Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Kgake John M. - 6th January 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Keep it clean and safely as it is.
Babsie V. - 6th January 2020
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Baie mooi skoon en netjies.
Hiadee V. - 6th January 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mossel Bay is the most beautiful travel destination, clean and very friendly.
Nico M. - 6th January 2020
staying in Claremont, Western Cape
Verkeer is 'n nagmerrie.
Riana J. - 6th January 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
'n Skoon, pragtige strand, kan nie wag vir Desember nie dan gaan ons weer kom kuier.
Hannie C. - 6th January 2020
staying in Strand, Western Cape
Dit was lekker om te sien dat Strand se mense die area mooi skoon hou. Ons het daagliks gesien hoe hulle die paaie en strand skoon maak. Bietjie meer asblikke naby die strand sal dalk 'n goeie ding wees.
Teresa M. - 6th January 2020
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Beste vakansiebestemming.
Claire P. - 6th January 2020
staying in Herold's Bay, Western Cape
Dutton's Cove is a must.
Sandra K. - 6th January 2020
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Been to the area often, love it.
Glenda D. - 6th January 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Dit is 'n pragtige kusdorp wat ek weer sal besoek. Mense is gasvry en daar is baie toeriste-attraksies beskikbaar.
Anita R. - 6th January 2020
staying in Golden Mile, Western Cape
Sy Helena is 'n fantastiese plek om vakansie te hou.
Dries G. - 6th January 2020
staying in Strand, Western Cape
Mooiste strand en baie eetplekkies. Sentraal geleƫ, as die weer nie lekker is nie is daar baie om te doen en jy hoof nie te ver te ry nie.
Esme E. - 6th January 2020
staying in Southern Cross, Western Cape
Nee wat, sou eerder direk ietsie onder by die strand/see bespreek in die toekoms.
Johan S. - 6th January 2020
staying in George South, Western Cape
George is 'n pragtige plek wat jou sal verbaas wat hy als bied.
Riana T. - 6th January 2020
staying in Myburgh Park, Western Cape
Perfek geleƫ naby alles, baie mooi omgewing.
Marie E. - 6th January 2020
staying in Sandbaai , Western Cape
Pragtige plekkie.
Lizelle W. - 6th January 2020
staying in Prince Albert, Western Cape
Wow, wat 'n dorp om te sien en baie om te doen.
Lynn C. - 6th January 2020
staying in Vyf Brakke Fonteinen, Western Cape
Asemrowend!
Annelle V. - 6th January 2020
staying in Reebok, Western Cape
Die dorpie is besonders mooi en die mense almal vriendelik. Ons het ons harte hier verloor.
Evan D. - 6th January 2020
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie lekker vakansiebestemming.
Lee J. - 6th January 2020
staying in Glencairn, Western Cape
We really enjoyed Glencairn. It is a nice, safe, quiet neighbourhood and we will definitely book accommodation there again.
Anita F. - 6th January 2020
staying in Strand, Western Cape
Great beach with walking, swimming and exploring the tidal pools. Loads of restaurants, coffee shops and shops in the area and a short drive to many wine farms and Cape Town. A great destination for a holiday.
Johann R. - 6th January 2020
staying in Gansbaai, Western Cape
Gerieflik vir gesin wat net lekker wil bly en nie fancy dinge verwag nie.
Dawid O. - 6th January 2020
staying in Swellendam, Western Cape
Baie stil dorpie aan die rand van die berg. Maar is wonderlik om te sien hoe die berg verander soos die dag aangaan en ook as daar weer in die lug is.
Jolize A. - 6th January 2020
staying in Montagu, Western Cape
22 Church restaurant vir aandete en The Barn vir middagete is 'n moet!
Janet W. - 6th January 2020
staying in Swellendam, Western Cape
Swellendam is a lovely place with beautiful buildings and easy access to N2 and up country. Also some very nice restaurants and museums.
Dion B. - 6th January 2020
staying in Darling, Western Cape
Interessante dorpie, genoeg besienswaardigehede om die dag aangenaam te maak.
Fransisca A. - 6th January 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Ek sal beslis weer teruggaan Hermanus toe.
Thys D. - 6th January 2020
staying in Ridgeworth, Western Cape
Mens hoor geen verkeer as jy hier tuisgaan nie.
Santie R. - 6th January 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Pragtig, het my hart daar verloor.
Mariette L. - 6th January 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Dit is die plek om te wees met vakansie.
David V. - 5th January 2020
staying in Gouritzmond, Western Cape
Wonderlike rustige dorpie met lekker swem in die rivier. Strand is baie gevaarlik, maar die stap/draf wandelpaaie, lekker swem in rivier en rustigheid maak op daarvoor.
Nokutula G. - 5th January 2020
staying in Strand, Western Cape
A good and quiet place for everyone, beach and shops close by. All important amenities are in close proximity. The visibility of the police force became the cherry on top.
Elizbe V. - 5th January 2020
staying in Citrusdal, Western Cape
A beautiful rustic environment. In winter, the many hot water springs provide great options. In summer, it tends to be quite hot so air conditioning and swimming pools become essential.
Jean S. - 5th January 2020
staying in Myburgh Park, Western Cape
Veilige area. Rustige woonbuurt.
Dewald V. - 5th January 2020
staying in Myoli Beach, Western Cape
Baie skoon en veilige strand.
Bets D. - 5th January 2020
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Asemrowende mooi see en omgewing.
Stan D. - 5th January 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Strande kan skoon gehou word en meer bemarking van die besienswaardighede sal baie help soos Muisbosskerm, aktiwiteite by die karavaanpark ens.
Leonora S. - 5th January 2020
staying in Heatherlands, Western Cape
Baie veilige omgewing en area is baie rustig.
Maryke D. - 5th January 2020
staying in Klein Karoo, Western Cape
Ons gunsteling area!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com