Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Lera C. - 12th January 2015
staying in Calitzdorp, Western Cape
Ons was spyt dat ons nie langer kon vertoef nie - lieflike, rustige en netjiese dorp.
Maryna K. - 12th January 2015
staying in Little Brak, Western Cape
Baie oulike vakansie-dorpie met 'n lekker strand en die water was ongelooflik, baie warmer as die Weskuswater. Ons het die vakansie terdeë geniet.
Madri D. - 12th January 2015
staying in Mykonos, Western Cape
Ons eenheid kort verseker aandag waar dit by maintance kom. Die badkamer veral. Die kombuis was ook nie toegerus met als wat op die inventaris lys was nie, of dit wat daar was is regtig stukkend en afgeleef. Die gloeilampe in die kamer het ook nie gewerk nie. Ons het dit al op dag 1 aan hulle rapporteer maar niemand het na ons klagtes omgesien nie.
Patrick H. - 12th January 2015
staying in Sedgefield, Western Cape
Rustige dorp met vriendelike mense en pragtige strande.
Sonja S. - 12th January 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n stunning vakansie-bestemming!
Fhadwa A. - 12th January 2015
staying in Piketberg, Western Cape
Piketberg is a relaxing town, away from hustle and bustle of big cities.
Rashel V. - 12th January 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorp met die mooiste berge, karaktervol, mooiste bome langs die hoofstraat, en interessante winkeltjies om in rond te snuffel! Die Swartbergpas is 'n belewenis en die moeite werd om aan te durf!
Magda M. - 12th January 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Oulike plek!
Susan D. - 12th January 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Lovely! We're a bit concerned though as we have heard that there are going to do a lot of changes within the Hartenbos area, and we're not too sure how this will impact it going forward. Otherwise it is a wonderful destination!
Denley O. - 12th January 2015
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Die area is baie rustig en was ideaal om vakansie deur te gebring het.
Andrinette V. - 12th January 2015
staying in Albertinia, Western Cape
Sou graag langer in die area wou vertoef om die dorpie en sy omgewing te verken.
Johan H. - 12th January 2015
staying in Paarl, Western Cape
Mooi dorp.
Carlos N. - 12th January 2015
staying in Cola Beach, Western Cape
Beautiful and quiet area.
Sandra S. - 12th January 2015
staying in Die Boord, Western Cape
Voel veilig, die uitstekende Spar is 'n groot bate en alles binne stapafstand vanaf die hoofdorp.
Willem B. - 11th January 2015
staying in Heatherlands, Western Cape
Kon nie veel doen nie weens reën, maar ken George as bestemming goed. Pragtige plek met baie te sien en doen.
Willem B. - 11th January 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Wat 'n pragtige plek!
Albert O. - 11th January 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Fantastiese karoodorp met van die beste restaurante wat ons ooit al besoek het met egte Karoo-gasvryheid!
Boeta L. - 11th January 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Mooi!
Petronella B. - 11th January 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie rustig en skoon - sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou!
Ellen M. - 11th January 2015
staying in Knysna, Western Cape
Dis 'n asemrowende mooi plek.
Riana B. - 11th January 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Wat 'n wonderlike vakansie-bestemming,
Elize B. - 11th January 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Heerlike vakansie-atmosfeer met genoeg nabygeleë winkels vir jou alledaagse benodighede.
Yolande A. - 11th January 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Will definitely come back as there is much more I would like to see and explore. Weather is awesome!
Alta F. - 10th January 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Kaai 4 en Le Perron 'n moet om te besoek!
Coen C. - 10th January 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Baie rustige dorp!
Retha D. - 10th January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort-Wes is 'n baie goeie bestemming!
Retha D. - 10th January 2015
staying in Montagu, Western Cape
Baie, baie mooi daar en baie om te sien!
Annemarie D. - 10th January 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Die natuurreservaat is 'n moet-sien! De Vagebond restaurant is puik!
Iretha B. - 10th January 2015
staying in Britannia Bay, Western Cape
Britanniabaai is vir diegene wat wil wegbreek van die gejaag van die stad en werklik net die see en natuur wil gaan geniet.
Cindy V. - 10th January 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is a fantastic holiday destination with a variety of activities to entertain everyone! From ostrich farms, the Cango caves and wildlife parks to water parks, great restaurants and glorious weather; it is definitely a worthwhile destination. We loved our time there and will definitely return.
Norman H. - 9th January 2015
staying in Parow, Western Cape
Goeie, stil area. Baie sentraal.
AndalÉ B. - 9th January 2015
staying in Plattekloof, Western Cape
Plattekloof het pragtige uitsig oor feitlik die hele Kaap. Dit is maklik bereikbaar, maar nie baie naby aan die stad of die see nie. Dit neig om winderig te wees.
Anna S. - 9th January 2015
staying in Riversdale, Western Cape
We were visiting family in Stilbaai and only visited Wimpy and Spur while we stayed in Riversdale. We were very surprised at the friendly waitresses and managers at both places. Services in general everywhere was good.
Heinrich M. - 9th January 2015
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Veilige en jolige atmosfeer in die middel van alles.
Heidi G. - 9th January 2015
staying in Struisbaai, Western Cape
Fantastiese vakansiebestemming!
Jenny P. - 9th January 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Quaint historical town.
Corlé V. - 9th January 2015
staying in Victoria Bay, Western Cape
Pragtig! Strand is fantasties!
Maryna P. - 9th January 2015
staying in Knysna CBD, Western Cape
Knysna is pragtig. Ons het kringe in die bos gaan stap, en dit was asemrowend. Pragtige natuurskoon, vriendelike mense, verseker 'n hoogtepunt in ons vakansie.
Heli M. - 8th January 2015
staying in Riversdale, Western Cape
Die ou tronk is baie interessant asook sleeping beauty op die berg. 'n Netjiese ou dorpie.
Linda E. - 8th January 2015
staying in Sedgefield, Western Cape
Ai, so mooi. Wens ons kan meer gereeld soontoe gaan.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com