Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Maryna P. - 8th January 2015
staying in Hermon, Western Cape
Asemrowende natuurskoon!
Kathleen S. - 8th January 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai is fantasties. Lekker dorpie. Met die vriendelikste mense.
Hannes W. - 8th January 2015
staying in Knysna, Western Cape
Die begeleide toer deur Die Featherbed Natuurreservaat is buitensporig hoog en onbekostigbaar vir enkele of families. Parkering by die Waterfront is totaal onvoldoende en daar word niks aan gedoen nie. Dis hoogtyd vir 'n parkeergarage.
Jurie S. - 8th January 2015
staying in Sedgefield, Western Cape
Sedgefield is 'n pragtige plek. Sal graag wil sien dat daar meer gemaak word van rolstoeltoeganklikheid by Myoli beach. Al is dit net 'n ramp wat rolstoel gebruikers kan help om tot bo op die duin te kom met plek vir hul stoele.
Juanita E. - 8th January 2015
staying in Milnerton, Western Cape
Loved the Milnerton area.
Holly C. - 8th January 2015
staying in Swellendam, Western Cape
We didn't stay long enough to know for sure, but the town of Swellendam looked nice, the mountains surrounding are beautiful. The town seemed very safe. We walked downtown from our accommodation and felt very safe doing so. Nice grocery store was also available. Liked that the town seemed to be working to provide better housing to their residents by improving their "shantytown" area.
Maryn L. - 8th January 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Lief die plek! Lisboa ook wragtig oulik!
Ester S. - 8th January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie goeie halfpadstop met die kans om heerlike lamsvleis terug te vat Gauteng toe. Het al 2 keer geƫet by Nuveldt restaurant, asook by hulle vleis gekoop, 'n heerlike ondervinding en baie, baie goeie kos.
Malana D. - 8th January 2015
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Die mense is vriendelik en die eetplekke maak almal heerlike kos. Ons geniet die omgewing en die Spa-behandelings help met daardie rustige gevoel wat pas by die mooi van die gebied.
Chrisna V. - 8th January 2015
staying in Helderberg, Western Cape
PRAGTIG!
Yvette V. - 8th January 2015
staying in George, Western Cape
Nie baie om te doen nie.
Corlia B. - 8th January 2015
staying in Calitzdorp, Western Cape
Pragtige dorpie met baie vriendelike mense!
Jf W. - 8th January 2015
staying in Robberg, Western Cape
Probeer dit gerus, dis die moeite werd.
Faasen O. - 8th January 2015
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige omgewing!
Leon S. - 8th January 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Uitstekende ligging as verkenningsbasis van die Weskus.
Andre L. - 8th January 2015
staying in Robertson, Western Cape
So baie om te doen en te sien, maar moet nie die Breederiviervaart (vanaf Viljoensdrift) misloop nie, asook nie 'n kort uittog na Montagu (pragtige pad wat kronkel deur berge om daar te kom) nie.
Chantal V. - 8th January 2015
staying in Diaz Beach, Western Cape
Baie skoon strand. Ons het die voorreg gehad om die baba robbe te help wat uitgespoel het. My kinders is 5 en 7 so vir hulle was dit amazing om dit te beleef.
Heilene D. - 8th January 2015
staying in Onrus, Western Cape
Fantasties!
Marga B. - 8th January 2015
staying in Bredasdorp, Western Cape
Very nice little place - die Rooi Windmeul on your way out of Bredasdorp on the way to Napier which is perfect for breakfast before you get on the road again. Bredasdorp itself does not have that much to offer as a tourist destination, but is a good base for the surrounding areas.
Petrus P. - 8th January 2015
staying in Wilderness, Western Cape
Wilderness is een van die mooiste plekke is Suid Afrika, definitief die moeite werd om daar vakansie te hou. Baie naby aan George vir as jy 'n mall nodig het.
Samantha J. - 8th January 2015
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Plettenberg Bay is a fantastic travel destination with loads to do.
Elna V. - 8th January 2015
staying in De Kelders, Western Cape
Die skoonste plek en die meeste straatjies is geteer. Dit is so interessante plek. Ons het ure gestap. Verlang klaar terug! Ons het die kerk se basaar baie geniet, al die tuisgemaakte goedjies. En die uitgrawing is absoluut besonders.
Adele W. - 7th January 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Wonderful place, peaceful and relaxing.
Janine R. - 7th January 2015
staying in Wilderness, Western Cape
There is so much to do and see in Wilderness and it is so beautiful, will definitely be back!
Johan S. - 7th January 2015
staying in Riversdale, Western Cape
Baie mooi dorpie met vriendelike mense!
Johan S. - 7th January 2015
staying in McGregor, Western Cape
Baie oulike klein dorpie, definitief 'n moet as jy op vakansie is!
Maria H. - 7th January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Die Karoo Deli aan die oorkant van Youngs Halfway House is definitief 'n besoek werd. Die tipe braai-opset was 'n eerste vir ons. Werklik genotvol.
Jaco V. - 7th January 2015
staying in Upper Gardens, Western Cape
Uitstekend, sentraal en ons het nooit onveilig gevoel nie. Was 6 weke gelede vir 2 weke in Philadelphia in Amerika. Het baie meer onveilig saans op straat daar gevoel.
Johan M. - 7th January 2015
staying in George, Western Cape
Kan waarlik aanbeveel word as 'n toeriste-attraksie.
Des H. - 7th January 2015
staying in Knysna, Western Cape
KYNSNA IS GREAT!
Tanya S. - 7th January 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Baie unieke plek met soveel mooi plekkies om te besoek!
Wiida M. - 7th January 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Nie veel om te doen op 'n dag wanneer die son nie skyn nie.
Tanya S. - 7th January 2015
staying in Barrydale, Western Cape
Al die mense is so vriendelik en daar is die oulikste plekkies om by te eet!
Susann O. - 7th January 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Wil verseker weer daar vakansie gaan hou.
Tanya S. - 7th January 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die Kangogrotte was ongelooflik! Volstruisry is ook 'n moet.
Susan B. - 7th January 2015
staying in Blanco, Western Cape
'n Bietjie ver uit die middedorp.
Schalk S. - 7th January 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorpie!
Anton B. - 7th January 2015
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Bly maar 'n lekker plek.
Jaco N. - 7th January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Lekker om na Karoo Nasionale Park te gaan.
Duane L. - 7th January 2015
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Dis net die duur pryse tydens vakansieseisoen wat mens bietjie afsit!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com