Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Anet V. - 6th January 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Dorpie baie skoon en het nooit onveilig gevoel nie. Saldanha lekker middelpunt as jy al die ander Weskusdorpies en Swartland wynroete wil doen.
Pieter S. - 6th January 2015
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Baie lekker, rustig skoon met asemrowende natuurskoon. Die kreef depot kan gerus 'n bietjie van sy tonne krewe beskikbaar maak aan die toeriste, hetsy met 'n kreefinligting en braaigeleenthede, of vir selfs braai ten minste een maal per week in Desember.
Rolene C. - 6th January 2015
staying in Kleinmond, Western Cape
'n Baie lekker vakansiedorp en die dorp is skoon en die mense baie vriendelik.
Louise G. - 5th January 2015
staying in Dana Bay, Western Cape
Pragtige dorp. Goeie vakansiebestemming - naby Mosselbaai.
Elsabé V. - 5th January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Moeilik om 'n regtige lekker eetplek te vind.
Pamela M. - 5th January 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Hout Bay is another great place to see and stay in, when in the Cape.
Ampie V. - 5th January 2015
staying in Calitzdorp, Western Cape
Mooi omgewing, baie goeie padstal net anderkant Soeterus op pad na Ladismith. Die natuur is fantasties!
Annedore J. - 5th January 2015
staying in Glencairn, Western Cape
Baie sentraal geleë met baie moontlikhede om te doen. Pas net op vir die verkeer oor die groot feesdae - maak eerder van die trein gebruik.
Sharon T. - 5th January 2015
staying in Somerset West, Western Cape
Somerset West is centrally located - near the airport, a stones throw from Cape Town, the winelands and other sights. It's quieter and safer than Cape Town.
Vivienne R. - 5th January 2015
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Dit was 'n heerlike vakansiedorp, nie te ver van die Kaap nie.
Ian C. - 5th January 2015
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Pragtige omgewing en strand!
Sam Z. - 5th January 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Daar is baie min om te doen, wat uitstekend is as jy 'n rustige wegbreek soek. Die wind kan baie onplesierig wees, so kies maar akkommodasie waar jy binne kan braai.
Petro B. - 5th January 2015
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is regtig 'n pragtige omgewing met die mooiste natuurskoon. Doen gerus die moeite en besoek die omgewing.
Kotie P. - 5th January 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dit is 'n pragtige plek, net BAIE duur, lyk my dit is maar net nog 'n rykmans toeristebestemming.
Koos C. - 5th January 2015
staying in Wilderness, Western Cape
Great plek!
Estelle D. - 5th January 2015
staying in Onrus, Western Cape
Geweldige rustige en veilige dorpie en is hoogs aan te beveel. Blyk dat die inwoners almal van netjiese omgewing hou en daarom is alle tuine en sypaadjies seker so goed versorg.
Sonja D. - 5th January 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Die dorp Prins Albert het ons baie beïndruk. Ek dink hier word ongelooflik baie gedoen vir die mense van die gemeenskap. Swartbergpas 'n moet vir die besoeker asook 'n besoek aan "Die Hel". Wow!
Anzette C. - 5th January 2015
staying in Paarl, Western Cape
Franschhoek Rupert Motor museum 'n moet-sien vir enige motorliefhebber!
Michelle D. - 5th January 2015
staying in McGregor, Western Cape
Die algemene toestand van meeste aspekte van die dorp is verwaarloos. Dis 'n heerlike, stil en rustige dorp vir iemand wat wil wegkom en vrede kry. Dit mag seker baie warm word, maar die huis waarin ons was het lugreëling vir wanneer dinge te erg raak. Tydens ons besoek was daar nooit krag of wateronderbrekings nie. Die Robertson wynplase en restaurante is net om die draai. Die naasliggende natuurreservaat en die omliggende paaie maak die area ideaal vir bergfietsritte en kort staptoere in die veld.
Leonard B. - 5th January 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
'n Geheim van die Weskus. Wat 'n stunning, pragtige, skoon en veilige dorp met die mooiste strand. Moenie vir te veel mense vertel nie!
Gerhard D. - 5th January 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Die Harbour Market was 'n belewenis!
Louise N. - 5th January 2015
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Riebeeckstrand self is maar meestal 'n residensiële area, so dit is dalk minder geskik vir mense wat hou van baie winkeltjies en restaurante. Melkbosstrand is wel baie naby, en met die puik busdiens kan mens eintlik maklik enige plek heen gaan van daar af. Dit is meer bekostigbaar as ander dele van die Weskus, en die strande is baie skoon en stil.
Jackie T. - 5th January 2015
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai, Cape Agullus, Waenhuiskrans is regtig besonders mooi en 'n moet-sien in Suid Afrika.
Cindy H. - 5th January 2015
staying in Helderberg, Western Cape
Sal enige tyd weer in die Helderberg area bespreek. Dit is baie sentraal geleë naby aan goeie aktiwiteite en besienswaardighede en baie mooi strande.
Jozua J. - 5th January 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
PUIK!
Lizette P. - 5th January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie lekker en rustige dorp.
Deon B. - 5th January 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Goedversorgde dorp en geboue ...
Ryno D. - 5th January 2015
staying in Paternoster, Western Cape
As ek enige aanbeveling kan maak sal ek se die strand kan bietjie skoner wees.
Warrick C. - 5th January 2015
staying in Piketberg, Western Cape
Picketberg is lovely area . we enjoyed the serenity of the area and the landscapes.
Marius B. - 5th January 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Lekker geleë vir Kite Surfing skole.
Christien L. - 5th January 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Heerlik is die woord wat alles vir ons beskryf!
Steven D. - 5th January 2015
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie lekker en oulike plek!
Steven D. - 5th January 2015
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Hou baie van Plet, sal weer terugkeer vir 'n langer vakansie.
Johan G. - 4th January 2015
staying in Agulhas, Western Cape
Die dorpie het ongelukkig so gegroei dat die rustigheid by die deur uit is in 'n besige seisoen soos Desember.
Koos B. - 4th January 2015
staying in Albertinia, Western Cape
Dis jammer dat die gemeenskap nie die toegang tot die dorp verder as die treinspoor meer aantreklik vir die toeris maak nie. Dieper in die dorp in lyk dit wel beter - asook by die vulstasies en aalwynverbouingsinstansies.
Richard K. - 4th January 2015
staying in Albertinia, Western Cape
Rustigheid en vriendelike, hulpvaardige mense.
Lizelle B. - 4th January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Dit is elke keer vir ons heerlik om die Karoo Nasionale Park te besoek.
Riana B. - 4th January 2015
staying in Sandbaai , Western Cape
Wonderlike plek vir vakansie en ongelooflik mooi!
Leoni M. - 4th January 2015
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Baie interessant, die was my eerste besoek aan die Kaap. Sal enige tyd terug gaan Kaap toe, fantastiese mense, 'n ander wêreld.
Carin S. - 4th January 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Dit was ons gesin se eerste besoek aan Prins Albert. Wat 'n pragtige dorpie so onverwags in die omliggende dorre landskap. Dit lê soos 'n groen juweel in die vallei met wingerde, olyfboorde en die pragtige dorpie. Ons was baie verras deur die skoonheid van Prins Albert en sal verseker weer daar wil oornag, maar dan vir meer as een nag om die dorpie ten volle te kan verken.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com