
Wil volgende jaar weer daar 'n draai gaan maak.
Berna M. - 26th March 2015
staying in Gardens, Western Cape
Goed!
Pierre L. - 26th March 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Die geraas van ongelooflik baie vragmotors 24 uur per dag is net een te veel.
Dave C. - 26th March 2015
staying in Velddrif, Western Cape
Velddrif is goed as basis om die hart van die Weskus te verken.
Lionel L. - 26th March 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Puik!
Karen F. - 26th March 2015
staying in Bovlei, Western Cape
Lovely town. I ate both nights at Oude Wellington - very highly recommended!
Blyda E. - 26th March 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert is 'n baie oulike, rustige Karoodorpie. Daar is baie lekker eetplekkies. Kan nie wag om weer te gaan nie!
Susan P. - 26th March 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Ek ken Stellenbosch baie goed en het vir jare daar gewoon. Lieflike dorp.
Wendy N. - 26th March 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die strand alleen is die moeite werd! Skoon en netjies en jy kan stap vir myle!
Sarel P. - 25th March 2015
staying in Herold's Bay, Western Cape
Heerlike plek om in die son en see te kuier. Gesinsplek!
Claudette S. - 25th March 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Mooi rustig.
Johan S. - 24th March 2015
staying in Kleinmond, Western Cape
Nice town.
Susan S. - 24th March 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Skoon en mooi plek.
Ben P. - 24th March 2015
staying in Mouille Point, Western Cape
Baie netjies.
Tom F. - 24th March 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige bestemming.
Mandy F. - 24th March 2015
staying in Claremont, Western Cape
Claremont is fine and it is central for business purposes, but if you are travelling for leisure, then there are much prettier places to stay.
Herman S. - 24th March 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lieflike strand. Isabella's by die hawetjie het van die lekkerste seekos en pizzas.
Gerrie J. - 24th March 2015
staying in Seaforth, Western Cape
Die Kaap is altyd mooi.
Ernst S. - 24th March 2015
staying in Green Point, Western Cape
Reëlings word ook goed getref.
Helen G. - 24th March 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort-West soos die res van die Kaapprovinsie word baie goed skoongehou. Ons haal ons hoed af vir die munisipaleit en hul werkers. Welgedaan!
Gert M. - 24th March 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie interessante plekkie.
Gert M. - 24th March 2015
staying in Rawsonville, Western Cape
Baie sentraal vir 'n Bolandse vakansie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com