Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Annette C. - 6th March 2015
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Ons het al voorheen in Brenton on Sea tuis gegaan. Sal dit weer doen.
Marelize P. - 6th March 2015
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Baie rustige atmosfeer, weg van die gejaagdheid van die stad.
Lynne L. - 6th March 2015
staying in Gordon's Bay, Western Cape
The Thirsty Oyster in the harbour is well worth a try.
Sharon S. - 6th March 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Die dorpie is baie klein, maar mooi uitgelê en rustig. Om weg te kom van 'n besige lewe en net rustig te verkeer vir die naweek was wat ons nodig gehad het. Petro van Mosselbank B&B het ons verwys na Voorstrandt Restaurant, dit was beslis die beste seekos wat ons al gehad het.
Elphia P. - 6th March 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
My gunsteling wegbreek-naweekplek.
Daan V. - 6th March 2015
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Bly steeds 'n lieflike plek, net ver van ons af. Kinders uit die huis, so ons besoek nou ander oorde en plekke.
Helie J. - 5th March 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lekker plek.
Louise E. - 5th March 2015
staying in Century City, Western Cape
Uitstekende bestemming, baie sentraal en alles is daar wat jy sal nodig hê. Winkels, strande.
Gurseline M. - 5th March 2015
staying in Witsand, Western Cape
Witsand is 'n rustige strand niks misdaad of geweld nie. Daar is lekker swemplekke en of lekker vir seilbootritte.
Pat K. - 5th March 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Ons het baie lekker gebly! Die huis is skoon en smaakvol.
Yvette B. - 5th March 2015
staying in Paarl, Western Cape
Goeie plattelandse wêreld!
Yvette B. - 5th March 2015
staying in Froggy Farm, Western Cape
Rustige omgewing met pragtige uitsigte.
Hennie V. - 5th March 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige en geskiedkundige dorp. Ons sou graag langer wou bly
Ali S. - 5th March 2015
staying in Tulbagh, Western Cape
Nie genoeg tyd gehad om oral in te gaan nie, maar baie mooi en netjiese dorpie.
Cathy H. - 5th March 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is lekker!
Errol S. - 5th March 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Very good value for money. Clean and comfortable.
Christel S. - 5th March 2015
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Cape Town really is the best holiday destination! People are friendly and laid back. Just what you need when taking a break!
Celeste S. - 4th March 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Die beste! 'n MOET-doen.
Connie B. - 4th March 2015
staying in Dana Bay, Western Cape
Baie spesiaal: die bosbokke, fisante en tarentale wei in die tuin - het soos die tuin van Eden gevoel! Danabaai - heerlik rustig en stil!
Freda B. - 4th March 2015
staying in Kenilworth, Western Cape
Very centrally located.
Frans R. - 4th March 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons het nie werklik tyd gehad om die dorp te verken nie maar dit lyk na 'n lekker dorpie - mense baie vriendelik - van die lekkerste biltong by die Karoo Deli gekoop.
Gerrit M. - 3rd March 2015
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorp met wonderlike ou geboue en museum wat die geskiedenis mooi bewaar.
Yertia B. - 3rd March 2015
staying in Constantia, Western Cape
Pragtige area en lieflike wynplase, veral Buitenverwachting.
Marianne E. - 3rd March 2015
staying in Sandbaai , Western Cape
Rustige dorpie, lekker stapstrate en strand. Ideaal vir mense wat stilte soek.
Elma B. - 3rd March 2015
staying in Franskraal, Western Cape
Netjiese dorpie, rustig en beslis iets om te sien. Naby aan Hermanus en Gansbaai.
Jacolien W. - 3rd March 2015
staying in Strandfontein, Western Cape
Dit is 'n baie mooi dorp met 'n lekker strand om te gaan stap. Daar is egter net 1 winkel wat 5 uur toemaak.
Riana V. - 2nd March 2015
staying in Franschhoek, Western Cape
Baie mooi en heerlike restaurante.
Jacolien W. - 2nd March 2015
staying in Darling, Western Cape
Dis 'n baie vriendelike dorp en het dit baie geniet om deur die strate te loop. Die Evita Show was baie goed.
Lize S. - 2nd March 2015
staying in Mykonos, Western Cape
Pragtige, skoon area. Pragtige uitsigte. Baie rustig en stil, baie mooi natuurskoon.
Johan B. - 2nd March 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Die Mosselbaai Gholfklub is pragtig. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam waar jy ook al gaan.
Carinna K. - 2nd March 2015
staying in Parow, Western Cape
Parow is a normal suburban area with friendly people and well-maintained houses.
Lettie P. - 2nd March 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch was nog altyd my gunsteling-vakansiebestemming en ons was al baie keer daar.
Dawie S. - 1st March 2015
staying in Vermont, Western Cape
Ideaal as oornagbestemming.
Piet V. - 1st March 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Dis baie mooi, skoon en vriendelike mense.
Chnay C. - 28th February 2015
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Baie rustig. Net wat mens nodig het om te gaan ontspan!
Ria H. - 28th February 2015
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige toerisme-bestemming.
Allison V. - 28th February 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lieflike Weskusdorp lekker naby aan Kaapstad.
Kobus B. - 27th February 2015
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is een van die bes bewaarde geheime van ons streek. Die huise is goed bewaar van era lank gelede.
Max A. - 27th February 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn was a nice destination with lots of tourist things to do.
Louis D. - 27th February 2015
staying in Dana Bay, Western Cape
Rustig, groter as verwag. Bokkies wat tussen huise wei skep baie aangename atmosfeer.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com