Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Venessa D. - 23rd January 2015
staying in Cederberg, Western Cape
Ongelooflik mooi en rustig. Ons het dit baie geniet. Dit was hemel op aarde.
Marcel J. - 23rd January 2015
staying in Laingsburg, Western Cape
Die dorpie is baie klein en nie veel om te sien en doen nie.
Marinet V. - 23rd January 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Lief Mosselbaai! Het net goeie herinneringe daar!
Kobus C. - 23rd January 2015
staying in Breede River Valley, Western Cape
Baie unieke bestemming met baie om te sien. Besoek van omliggende dorpe beslis die moeite werd.
Nelda M. - 23rd January 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Pragtige plek en wonderlike ervaring gewees.
Adeleen V. - 22nd January 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Ongelukkig is daar nie veel te doen in Lambertsbaai nie. Daar is wel buite Lambertsbaai plekke om te besoek en sal dus weer daar besoek aflê om dit te ondersoek.
Martie V. - 22nd January 2015
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Geniet die strand en al die aktiwiteite. Wonderlike, wonderlike plek!
Louw C. - 21st January 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan sal altyd iets vir almal hê!
Tauber V. - 21st January 2015
staying in Diaz Beach, Western Cape
Mooi, skoon strand.
Danie S. - 21st January 2015
staying in Hermanus, Western Cape
'n Dorp wat 'n mens beïndruk met sy netheid. Koffiewinkels en restaurant om van te kies en keur!
Poppie S. - 21st January 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Met my eerste besoek aan Hartenbos, was ons baie beïndruk met die pretpark, sirkus, die strand was skoon en nie oorvol nie.
Lynn S. - 21st January 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Uitstekende plek en ek het by hart daar verloor by Hartenbos.
Ernest V. - 21st January 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Excellent holiday destination
Peter A. - 21st January 2015
staying in Bantry Bay, Western Cape
Ons sien dit as wonderlike wegbreekplek van die gejaag in Gauteng.
Willie K. - 21st January 2015
staying in Port Owen, Western Cape
Die ontvangs was vriendelik toe ons van hul geriewe gebruik wou maak.
Lydia N. - 21st January 2015
staying in Sedgefield, Western Cape
Daar is 'n baie oulike markie elke Saterdagoggend en dit was 'n verdere hoogtepunt.
Mareta J. - 21st January 2015
staying in Great Brak River, Western Cape
Trans-Karoo restaurant - heerlike kos, hartlike ontvangs en goeie waarde vir geld.
Lizette S. - 21st January 2015
staying in Onrus, Western Cape
Great vakansie-bestemming!
Dalton G. - 20th January 2015
staying in Paarl, Western Cape
Ons het dit baie geniet.
Johannie B. - 20th January 2015
staying in Britannica Heights, Western Cape
Uitstekende uitsig en natuurskoon.
Graham M. - 20th January 2015
staying in Citrusdal, Western Cape
We only made a fleeting visit to Citrusdal, but we found the people we spoke to were friendly and obliging.
Gert D. - 20th January 2015
staying in De Rust, Western Cape
Pragtige dorpie!
Stephen C. - 20th January 2015
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Lekker stil en rustige woonbuurt.
Craig W. - 20th January 2015
staying in Struisbaai, Western Cape
Baie lekker plek met lekker eetplekke. Mense vriendelik en dis so rustig.
Hannelie G. - 20th January 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Ek sou nie dat die hele wêreld die pragtige vissersdorpie ontdek nie. Soos hy op die oomblik is, kan ons die plekkie sonder vertrapping geniet!
Petro L. - 20th January 2015
staying in Gansbaai, Western Cape
Heerlike, rustige vakansiedorp.
Janna M. - 20th January 2015
staying in Green Point, Western Cape
Nice and friendly neighbourhood, but a lot of beggars and homeless people that ask for money or food.
Annalene C. - 20th January 2015
staying in Big Bay, Western Cape
Netjiese area met al die inkopiesentrums en restaurante tot jou beskikking.
Amelia K. - 20th January 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtig, sal weer terugkom en aanbeveel.
Holger M. - 19th January 2015
staying in Gansbaai, Western Cape
Wou graag die haaihokduik doen, maar dit is seker maar vir toeriste, teen 'n styl deelname-fooi. Verder is Gansbaai 'n lekker plekkie!
Cornelia B. - 19th January 2015
staying in Helderberg, Western Cape
Helderberg bied 'n wye verskeidenheid van ervarings vir almal. Daar is die see en gholfbane aan die een kant en winkelsentrums met heerlike restaurante, asook die pragtige wynroetes. Die natuur is ook nie ver weg nie met Tafelberg en Kirstenbosch tuine net om die draai. Daar is ook te kies en te keur aan vermaak in die Moederstad.
Alta B. - 19th January 2015
staying in Pearly Beach, Western Cape
We enjoyed all the activities in and around Pearly Beach and all the nearby beaches too.
Babs T. - 19th January 2015
staying in Sandbaai , Western Cape
Pragtige, rustige en stil dorpie.
Tertia V. - 19th January 2015
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Melkbosstrand is 'n vakansie-vriendelike gebied. Strande is skoon, en die omgewing word goed onderhou en kom rustig voor. Veilig om te stap. Goeie besigheidsentrums, Netcare Hospitaal, en 'n hele paar restaurante naby geleë. Uitstekend vir 'n rustige vakansie.
Harry M. - 19th January 2015
staying in Gordon's Bay, Western Cape
A good area if one wants to keep away from the too busy and crowded V&A Waterfront and the roads/traffic in Cape Town.
Retha M. - 19th January 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Ons het als geniet wat Houtbaai bied en het heerlik vakansie gehou.
Lynette O. - 19th January 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ek wil net daar bly vir ewig!
Babs T. - 19th January 2015
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige dorpie, het die wynroetes baie geniet.
Philip V. - 19th January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
'n Baie interessante en vriendelike Karoodorp!
Kobus B. - 19th January 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie goed ontvang en vriendelik.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com