Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Callie S. - 5th January 2020
staying in Reebok, Western Cape
Sentraal geleë naby aan die beste swemstrande in die omgewing.
Sylvana F. - 5th January 2020
staying in Swellendam, Western Cape
Great destination.
Delina O. - 5th January 2020
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige plek!
Ingrid D. - 5th January 2020
staying in Perlemoen Bay, Western Cape
Ons weer was ongelukkig nie baie goed hierdie jaar nie, maar voorwaar pragtige area.
Ina D. - 5th January 2020
staying in Wilderness Heights, Western Cape
Ek kan dit beslis aanbeveel!
Johan L. - 5th January 2020
staying in Thesen Islands, Western Cape
'n Baie lekker en veilige vakansiebestemming, nie goedkoop nie!
Valerie S. - 5th January 2020
staying in Mossel Bay Golf Estate, Western Cape
Pragtig hoog bo die baai geleë met wonderlike uitsig. Goed versorgde en veilige omgewing.
Lee-annjoe V. - 5th January 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Beautiful town with friendly people.
Trevor H. - 5th January 2020
staying in Paradise, Western Cape
Lovely picturesque area with some beautiful views.
Juan F. - 5th January 2020
staying in Knysna, Western Cape
Wonderlike plekkie.
Karen G. - 5th January 2020
staying in Greyton, Western Cape
Pragtige dorp.
Rosemarie T. - 5th January 2020
staying in Paternoster, Western Cape
Dis 'n pragtige vakansiebestemming.
Rene V. - 5th January 2020
staying in Still Bay East, Western Cape
Stilbaai is 'n wonderlike plekke, waar 'n mense baie het om te doen vir oud en jonk. Ek sal sê om meer wasserye te kry, ons wou die Donderdag ons klere ingee, hulle kon ons eers die Maandag gehelp het so vol en besig was hulle. Meeste van die eetplekke moet mens ook bespreek om te gaan eet. Maar verder was dit baie lekker.
Sm M. - 5th January 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Was verfrissend om vinnig by te stop vir kosvoorraad teen goeie pryse. Een van die beter en groter Karoodorpies.
Aletta E. - 5th January 2020
staying in Langebaan, Western Cape
Pragtige, rustige dorp met genoeg plek om te oefen en te stap. Vriendelike inwoners.
Pauline J. - 5th January 2020
staying in Paternoster, Western Cape
Perfect peaceful getaway destination!
Wayne D. - 5th January 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Wonderful area.
Marelise D. - 5th January 2020
staying in Agulhas, Western Cape
Gesellig.
Roanne V. - 5th January 2020
staying in Paternoster, Western Cape
We love Paternoster and have been going there for a few years now. We have stayed at various different places in Paternoster.
Ferdinand P. - 5th January 2020
staying in Great Karoo, Western Cape
Die Karoo sal altyd 'n spesiale plek in ons harte opneem. Skoonheid in andersheid.
Jacoline M. - 5th January 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Great, clean, safe location.
Ansie V. - 5th January 2020
staying in Knysna, Western Cape
Die hart van die Kaap. Skoon en gasvry. Goeie restaurante, selfs in besigste tye. Skoon strande.
Charl D. - 5th January 2020
staying in Clanwilliam, Western Cape
Clanwilliam het ons verwagtinge oortref! Die museum in die ou tronk is werklik ‘n hoogtepunt. Verder het ons C.L. Leipoldt se graf in die Pakhuis Pas besoek. Die Sevilla Rotstekening-roete (5 km) by Traveller's Rest was ook ‘n aangename verrassing!
Cheryl A. - 5th January 2020
staying in Britannia Bay, Western Cape
Very tranquil and quiet place.
Pieter H. - 5th January 2020
staying in Vredelust, Western Cape
Vredelust was 'n wonderlike plek.
Anchen V. - 5th January 2020
staying in Sedgefield, Western Cape
Sedgefield does provide a lot of activities to do thus you need to travel a lot to nearby places but the restaurants are very nice and the beaches are clean and family friendly.
Hannes O. - 5th January 2020
staying in Wilderness, Western Cape
Paradys.
Magda K. - 5th January 2020
staying in Worcester, Western Cape
Het jare gelede daar gewoon en bly een van ons gunstelling-plekke.
Annemarie P. - 5th January 2020
staying in Calitzdorp, Western Cape
Vriendelike mense in mooi omgewing. Lekker wyne, vrugte en uitsigte.
Annemarie P. - 5th January 2020
staying in Great Brak River, Western Cape
Ek ken die kusdorpie al baie jare, lieflike plantegroei, panorama en klimaat. Hier heers nog egte plattelandse gasvryheid met 'n lekker vakansie-vibe.
Pieter G. - 5th January 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Naby all besienswaardighede geleë.
Melanie K. - 5th January 2020
staying in Prince Albert, Western Cape
There's not an awful lot to but there are a handful restaurants in town. Very safe.
Nicoleen T. - 5th January 2020
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Mag Jacobsbaai altyd sy klein-dorpie bekoring behou.
Rina M. - 5th January 2020
staying in Table View, Western Cape
Lekker plek om in te bly en naby die strand.
Juanita V. - 5th January 2020
staying in Malgas, Western Cape
Moeite werd om 'n nag oor te bly, pont is lekker ondervinding.
Annalize L. - 5th January 2020
staying in Knysna CBD, Western Cape
Sien sterre.
Xanelle V. - 5th January 2020
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is die skoonste en vriendelikste dorpie wat ons al in was - sal definitief weer 'n draai maak.
Gregory P. - 5th January 2020
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Bikini beach is a fantastic swimming beach. Lovely walks are possible up the mountainside with spectacular views. The local restaurants serve good quality fresh seafood.
Luzanne L. - 5th January 2020
staying in Voëlklip, Western Cape
Baie dankie!
Hildegarde L. - 5th January 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie mooi strande. Muisbosskerm is uitstekend.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com