Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Linda K. - 7th January 2015
staying in Big Bay, Western Cape
Fantastic!
Ilze B. - 7th January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Almal in die dorpie is baie vriendelik en hulpvaardig.
Erna S. - 7th January 2015
staying in Vermont, Western Cape
Beautiful area.
Anita G. - 7th January 2015
staying in Sandbaai , Western Cape
Geen, ons het glad nie ondersoek nie.
Sonja A. - 7th January 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Pragtige area, baie ontspanned en weg van die geraas en gewoel van ander vakansiegangers.
Jaco D. - 7th January 2015
staying in De Kelders, Western Cape
De Kelders is 'n wonderlike bestemming.
Denzil J. - 7th January 2015
staying in Wilderness, Western Cape
A true holiday destination and perfect for a break from the hustle of city life. The town and its beaches are clean and well maintained.
Mariska D. - 7th January 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Geen, behalwe dalk 'n klein kassie ekstra vir kruideniersware en dalk 'n wasmasjien en tuimeldroër, maar verder was alles 100%.
Marian V. - 7th January 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n pragtige dorp, maar die misdaad daar is 'n groot probleem.
Dirkie L. - 7th January 2015
staying in Mossel Bay, Western Cape
Pragtige plek!
Judene V. - 7th January 2015
staying in Helderberg, Western Cape
Dit was baie winderig. Vir hierdie dae moet daar voorsiening wees om binnenshuis te verkeer.
Christo P. - 7th January 2015
staying in L'Agulhas, Western Cape
Baie geskiedkundig met vriendelike mense en goeie restaurante.
Loretta H. - 7th January 2015
staying in Robertson, Western Cape
Very clean with lots of old style homes and beautiful view of Langeberg mountains.
Johan S. - 7th January 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ons sal beslis weer daar gaan kuier!
Robbie Y. - 7th January 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie, baie lekker plekkie.
Ronel S. - 7th January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons was baie teleurgesteld gewees, want ons wou graag die donkiekar rit doen, maar mens moet 'n dag voor die tyd bespreek.
Elize S. - 7th January 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Dit is ons gunsteling oorstop in die Karoo op pad Kaap toe, dit is so mooi omgewing, maar tog het die dorp self ook 'n bekoring van sy eie met oulike snuffelwinkels en lekker eetplekkies. Daar heers beslis 'n aangename vibe.
Mookho P. - 6th January 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Coming back soon. Loved Hout Bay!
Hannetjie V. - 6th January 2015
staying in Kleinmond, Western Cape
We know Kleinmond from previous visits but are doubtful whether we would return. It could have been the time of year we came, but the lagoon is dirty and the sea is dangerous. However, the old harbour has been touched up and here and there, and there are new restaurants to try - though eating out can be very expensive and the quality of dishes do not match the high costs charged. Big bonus: the pink shop opposite FNB selling pies - everything on sale was delicious.
Juanita D. - 6th January 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Sal graag wil terugkeer om al daardie heerlike restaurante te besoek.
Gerhardus B. - 6th January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
As jy nie in die geskiedenis belangstel nie, is daar niks anders wat as trekpleister dien nie.
Rita H. - 6th January 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Stunning plek!
Tanya J. - 6th January 2015
staying in Hartenbos, Western Cape
Sal verseker weer gaan, mal oor Hartenbos, veral vir die kinders, baie om te doen, super skoon.
Lientjie J. - 6th January 2015
staying in Calitzdorp, Western Cape
Heerlike port en mooiste omgewing!
Anel P. - 6th January 2015
staying in Hoekwil, Western Cape
Beeldskoon!
Andre R. - 6th January 2015
staying in Milnerton, Western Cape
Baie maklike toegang tot toeristebestemmimgs.
Elanri D. - 6th January 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Swellendam is die vriendelikste dorpie waar ek al was en ek sal verseker weer daar 'n draai maak. Daar is so baie om te doen, die dorp is silwerskoon en almal is vriendelik!
Errol E. - 6th January 2015
staying in George, Western Cape
Baie lekker. Naby baie strande, skoon en rustig.
Daleen E. - 6th January 2015
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Die wind waai net verskriklik daar. En hulle kan gerus bietjie aandag gee met die skoonmaak van die strande.
Riaan V. - 6th January 2015
staying in Wilderness, Western Cape
Baie mooi, sal graag weer Wilderness, en veral Shining Waters wil besoek.
Rademeyer H. - 6th January 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is regtig 'n plek om te besoek daar is so baie om te doen en te besigtig 'n mens het werklik 'n maand vakansie nodig om al die plekkies te besoek rondom Oudtshoorn.
Olaf V. - 6th January 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons is oortuig daarvan dat die dorpie wel ryk is aan geskiedenis en kulturele skatte, maar daar is ook 'n steurende kommersiële invloed. Ons het die indruk gekry dat die oorspronklike karakter van die dorp verbloem word deur 'n oor-entoesiastiese toeriste-fokus. Dit wil voorkom asof die dorpie 'n naweek-dorpie geword het vir kunstenaars en stadsvlugtelinge. Soos 'n toenemende aantal dorpe in ons platteland word Pince Albert amper 'n spookdorpie in die week.
Lize B. - 6th January 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Heerlik gekuier.
Tanya C. - 6th January 2015
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige dorpie. Heerlike restaurant - probeer gerus die Belgian Kitchen se Hoenderslaai! Daar is ook pragtige winkeltjies en baie vriendelike mense! Tulbagh het 'n paar wynplase en is goed geleë om na Paarl of Stellies toe te ry vir die dag ...
Wiets B. - 6th January 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die dorp en omgewing is baie rustig.
Tanya S. - 6th January 2015
staying in Franschhoek, Western Cape
Franschhoek is beautiful en ek sal dit aan enige iemand aanbeveel wat lief is vir wyn en lekker kos.
Brian D. - 6th January 2015
staying in Green Point, Western Cape
Groenpunt has not much to offer, but is close enough to everything - one can even walk to the V&A and to town, so from that point it's suitable.
Rensche E. - 6th January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Nice destination.
Lizbe S. - 6th January 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Die lekker loop en hardloop strand staan uit!
Anita C. - 6th January 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige plek!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com