Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Dick B. - 23rd March 2015
staying in De Kelders, Western Cape
Mooie natuurskoon naby Gansbaai.
Clive W. - 23rd March 2015
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Interesting history.
Ansa S. - 23rd March 2015
staying in Helderberg, Western Cape
'n Pragtige omgewing is die moeite werd om te besoek en aanbeveelbaar.
Gladys R. - 23rd March 2015
staying in Welgemoed, Western Cape
Ons beskou Welgemoed Manor as 'n uitstekende toeristebestemming naby aan Tygervalleisentrum asook na aan die N1 en hospitale.
Pieter G. - 23rd March 2015
staying in Franschhoek, Western Cape
Pragtige omgewing en baie om te sien en te doen.
Marietta B. - 23rd March 2015
staying in Sedgefield, Western Cape
Baie lekker, rustige vakansiedorp.
Martie G. - 23rd March 2015
staying in Green Point, Western Cape
Ligging t.o.v. die Argus was perfek!
Anette R. - 23rd March 2015
staying in Hoekwil, Western Cape
Dit is my klein Switserland in RSA.
Hans K. - 23rd March 2015
staying in Britannica Heights, Western Cape
Opvallend is die netjiese, skoon strate en munisipale dienste. Vriendelike mense.
Baltus P. - 22nd March 2015
staying in Gardens, Western Cape
Goeie bestemming.
Willem E. - 22nd March 2015
staying in Diaz Beach, Western Cape
Baie lekker.
Judy M. - 22nd March 2015
staying in Kleinbaai, Western Cape
Nice.
Danie S. - 22nd March 2015
staying in Uniondale, Western Cape
Uniondale is 'n klein juweel waarvan duisende mense vertel moet word. Die dorpie se grootste bate is sy mensvriendelikheid. Bring 'n uur in die dorpie deur en jy sal langer wil bly want jy het dan alreeds vriende gemaak met wie jy langer wil gesels.
Nellie L. - 22nd March 2015
staying in Gordon's Bay, Western Cape
'n Moet.
Andreas V. - 22nd March 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons ken die dorp van vroeëre besoeke en het dus geweet wat om te verwag, maar dit bly skilderagtig en gesellig.
Herman C. - 22nd March 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai is die moeite werd om te besoek.
Magda P. - 21st March 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Houtbaai is pragtig en het my hart gesteel.
Christiaan B. - 21st March 2015
staying in Heatherlands, Western Cape
Baie stil, naby hospitaal en dorp.
Pieter L. - 21st March 2015
staying in Green Point, Western Cape
Groenpunt is goed. Kan met busse baie plekke reis en het interessante winkels.
Ems S. - 21st March 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Lekker en mooi plek. Sal weer gaan.
Arlene R. - 21st March 2015
staying in Herold's Bay, Western Cape
Hemel op aarde!
Frikkie B. - 21st March 2015
staying in Die Boord, Western Cape
Sentraal geleë.
Mirte W. - 20th March 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Small, but nice town to discover the wine district and beautiful nature, very safe.
Marinda N. - 20th March 2015
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Mooiste uitsig op die baai.
Rodney K. - 20th March 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Ons hou baie van Hermanus - pragtige moderne plek!
Henk V. - 20th March 2015
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond is minder as 'n uur se ry van Kaapstad. Dit is by Hermanus en die natuur is pragtig. 'n Dorpie aan te bevele.
Martin E. - 20th March 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige dorp met baie vriendelike mense.
Annemieke Hengeveld A. - 20th March 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Huis gezelliger maken.
Jaco L. - 20th March 2015
staying in Montagu, Western Cape
Pragtig! Super vriendelik met mense wat uit hul pad gaan om jou soos 'n gas te laat voel.
Francois M. - 19th March 2015
staying in Port Owen, Western Cape
Baie oulike en veilige kompleks.
Frikkie S. - 19th March 2015
staying in Wilderness, Western Cape
Dink dit sal baie lekker wees om daar vakansie te hou - ons het die dag daar baie goed benut en geniet.
Janeen V. - 19th March 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobsbaai is simply beautiful.
Geraldine H. - 19th March 2015
staying in Die Boord, Western Cape
Woonbuurt, naby aan (stapafstand van) supermark in sentrum met restaurant (bedags), wegneemete-restaurante, OTM's ens.
Elize M. - 19th March 2015
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtig!
Conrad V. - 19th March 2015
staying in Bellville, Western Cape
Het nog altyd verkies om in Bellville en Brackenfell omgewing te bly. Dit is sentraal en bied alles aan wat 'n persoon benodig.
Liesl L. - 19th March 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige dorpie met lieflike lang strand. Lekker keuse van restaurante.
Willem B. - 19th March 2015
staying in West Hill, Western Cape
Bietjie te ver om te loop na die besigheidskern, maar nog steeds pragtig.
Adri G. - 19th March 2015
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Ek wil nou graag daar gaan bly.
Willem B. - 19th March 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Pragtige skoon dorp. Voel veilig. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.
Lida S. - 19th March 2015
staying in Somerset West, Western Cape
Dink nie "Jan Allerman" besef hoe sentraal Somerset-Wes geleë is t.o.v. wynplase, uitstekende restaurante ens nie. Dink daar is 'n persepsie dat jy moet in Stellenbosch of Kaapstad self oornag vir optimale ervaring, maar my ondervinding is dat jy net so 'n lekker tyd indien nie lekkerder kan hê vir baie goedkoper.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com