Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Liana G. - 1st January 2015
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Heerlike, rustige vakansiebestemming. Baie om te sien in die omgewing as jy bereid is om rond te ry.
Christo P. - 1st January 2015
staying in Barrydale, Western Cape
Ons wil volgende keer langer bly, dis 'n rustige en baie kreatiewe omgewing.
Ben V. - 1st January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
'n Fantastiese, historiese dorpie met tipies plattelandse atmosfeer. Mooi dorpie en sou graag meer tyd wou spandeer om die ou geboue en museums te besoek.
Chris C. - 1st January 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie skoon plek. Geen rommel in strate!
Chris D. - 1st January 2015
staying in Gansbaai, Western Cape
Eks mal oor die plek, wil graag eiendom daar besit.
Emmie V. - 31st December 2014
staying in Prince Albert, Western Cape
Een van ons gunsteling dorpe. Soveel atmosfeer, pragtige ou geboue, ens. Ons het 'n vertoning in die nuwe Art Deco-teater bygewoon en was beïndruk met die pragtige teater. 'n Groot aanwins vir Prins Albert.
Emmie V. - 31st December 2014
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons het Oudtshoorn besonder baie geniet. Daar is soveel om te sien en te doen. Twee hoogtepunte was die Cango Animal Sanctuary en 'n besoek aan Buffelsdrift.
Emmie V. - 31st December 2014
staying in Swellendam, Western Cape
'n Lieflike dorp, een van ons gunstelinge. Die pragtige, boomryke strate en mooi ou geboue wat getuig van jare se geskiedenis, is spesiaal!
Nicolene B. - 31st December 2014
staying in Stellenbosch, Western Cape
Baie mooi dorp met vriendelike mense. Redelik sentraal geleë.
Ilse S. - 31st December 2014
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Altyd 'n gewilde vakansiebestemming, die inwoners is baie vriendelik en hulpvaardig en verwelkom toeriste, die dorp is ook mooi skoon!
Gert T. - 31st December 2014
staying in Glencairn, Western Cape
Uitstekende ligging met prag-uitsig. Baie netjiese plek wat professioneel bestuur word.
Sephan H. - 31st December 2014
staying in Franschhoek, Western Cape
Daar is pragtige plekke, die omgewing en die wynplase is ongelooflik mooi, maar vir die gewone mens onbekombaar duur.
Chris C. - 31st December 2014
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Plettenbergbaai is 'n baie besige plek in Desember!
Kris M. - 31st December 2014
staying in Hout Bay, Western Cape
We loved Hout Bay. It's beautiful!
Monique H. - 31st December 2014
staying in Swellendam, Western Cape
Wens ek kon soontoe trek!
Miemie T. - 31st December 2014
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Komplimente aan die munisipaliteit oor die skoon strate en parkeerareas op 24 Desember en vroeg Kersoggend. Die B&B waar ek gebly het, het op navraag gesê dat hulle mark werknemers en konsultante van plaaslike industrieë is. Ondersteuning aan die industrieë sal tot voordeel van die inwoners wees, wat dan tot algemene vooruitgang kan lei. Langebaan het reeds die toeriste en fokus op plaaslike nywerhede sal die gemeenskap baat. Blue Bay Lodge se kersete was uitstekend. Die personeel was vriendelik en het die geleentheid 'n plesier gemaak. Die ete was heerlik voorberei en tot aan die einde was die geregte warm en vars. Komplimente aan die span.
Marina N. - 31st December 2014
staying in Prince Albert, Western Cape
Dis die mooiste dorpie wat ek nog gesien het!
Tyrone P. - 30th December 2014
staying in George, Western Cape
Daar is baie potensiaal!
Ben A. - 30th December 2014
staying in Paternoster, Western Cape
Na ons mening, die lekkerste dorp op die Weskus.
Ansie R. - 30th December 2014
staying in Milnerton, Western Cape
Maklik bereikbaar en nie te veel verkeer nie.
Leatitia M. - 30th December 2014
staying in Montagu, Western Cape
Town is beautiful and full of history. Joubert House has a most informative guide. What a beautiful place bursting with history. Route 62 needs more publicity. It is so incredibly beautiful, roads are very good and there's very little traffic. Not enough people know about it.
Schalk V. - 30th December 2014
staying in Mossel Bay, Western Cape
Pragtige en gewilde vakansie-bestemming. Ons sal graag meer van Mosselbaai wil beleef met 'n volgende besoek.
Heinrich B. - 30th December 2014
staying in Camps Bay, Western Cape
We are Capetonians and the two days in Camps Bay were fantastic. We will return to CB for a weekend spoiling ourselves. The restaurants offers value for everybody. The views of course are also stunning especially at dusk.
Fanie U. - 30th December 2014
staying in Shelley Point, Western Cape
Die plek is uiters skoon as dit vergelyk kan word met Gauteng. Die water is koud maar die strande is pragtig. Binne bereik van Paternoster, Langebaan, Kaap Columbine Natuurreservaat, Yzerfontein, Velddrif en baie ander. 'n Baie lekker vakansiedorp!
Danelia V. - 30th December 2014
staying in Tulbagh, Western Cape
Ons is mal oor Tulbagh en sal dit altyd in ons reisplan inwerk wanneer ons deur die Kaapprovinsie toer.
Fanie U. - 30th December 2014
staying in Clanwilliam, Western Cape
Die ou Tronkmuseum (met Tolla se kamer) is 'n moet om te besoek. C. Louis Leipoldt se geboortehuis, die pragtige ou kerk, die Ingelsman se graf en so aan maak dit 'n plek om te besoek!
Jennifer F. - 30th December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Good stop over point on the drive from Johannesburg to Cape Town if you would prefer to do 2/3rds of the drive on the first day. Plenty of petrol stations to fill up and buy snacks at. A small shopping mall for any other purchases. Enjoyed our stop-over, but wouldn't recommend it as a free-standing tourist destination as there's not too much to do.
Alma P. - 30th December 2014
staying in Gordon's Bay, Western Cape
'Great' plek!
Lily H. - 30th December 2014
staying in Knysna CBD, Western Cape
.
Liza S. - 30th December 2014
staying in Glentana, Western Cape
Baie lekker omgewing, love die plek baie!
Erick N. - 29th December 2014
staying in Beaufort West, Western Cape
Daar is 'n pragtige natuurreservaat.
Elize B. - 29th December 2014
staying in Tulbagh, Western Cape
Baie gawe mense.
Neil N. - 29th December 2014
staying in Helderberg, Western Cape
Baie mooi en gewilde area.
Soekie E. - 29th December 2014
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie goeie toeriste-bestemming. Personeel by die toeriste aantreklikhede was professioneel en goed opgelei.
Pest Control Specialists West Coast A. - 29th December 2014
staying in Citrusdal, Western Cape
Citrusdal het 'n baie mooi area, maar die dorp self kort ordentlike restaurante.
Arnold U. - 29th December 2014
staying in Hartenbos, Western Cape
Beste vakansiebestemming in die land!
Thinus M. - 29th December 2014
staying in Fish Hoek, Western Cape
Alles wat jy benodig is daar en dit is vir seker 'n lekker blyplek vir kinders ook.
Thinus M. - 29th December 2014
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige dorp! Elke persoon behoort daar 'n draai te maak!
Johan N. - 28th December 2014
staying in Victoria Bay, Western Cape
Baie besig oor Desember.
Hans Jacob Bernardus C. - 28th December 2014
staying in Klawer, Western Cape
Dit is gerieflik naby aan Vredendal en Vanrhynsdorp in 'n mooi omgewing.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com